Usted buscó: geslag (Afrikaans - Amárico)

Traducción automática

Aprendiendo a traducir con los ejemplos de traducciones humanas.

Afrikaans

Amharic

Información

Afrikaans

geslag

Amharic

 

De: Traducción automática
Sugiera una traducción mejor
Calidad:

Contribuciones humanas

De traductores profesionales, empresas, páginas web y repositorios de traducción de libre uso.

Añadir una traducción

Afrikaans

Amárico

Información

Afrikaans

maar eers moet hy baie ly en deur hierdie geslag verwerp word.

Amárico

አስቀድሞ ግን ብዙ መከራ እንዲቀበል ከዚህም ትውልድ እንዲጣል ይገባዋል።

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

maar hierdie geslag gaan nie uit behalwe deur gebed en vas nie.

Amárico

ይህ ዓይነት ግን ከጸሎትና ከጦም በቀር አይወጣም አላቸው።

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

en sy barmhartigheid is van geslag tot geslag vir die wat hom vrees.

Amárico

ምሕረቱም ለሚፈሩት እስከ ትውልድና ትውልድ ይኖራል።

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

aangaande sy seun wat gebore is na die vlees uit die geslag van dawid

Amárico

ይህም ወንጌል በሥጋ ከዳዊት ዘር ስለ ተወለደ እንደ ቅድስና መንፈስ ግን ከሙታን መነሣት የተነሣ በኃይል የእግዚአብሔር ልጅ ሆኖ ስለ ተገለጠ ስለ ልጁ ነው፤ እርሱም ጌታችን ኢየሱስ ክርስቶስ ነው።

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

voorwaar ek sê vir julle, al hierdie dinge sal oor hierdie geslag kom.

Amárico

እውነት እላችኋለሁ፥ ይህ ሁሉ በዚህ ትውልድ ላይ ይደርሳል።

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

en die dag van die ongesuurde brode het gekom waarop die pasga geslag moes word.

Amárico

ፋሲካንም ሊያርዱበት የሚገባው የቂጣ በዓል ደረሰ፤

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

voorwaar ek sê vir julle, hierdie geslag sal sekerlik nie verbygaan voordat alles gebeur het nie.

Amárico

እውነት እላችኋለሁ፥ ይህ ሁሉ እስኪሆን ድረስ ይህ ትውልድ አያልፍም።

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

en hy sê vir hulle: hierdie geslag kan deur niks anders uitgaan as deur gebed en vas nie.

Amárico

ይህ ወገን በጸሎትና በጦም ካልሆነ በምንም ሊወጣ አይችልም አላቸው።

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

maar toe hierdie seun van u kom, wat u goed met hoere deurgebring het, het u vir hom die vetgemaakte kalf geslag.

Amárico

ነገር ግን ገንዘብህን ከጋለሞቶች ጋር በልቶ ይህ ልጅህ በመጣ ጊዜ፥ የሰባውን ፊሪዳ አረድህለት አለው።

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

het die skrif nie gesê dat die christus uit die geslag van dawid kom en uit betlehem, die dorp waar dawid was nie?

Amárico

ክርስቶስ ከዳዊት ዘር ዳዊትም ከነበረባት መንደር ከቤተ ልሔም እንዲመጣ መጽሐፍ አላለምን? አሉ።

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

in sy vernedering is sy oordeel weggeneem, en wie sal sy geslag beskrywe? want sy lewe word van die aarde weggeneem.

Amárico

በውርደቱ ፍርዱ ተወገደ፤ ሕይወቱ ከምድር ተወግዳለችና ትውልዱንስ ማን ይናገራል?

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

want dawid het ontslaap, nadat hy sy eie geslag volgens die raad van god gedien het, en is by sy vaders weggelê en het verderwing gesien,

Amárico

ዳዊትም በራሱ ዘመን የእግዚአብሔርን አሳብ ካገለገለ በኋላ አንቀላፋ፥ ከአባቶቹም ጋር ተጨምሮ መበስበስን አየ፤

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

broeders, kinders van die geslag van abraham, en die onder julle wat god vrees, vir julle is hierdie woord van verlossing gestuur.

Amárico

እናንተ ወንድሞቻችን፥ የአብርሃም ዘር ልጆች ከእናንተ መካከልም እግዚአብሔርን የምትፈሩ ሆይ፥ ለእናንተ የዚህ የመዳን ቃል ተላከ።

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

as ons dan die geslag van god is, moet ons nie dink dat die godheid aan goud of silwer of steen, die beeldwerk van menslike kuns en uitvinding, gelyk is nie.

Amárico

እንግዲህ የእግዚአብሔር ዘመዶች ከሆንን፥ አምላክ በሰው ብልሃትና አሳብ የተቀረጸውን ወርቅ ወይም ብር ወይም ድንጋይ እንዲመስል እናስብ ዘንድ አይገባንም።

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

toe antwoord jesus en sê: o ongelowige en verdraaide geslag, hoe lank sal ek by julle wees en julle verdra? bring jou seun hier.

Amárico

ኢየሱስም መልሶ። እናንተ የማታምን ጠማማ ትውልድ፥ እስከ መቼ ከእናንተ ጋር እኖራለሁ? እስከ መቼስ እታገሣችኋለሁ? ልጅህን ወደዚህ አምጣው አለ።

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

ek, jesus, het my engel gestuur om hierdie dinge aan julle voor die gemeentes te betuig. ek is die wortel en die geslag van dawid, die blink môrester.

Amárico

እኔ ኢየሱስ በአብያተ ክርስቲያናት ዘንድ ይህን እንዲመሰክርላችሁ መልአኬን ላክሁ። እኔ የዳዊት ሥርና ዘር ነኝ፥ የሚያበራም የንጋት ኮከብ ነኝ።

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

en josef het ook opgegaan van galiléa, uit die stad násaret, na judéa, na die stad van dawid, wat betlehem genoem word, omdat hy uit die huis en geslag van dawid was,

Amárico

ዮሴፍም ደግሞ ከዳዊት ቤትና ወገን ስለ ነበረ ከገሊላ ከናዝሬት ከተማ ተነሥቶ ቤተ ልሔም ወደምትባል ወደ ዳዊት ከተማ ወደ ይሁዳ፥ ፀንሳ ከነበረች ከእጮኛው ከማርያም ጋር ይጻፍ ዘንድ ወጣ።

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

dan gaan hy en neem sewe ander geeste slegter as hy self met hom saam, en hulle kom in en woon daar; en die laaste van daardie mens word erger as die eerste. só sal dit ook wees met hierdie bose geslag.

Amárico

ከዚያ ወዲያ ይሄድና ከእርሱ የከፉትን ሰባት ሌሎችን አጋንንት ከእርሱ ጋር ይወስዳል፥ ገብተውም በዚያ ይኖራሉ፤ ለዚያም ሰው ከፊተኛው ይልቅ የኋለኛው ይብስበታል። ለዚህ ክፉ ትውልድ ደግሞ እንዲሁ ይሆንበታል።

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

toe sug hy swaar in sy gees en sê: waarom begeer hierdie geslag 'n teken? voorwaar ek sê vir julle, aan hierdie geslag sal sekerlik geen teken gegee word nie.

Amárico

በመንፈሱም እጅግ ቃተተና። ይህ ትውልድ ስለ ምን ምልክት ይፈልጋል? እውነት እላችኋለሁ፥ ለዚህ ትውልድ ምልክት አይሰጠውም አለ።

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Afrikaans

ek is besny op die agtste dag, uit die geslag van israel, uit die stam van benjamin, 'n hebreër uit die hebreërs; wat die wet betref, 'n fariseër;

Amárico

በስምንተኛው ቀን የተገረዝሁ፥ ከእስራኤል ትውልድ፥ ከብንያም ወገን፥ ከዕብራውያን ዕብራዊ ነኝ፤ ስለ ሕግ ብትጠይቁ፥ ፈሪሳዊ ነበርሁ፤

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Obtenga una traducción de calidad con
7,786,709,244 contribuciones humanas

Usuarios que están solicitando ayuda en este momento:



Utilizamos cookies para mejorar nuestros servicios. Al continuar navegando está aceptando su uso. Más información. De acuerdo