Via de voorbeelden van menselijke vertaling trachten te leren vertalen.
Van professionele vertalers, bedrijven, webpagina's en gratis beschikbare vertaalbronnen.
ninyi wenyewe ni barua yetu; barua iliyoandikwa mioyoni mwetu kila mtu aione na kuisoma.
julle is ons brief, geskrywe in ons harte, geken en gelees deur alle mense;
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
maana yeye ndiye aliyetuwezesha kulihudumia agano jipya ambalo si agano la sheria iliyoandikwa, bali agano la roho. maana sheria iliyoandikwa huleta kifo, lakini roho huleta uzima.
wat ons ook bekwaam gemaak het as dienaars van 'n nuwe testament, nie van die letter nie, maar van die gees; want die letter maak dood, maar die gees maak lewend.
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
lakini sasa tumekuwa huru kutoka vifungo vya sheria, kwa sababu tumekufa kuhusu lile jambo lililotufanya sisi watumwa. sasa tunatumikia kufuatana na maisha mapya ya roho, na si kufuatana na hali ile ya kale ya sheria iliyoandikwa.
maar nou is ons ontslae van die wet waardeur ons gebonde was, aangesien ons dit afgesterf het, sodat ons dien in die nuwigheid van die gees en nie in die oudheid van die letter nie.
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit: