Results for konings translation from Afrikaans to Swahili

Computer translation

Trying to learn how to translate from the human translation examples.

Afrikaans

Swahili

Info

Afrikaans

konings

Swahili

 

From: Machine Translation
Suggest a better translation
Quality:

Human contributions

From professional translators, enterprises, web pages and freely available translation repositories.

Add a translation

Afrikaans

Swahili

Info

Afrikaans

die konings van die aarde het saamgestaan en die owerstes het saam vergader teen die here en teen sy gesalfde.

Swahili

wafalme wa dunia walijiweka tayari, na watawala walikutana pamoja, ili kumwasi bwana na kristo wake.

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

wat op sy eie tyd vertoon sal word deur die salige en enigste heerser, die koning van die konings en here van die here,

Swahili

kutokea kwake kutafanyika wakati ufaao uliopangwa na mungu mwenye heri na aliye mtawala pekee, mfalme wa wafalme, na bwana wa mabwana.

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

en hy dra op sy kleed en op sy heup die naam wat geskrywe is: die koning van die konings en die here van die here.

Swahili

juu ya vazi lake, na juu ya mguu wake, alikuwa ameandikwa jina: "mfalme wa wafalme na bwana wa mabwana."

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Warning: Contains invisible HTML formatting

Afrikaans

en ons gemaak het konings en priesters vir sy god en vader, aan hom die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! amen.

Swahili

akatufanya sisi kuwa ufalme wa makuhani, tumtumikie mungu, baba yake. kwake yesu kristo uwe utukufu na nguvu, milele na milele! amina.

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

en die konings van die aarde wat met haar gehoereer en weelderig geleef het, sal oor haar ween en oor haar weeklaag wanneer hulle die rook van haar verbranding sien,

Swahili

wafalme wa dunia waliofanya uzinzi naye na kuishi naye maisha ya anasa wataomboleza na kulia wakati watakapoona moshi wa mji huo unaoteketea.

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

en die tien horings wat jy gesien het, is tien konings wat nog geen koningskap ontvang het nie, maar hulle ontvang mag soos konings een uur lank saam met die dier.

Swahili

"zile pembe kumi ulizoziona ni wafalme ambao bado hawajaanza kutawala. lakini watapewa mamlaka ya kutawala kwa muda wa saa moja pamoja na yule mnyama.

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Warning: Contains invisible HTML formatting

Afrikaans

en die konings van die aarde en die grotes en die rykes en die owerstes oor duisend en die magtiges en al die slawe en al die vrymense het hulle weggesteek in die spelonke en in die rotse van die berge,

Swahili

kisha wafalme wa duniani, wakuu, majemadari, matajiri, wenye nguvu, kila mtumwa na mtu huru, wakajificha mapangoni na kwenye majabali milimani.

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

hulle sal teen die lam oorlog voer, en die lam sal hulle oorwin want hy is die here van die here en die koning van die konings en die wat saam met hom is, geroepe en uitverkore en getrou.

Swahili

watapigana na mwanakondoo, lakini mwanakondoo pamoja na wale aliowaita na kuwachagua, ambao ni waaminifu, atawashinda kwa sababu yeye ni bwana wa mabwana na mfalme wa wafalme."

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Warning: Contains invisible HTML formatting

Afrikaans

en van jesus christus, die getroue getuie, die eersgeborene uit die dode en die owerste oor die konings van die aarde! aan hom wat ons liefgehad het en ons van ons sondes gewas het in sy bloed

Swahili

na kutoka kwa yesu kristo, shahidi mwaminifu, wa kwanza kufufuliwa kutoka wafu, na ambaye ni mtawala wa wafalme wa dunia. yeye anatupenda, na kwa damu yake ametufungua kutoka vifungo vya dhambi zetu,

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

en die sesde engel het sy skaal uitgegooi op die groot rivier, die eufraat, en sy water het opgedroog, sodat die pad van die konings wat van die ooste af kom, reggemaak kon word.

Swahili

kisha malaika wa sita akamwaga bakuli lake juu ya mto mkubwa uitwao eufrate. maji yake yakakauka, na hivyo njia ilitengenezwa kwa ajili ya wafalme wa mashariki.

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

dat julle kan eet die vlees van konings en die vlees van owerstes oor duisend en die vlees van sterkes en die vlees van perde en van die wat daarop sit, en die vlees van almal, vrymense sowel as slawe, klein sowel as groot.

Swahili

njoni mkaitafune miili ya wafalme, ya majemadari, ya watu wenye nguvu, ya farasi na wapanda farasi wao; njoni mkaitafune miili ya watu wote: walio huru na watumwa, wadogo na wakubwa."

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Warning: Contains invisible HTML formatting

Afrikaans

en hulle is sewe konings: vyf het geval en een is; die ander een het nog nie gekom nie; en wanneer hy kom, moet hy 'n kort tydjie bly.

Swahili

kati ya hao wafalme saba, watano wamekwisha angamia, mmoja anatawala bado, na yule mwingine bado hajafika; na atakapofika atabaki kwa muda mfupi.

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

en ek het trone gesien, en hulle het daarop gaan sit, en aan hulle is die oordeel gegee; en ek het die siele gesien van die wat onthoof is oor die getuienis van jesus en oor die woord van god, en die wat die dier en sy beeld nie aanbid het nie, en die merk op hulle voorhoof en op hulle hand nie ontvang het nie; en hulle het geleef en as konings geregeer saam met christus die duisend jaar lank.

Swahili

kisha nikaona viti vya enzi na watu walioketi juu yake; watu hao walipewa mamlaka ya hukumu. niliona pia roho za wale waliokuwa wamenyongwa kwa sababu ya kumtangaza yesu na kwa sababu ya neno la mungu. hawa hawakumwabudu yule mnyama na sanamu yake, wala hawakupigwa alama yake juu ya paji za nyuso zao, au juu ya mikono yao. walipata tena uhai, wakatawala pamoja na kristo kwa muda wa miaka elfu moja.

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Get a better translation with
7,744,766,182 human contributions

Users are now asking for help:



We use cookies to enhance your experience. By continuing to visit this site you agree to our use of cookies. Learn more. OK