Results for ተቀምጦ translation from Amharic to Afrikaans

Computer translation

Trying to learn how to translate from the human translation examples.

Amharic

Afrikaans

Info

Amharic

ተቀምጦ

Afrikaans

 

From: Machine Translation
Suggest a better translation
Quality:

Human contributions

From professional translators, enterprises, web pages and freely available translation repositories.

Add a translation

Amharic

Afrikaans

Info

Amharic

መጀመሪያ ተቀምጦ ወደ ነበረው የፋይሉ ቅጂ መልስ

Afrikaans

daar is 'n nuwe weergawe van gedit

Last Update: 2014-08-20
Usage Frequency: 1
Quality:

Amharic

ወደ ምድርም በወጡ ጊዜ ፍምና ዓሣ በላዩ ተቀምጦ እንጀራም አዩ።

Afrikaans

en toe hulle geland het, sien hulle 'n koolvuur op die grond en vis daarop lê, en brood.

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Amharic

ሲመለስም በሰረገላ ተቀምጦ የነቢዩን የኢሳይያስን መጽሐፍ ያነብ ነበር።

Afrikaans

en hy was op die terugreis en het op sy wa gesit en die profeet jesaja gelees.

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Amharic

ወደ ኢያሪኮም በቀረበ ጊዜ አንድ ዕውር እየለመነ በመንገድ ዳር ተቀምጦ ነበር።

Afrikaans

en terwyl hy naby jérigo kom, sit daar 'n blinde man langs die pad en bedel;

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Amharic

ዝቅም ብሎ ቢመለከት የተልባ እግሩን ልብስ ተቀምጦ አየ፥ ነገር ግን አልገባም።

Afrikaans

en terwyl hy neerbuk, sien hy die doeke lê; maar hy het nie ingegaan nie.

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Amharic

ከዚህም በኋላ ወጥቶ ሌዊ የሚባል ቀራጭ በመቅረጫው ተቀምጦ ተመለከተና። ተከተለኝ አለው።

Afrikaans

en ná hierdie dinge het hy uitgegaan en 'n tollenaar met die naam van levi by die tolhuis sien sit en vir hom gesê: volg my.

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Amharic

ሥራቸውም አንድ ስለ ነበረ በእነርሱ ዘንድ ተቀምጦ በአንድ ላይ ሠሩ፤ ሥራቸው ድንኳን መስፋት ነበረና።

Afrikaans

en omdat hy van dieselfde ambag was, het hy by hulle gebly en gewerk, want hulle was tentmakers van ambag.

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Amharic

ደግሞም በራሱ የነበረውን ጨርቅ ለብቻው በአንድ ስፍራ ተጠምጥሞ እንደ ነበረ እንጂ ከተልባ እግሩ ልብስ ጋር ተቀምጦ እንዳልነበረ አየ።

Afrikaans

en die doek wat op sy hoof was, sien hy nie by die doeke lê nie, maar opgerol op een plek afsonderlik.

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Amharic

ወደ ኢየሱስም መጡ፥ አጋንንትም ያደሩበትን ሌጌዎንም የነበረበትን ሰው ተቀምጦ ለብሶም ልቡም ተመልሶ አዩና ፈሩ።

Afrikaans

toe kom hulle by jesus en sien die besetene sit, gekleed en by sy verstand--die een wat die legioen gehad het. en hulle was bevrees.

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Amharic

ከታንኳዎቹም የስምዖን ወደ ነበረች ወደ አንዲቱ ገብቶ ከምድር ጥቂት ፈቀቅ እንዲያደርጋት ለመነው፤ በታንኳይቱም ተቀምጦ ሕዝቡን ያስተምር ነበር።

Afrikaans

toe klim hy in een van die skuite wat aan simon behoort het, en vra hom om 'n entjie van die land af weg te vaar, en hy het gaan sit en die skare van die skuit uit geleer.

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Amharic

መልካምም በሚሉአት በመቅደስ ደጅ ስለ ምጽዋት ተቀምጦ የነበረው እርሱ እንደ ሆነ አወቁት፤ በእርሱም ከሆነው የተነሣ መደነቅና መገረም ሞላባቸው።

Afrikaans

en hulle het hom herken, dat dit hy was wat by die skone poort van die tempel gesit het om te bedel, en hulle is vervul met verwondering en verbasing oor wat met hom gebeur het.

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Amharic

ጴጥሮስም ከቤት ውጭ በአጥሩ ግቢ ተቀምጦ ነበር፤ አንዲት ገረድም ወደ እርሱ ቀርባ። አንተ ደግሞ ከገሊላው ከኢየሱስ ጋር ነበርህ አለችው።

Afrikaans

en petrus het buitekant gesit in die binneplaas van die paleis, en 'n sekere diensmeisie het na hom gekom en gesê: jy was ook by jesus, die galiléër!

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Amharic

አንቺ የጽዮን ልጅ አትፍሪ፤ እነሆ፥ ንጉሥሽ በአህያ ውርንጫ ላይ ተቀምጦ ይመጣል ተብሎ እንደ ተጻፈ፥ ኢየሱስ የአህያ ውርንጫ አግኝቶ በእርሱ ተቀመጠ።

Afrikaans

en jesus het 'n jong esel gevind en daarop gaan sit, soos geskrywe is:

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Amharic

ለጽዮን ልጅ። እነሆ፥ ንጉሥሽ የዋህ ሆኖ በአህያ ላይና በአህያይቱ ግልገል በውርንጫይቱ ላይ ተቀምጦ ወደ አንቺ ይመጣል በሉአት ተብሎ በነቢይ የተነገረው ይፈጸም ዘንድ ይህ ሆነ።

Afrikaans

en dit het alles gebeur, sodat vervul sou word die woord wat deur die profeet gespreek is:

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Amharic

እርሱም በቢታንያ በለምጻሙ በስምዖን ቤት በነበረ ጊዜ፥ በማዕድ ተቀምጦ ሳለ፥ አንዲት ሴት ዋጋው እጅግ የከበረ ጥሩ ናርዶስ ሽቱ የመላበት የአልባስጥሮስ ቢልቃጥ ይዛ መጣች፤ ቢልቃጡንም ሰብራ በራሱ ላይ አፈሰሰችው።

Afrikaans

en toe hy in betánië was, in die huis van simon, die melaatse, terwyl hy aan tafel was, kom daar 'n vrou met 'n albaste fles met egte, baie kosbare nardussalf; en sy breek die albaste fles en gooi dit op sy hoof uit.

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Get a better translation with
7,739,313,097 human contributions

Users are now asking for help:



We use cookies to enhance your experience. By continuing to visit this site you agree to our use of cookies. Learn more. OK