Da traduttori professionisti, imprese, pagine web e archivi di traduzione disponibili gratuitamente al pubblico.
በመሸም ጊዜ ደቀ መዛሙርቱ ወደ ባሕር ወረዱ፥
en toe dit aand geword het, het sy dissipels afgegaan na die see toe.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
ኢየሱስም ተነሥቶ ከደቀ መዛሙርቱ ጋር ተከተለው።
en jesus het opgestaan en hom gevolg, en ook sy dissipels.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
ከደቀ መዛሙርቱ አንዱ የስምዖን ጴጥሮስ ወንድም እንድርያስ።
een van sy dissipels, andréas, simon petrus se broer, sê vir hom:
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
ከዚህም በኋላ ለደቀ መዛሙርቱ። ወደ ይሁዳ ደግሞ እንሂድ አላቸው።
eers daarna sê hy aan die dissipels: laat ons weer na judéa gaan.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
በሰንበትም በእርሻ መካከል ሲያልፍ ደቀ መዛሙርቱ እየሄዱ እሸት ይቀጥፉ ጀመር።
en terwyl hy op die sabbat deur die gesaaides loop, het sy dissipels al gaande are begin pluk.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
ዮሐንስም በወህኒ ሳለ የክርስቶስን ሥራ ሰምቶ ከደቀ መዛሙርቱ ሁለት ላከና።
en johannes het in die gevangenis gehoor van die werke van christus, en twee van sy dissipels gestuur
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
በዚያን ጊዜ ደቀ መዛሙርቱ ስለ መጥምቁ ስለ ዮሐንስ እንደ ነገራቸው አስተዋሉ።
toe verstaan die dissipels dat hy met hulle van johannes die doper gespreek het.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
ነገር ግን ከደቀ መዛሙርቱ አንዱ አሳልፎ ሊሰጠው ያለው የስምዖን ልጅ የአስቆሮቱ ይሁዳ።
toe sê een van sy dissipels, judas iskáriot, die seun van simon, wat hom sou verraai:
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
በነጋም ጊዜ ኢየሱስ በባሕር ዳር ቆመ፤ ደቀ መዛሙርቱ ግን ኢየሱስ መሆኑን አላወቁም።
en toe dit al dag geword het, staan jesus op die strand; maar die dissipels het nie geweet dat dit jesus was nie.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
ሕዝቡንም አይቶ ወደ ተራራ ወጣ፤ በተቀመጠም ጊዜ ደቀ መዛሙርቱ ወደ እርሱ ቀረቡ፤
en toe hy die skare sien, het hy op die berg geklim; en nadat hy gaan sit het, het sy dissipels na hom gekom;
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
ይሁዳን ትቶ ወደ ገሊላ ደግሞ ሄደ፤ ዳሩ ግን ደቀ መዛሙርቱ እንጂ ኢየሱስ ራሱ አላጠመቀም።
alhoewel jesus self nie gedoop het nie, maar sy dissipels--
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
አሰናበታቸውም። ወዲያውም ከደቀ መዛሙርቱ ጋር ወደ ታንኳይቱ ገብቶ ወደ ዳልማኑታ አገር መጣ።
en dadelik het hy met sy dissipels in die skuit geklim en in die streke van dalmanúta gekom.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
አምስት ሺህ ሰዎች ያህሉ ነበርና። ለደቀ መዛሙርቱ። በየክፍሉ አምሳ አምሳውን አስቀምጡአቸው አላቸው።
want daar was omtrent vyf duisend manne. maar hy sê vir sy dissipels: laat hulle in groepe van vyftig sit.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
ኢየሱስም ለደቀ መዛሙርቱ። እውነት እላችኋለሁ፥ ለባለጠጋ ወደ መንግሥተ ሰማያት መግባት ጭንቅ ነው።
en jesus sê vir sy dissipels: voorwaar ek sê vir julle dat 'n ryk man beswaarlik in die koninkryk van die hemele sal ingaan.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
ሲበሉም ኢየሱስ እንጀራን አንሥቶ ባረከ ቈርሶም ለደቀ መዛሙርቱ ሰጠና። እንካችሁ፥ ብሉ ይህ ሥጋዬ ነው አለ።
en terwyl hulle eet, neem jesus die brood, en nadat hy gedank het, breek hy dit en gee dit aan sy dissipels en sê: neem, eet, dit is my liggaam.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
ነገር ግን ይህ ሁሉ የሆነ የነቢያት መጻሕፍት ይፈጸሙ ዘንድ ነው አለ። በዚያን ጊዜ ደቀ መዛሙርቱ ሁሉ ትተውት ሸሹ።
maar dit het alles gebeur, dat die skrifte van die profete vervul sou word. toe het al die dissipels hom verlaat en gevlug.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
ሕዝቡም ኢየሱስ ወይም ደቀ መዛሙርቱ በዚያ እንዳልነበሩ ባዩ ጊዜ፥ ራሳቸው በጀልባዎቹ ገብተው ኢየሱስን እየፈለጉ ወደ ቅፍርናሆም መጡ።
toe die skare dan sien dat jesus nie daar was nie en sy dissipels ook nie, het hulle self ook in die skuite geklim en na kapérnaüm gegaan om jesus te soek.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
እርሱም ከመቅደስ ሲወጣ ከደቀ መዛሙርቱ አንዱ። መምህር ሆይ፥ እንዴት ያሉ ድንጋይዎችና እንዴት ያሉ ሕንጻዎች እንደ ሆኑ እይ አለው።
en toe hy uit die tempel uitgaan, sê een van sy dissipels vir hom: meester, kyk watter klippe en watter geboue!
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
ጴጥሮስ። ከአንተ ጋር መሞት እንኳ የሚያስፈልገኝ ቢሆን፥ ከቶ አልክድህም አለው። ደቀ መዛሙርቱ ሁሉ ደግሞ እንደዚሁ አሉ።
petrus sê vir hom: al moes ek ook saam met u sterwe, ek sal u nooit verloën nie! so het ook al die dissipels gesê.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
ከዚያ ወዲያ ወደ ደቀ መዛሙርቱ መጥቶ። እንግዲህስ ተኙ ዕረፉም፤ እነሆ፥ ሰዓቲቱ ቀርባለች የሰው ልጅም በኃጢአተኞች እጅ አልፎ ይሰጣል።
daarop kom hy by sy dissipels en sê vir hulle: slaap maar voort en rus. kyk, die uur is naby, en die seun van die mens word oorgelewer in die hande van sondaars.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità: