Usted buscó: besittings (Afrikaans - Amárico)

Traducción automática

Aprendiendo a traducir con los ejemplos de traducciones humanas.

Afrikaans

Amharic

Información

Afrikaans

besittings

Amharic

 

De: Traducción automática
Sugiera una traducción mejor
Calidad:

Contribuciones humanas

De traductores profesionales, empresas, páginas web y repositorios de traducción de libre uso.

Añadir una traducción

Afrikaans

Amárico

Información

Afrikaans

voorwaar ek sê vir julle, hy sal hom oor al sy besittings aanstel.

Amárico

እውነት እላችኋለሁ፥ ባለው ሁሉ ላይ ይሾመዋል።

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

waarlik, ek sê vir julle, hy sal hom oor al sy besittings aanstel.

Amárico

እውነት እላችኋለሁ፥ ባለው ሁሉ ላይ ይሾመዋል።

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

so kan dan ook niemand van julle wat nie afsien van al sy besittings, my dissipel wees nie.

Amárico

እንግዲህ እንደዚሁ ማንም ከእናንተ ያለውን ሁሉ የማይተው ደቀ መዝሙሬ ሊሆን አይችልም።

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

maar hy het treurig geword oor dié woord en bedroef weggegaan, want hy het baie besittings gehad.

Amárico

ነገር ግን ስለዚህ ነገር ፊቱ ጠቈረ፥ ብዙ ንብረት ነበረውና እያዘነም ሄደ።

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

maar toe die jongman dié woord hoor, het hy bedroef weggegaan; want hy het baie besittings gehad.

Amárico

ጐበዙም ይህን ቃል በሰማ ጊዜ ብዙ ንብረት ነበረውና እያዘነ ሄደ።

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

en veel onder baie geneeshere gely en al haar besittings uitgegee het sonder om enige baat te vind, maar eerder erger geword het,

Amárico

ከብዙ ባለ መድኃኒቶችም ብዙ ተሠቃየች፤ ገንዘብዋንም ሁሉ ከስራ ባሰባት እንጂ ምንም አልተጠቀመችም፤

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

en hulle eiendomme en besittings het hulle verkoop en die opbrings onder almal verdeel, volgens wat elkeen nodig gehad het.

Amárico

ያላቸውንም ሁሉ አንድነት አደረጉ። መሬታቸውንና ጥሪታቸውንም እየሸጡ፥ ማንኛውም እንደሚፈልግ ለሁሉ ያካፍሉት ነበር።

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

en johanna, die vrou van gusa, 'n bestuurder van herodes, en susanna en baie ander wat hom almal met hulle besittings gedien het.

Amárico

የሄሮድስ አዛዥ የኩዛ ሚስት ዮሐናም ሶስናም ብዙዎች ሌሎችም ሆነው በገንዘባቸው ያገለግሉት ነበር።

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

en die menigte van die wat gelowig geword het, was een van hart en siel, en nie een het gesê dat iets van sy besittings sy eie was nie, maar hulle het alles in gemeenskap gehad.

Amárico

ያመኑትም ሕዝብ አንድ ልብ አንዲትም ነፍስ ነበሩአቸው፥ ገንዘባቸውም ሁሉ በአንድነት ነበረ እንጂ ካለው አንድ ነገር ስንኳ የራሱ እንደ ሆነ ማንም አልተናገረም።

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

en hy het ook aan sy dissipels gesê: daar was 'n ryk man wat 'n bestuurder gehad het; en hy is by hom aangeklaag as een wat sy besittings verkwis.

Amárico

ደግሞም ለደቀ መዛሙርቱ እንዲህ አለ። መጋቢ የነበረው አንድ ባለ ጠጋ ሰው ነበረ፥ በእርሱ ዘንድ። ይህ ሰው ያለህን ይበትናል ብለው ከሰሱት።

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Obtenga una traducción de calidad con
7,790,247,741 contribuciones humanas

Usuarios que están solicitando ayuda en este momento:



Utilizamos cookies para mejorar nuestros servicios. Al continuar navegando está aceptando su uso. Más información. De acuerdo