Trying to learn how to translate from the human translation examples.
From professional translators, enterprises, web pages and freely available translation repositories.
naye aliposikia hivyo, akainuka mara, akamwendea yesu.
sy het, toe sy dit hoor, vinnig opgestaan en na hom toe gegaan.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
naye akatupilia mbali vazi lake, akaruka juu, akamwendea yesu.
en hy gooi sy oorkleed af, staan op en kom na jesus toe.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
akamwendea pilato, akaomba apewe mwili wa yesu. basi, pilato akaamuru apewe.
hy het na pilatus gegaan en die liggaam van jesus gevra. toe beveel pilatus dat die liggaam afgegee moes word.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
wakati huo yesu alitoka galilaya akafika katika mto yordani, akamwendea yohane ili abatizwe naye.
toe het jesus van galiléa na die jordaan, na johannes gekom om deur hom gedoop te word.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
yesu akamwendea huyo mama, akamshika mkono, akamwinua. na ile homa ikamwacha, akaanza kuwatumikia.
daarop gaan hy na haar, neem haar hand en rig haar op, en dadelik het die koors haar verlaat, en sy het hulle bedien.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
mwalimu mmoja wa sheria akamwendea, akamwambia, "mwalimu, mimi nitakufuata kokote uendako."
en 'n sekere skrifgeleerde het gekom en vir hom gesê: meester, ek sal u volg waar u ook al mag gaan.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
Warning: Contains invisible HTML formatting
akamwendea, akamtibu majeraha yake kwa kumtia mafuta na divai; na kuyafunga halafu akampandisha juu ya punda wake akampeleka katika nyumba moja ya wageni akamuuguza.
en na hom gegaan, sy wonde verbind en olie en wyn daarop gegooi. hy het hom toe op sy eie pakdier gehelp en hom na 'n herberg geneem en vir hom gesorg.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
yesu akasema, "haya, njoo." basi, petro akashuka kutoka ile mashua, akatembea juu ya maji, akamwendea yesu.
en hy sê: kom! petrus klim toe van die skuit af en loop op die water om na jesus te gaan.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
Warning: Contains invisible HTML formatting
petro alikuwa ameketi nje uani. basi, mtumishi mmoja wa kike akamwendea, akasema, "wewe ulikuwa pamoja na yesu wa galilaya."
en petrus het buitekant gesit in die binneplaas van die paleis, en 'n sekere diensmeisie het na hom gekom en gesê: jy was ook by jesus, die galiléër!
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
Warning: Contains invisible HTML formatting
lakini martha alikuwa anashughulika na mambo mengi. basi, akamwendea yesu, akamwambia, "bwana, hivi hujali kwamba dada yangu ameniacha nishughulike peke yangu? mwambie basi, anisaidie."
maar martha was baie besig om alles klaar te maak. sy kom toe daar staan en sê: here, gee u nie om dat my suster my alleen laat bedien nie? sê dan vir haar dat sy my moet help.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
Warning: Contains invisible HTML formatting