From professional translators, enterprises, web pages and freely available translation repositories.
akakaripiwa kwa ajili ya uovu wake. punda ambaye hasemi alinena kwa sauti ya binadamu, akaukomesha wazimu wa huyo nabii.
maar die bestraffing van sy eie oortreding ontvang het: die stom lasdier het met die stem van 'n mens gepraat en die waansinnigheid van die profeet verhinder.
na tukisema yalitoka kwa binadamu, watu wote hapa watatupiga mawe, maana wote wanaamini kwamba yohane alikuwa nabii."
en as ons sê: uit mense sal die hele volk ons stenig, want hulle is daarvan oortuig dat johannes 'n profeet is.
yeye hutoa huduma ya kuhani mkuu katika mahali patakatifu sana, yaani ndani ya ile hema ya kweli iliyojengwa na bwana, siyo na binadamu.
'n bedienaar van die heilige dinge en van die ware tabernakel wat die here opgerig het en nie 'n mens nie.
yesu akasema, "heri wewe simoni mwana wa yona, kwa maana si binadamu aliyekufunulia ukweli huu, ila baba yangu aliye mbinguni.
toe antwoord jesus en sê vir hom: salig is jy, simon bar-jona, want vlees en bloed het dit nie aan jou geopenbaar nie, maar my vader wat in die hemele is.
kwa njia ya mtu mmoja dhambi iliingia ulimwenguni, nayo ikasababisha kifo. hivyo kifo kimeenea katika jumuiya yote ya binadamu, kwa maana wote wametenda dhambi.
daarom, soos deur een mens die sonde in die wêreld ingekom het en deur die sonde die dood, en so die dood tot alle mense deurgedring het, omdat almal gesondig het
kama maandiko yasemavyo: "kila binadamu ni kama nyasi, na utukufu wake wote ni kama maua ya porini. nyasi hunyauka na maua huanguka.
want alle vlees is soos gras, en al die heerlikheid van die mens soos 'n blom van die gras. die gras verdor en sy blom val af,
yesu akawatazama, akawaambia, "kwa binadamu haiwezekani, lakini kwa mungu si hivyo, maana kwa mungu mambo yote huwezekana."
maar jesus het hulle aangekyk en geantwoord: by mense is dit onmoontlik, maar nie by god nie; want by god is alle dinge moontlik.
majaribu mliyokwisha pata ni ya kawaida kwa binadamu. mungu ni mwaminifu, naye hataruhusu mjaribiwe kupita nguvu zenu, ila pamoja na majaribu, yeye atawapeni pia nguvu ya kustahimili na njia ya kutoka humo salama.
geen versoeking het julle aangegryp behalwe 'n menslike nie; maar god is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra.
kama mnaitimiza ile sheria ya utawala kama ilivyoandikwa katika maandiko matakatifu: "mpende binadamu mwenzako kama unavyojipenda wewe mwenyewe", mtakuwa mnafanya vema kabisa.
as julle ewenwel die koninklike wet volbring volgens die skrif: jy moet jou naaste liefhê soos jouself--dan doen julle goed.
sasa nataka kibali cha nani: cha binadamu, ama cha mungu? au je, nataka kuwapendeza watu? kama ningefanya hivyo, mimi singekuwa kamwe mtumishi wa kristo.
soek ek dan nou die guns van mense, of van god? of probeer ek om mense te behaag? as ek nog mense behaag, dan sou ek nie 'n dienskneg van christus wees nie.
lakini, ni kama yasemavyo maandiko matakatifu: "mambo ambayo jicho halijapata kuyaona wala sikio kuyasikia, mambo ambayo binadamu hajapata kuyafikiria moyoni, hayo ndiyo mungu aliyowatayarishia wale wampendao."
maar soos geskrywe is: wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor en in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, wat god berei het vir die wat hom liefhet.