Обучается переводу с помощью примеров, переведенных людьми.
Добавлены профессиональными переводчиками и компаниями и на основе веб-страниц и открытых баз переводов.
kisha akapanda mashuani walimokuwa, na upepo ukatulia. nao wakashangaa sana.
en hy het by hulle in die skuit geklim, en die wind het gaan lê; en hulle was by hulleself uitermate verbaas en verwonderd.
Последнее обновление: 2012-05-05
Частота использования: 1
Качество:
basi, yesu akawaaga watu, akapanda mashua, akaenda katika eneo la magadani.
en nadat hy die skare weggestuur het, het hy in die skuit gegaan en in die gebied van mágdala gekom.
Последнее обновление: 2012-05-05
Частота использования: 1
Качество:
lakini watu wakiwa wamelala, adui yake akaja akapanda magugu kati ya ngano, akaenda zake.
maar terwyl die mense slaap, het sy vyand gekom en onkruid onder die koring gesaai en weggegaan.
Последнее обновление: 2012-05-05
Частота использования: 1
Качество:
basi, akawaacha, akapanda tena mashua, akaanza safari kwenda ng'ambo ya pili ya ziwa.
en hy het hulle verlaat en weer in die skuit geklim en na die oorkant gegaan.
Последнее обновление: 2012-05-05
Частота использования: 1
Качество:
makundi makubwa ya watu yalimzunguka hata yesu akapanda mashua, akaketi. hao watu walisimama kwenye ukingo wa ziwa,
en groot menigtes het by hom vergader, sodat hy in 'n skuit geklim en gaan sit het. en die hele skare het op die strand gestaan.
Последнее обновление: 2012-05-05
Частота использования: 1
Качество:
kisha akapanda tena ghorofani, akamega mkate, akala. aliendelea kuhubiri kwa muda mrefu hadi alfajiri, halafu akaondoka.
en hy het boontoe gegaan en brood gebreek en geëet; en nadat hy nog 'n geruime tyd gespreek het tot dagbreek toe, het hy vertrek.
Последнее обновление: 2012-05-05
Частота использования: 1
Качество:
basi, simoni petro akapanda mashuani, akavuta hadi nchi kavu ule wavu uliokuwa umejaa samaki wakubwa mia moja na hamsini na watatu. na ingawa walikuwa wengi hivyo wavu haukukatika.
simon petrus het in die skuit geklim en die net op die land getrek, vol groot visse, honderd drie en vyftig in getal; en alhoewel daar so baie was, het die net nie geskeur nie.
Последнее обновление: 2012-05-05
Частота использования: 1
Качество:
paulo alikaa bado na wale ndugu huko korintho kwa siku nyingi. kisha aliwaaga, akapanda meli kwenda siria pamoja na priskila na akula. huko kenkrea, alinyoa nywele zake kwa sababu ya nadhiri aliyokuwa ameweka.
en nadat paulus nog verskeie dae daar gebly het, het hy van die broeders afskeid geneem en na sírië uitgeseil, en saam met hom priscílla en aquila. en in kenchréë het hy sy hoof geskeer, want hy het 'n gelofte gedoen.
Последнее обновление: 2012-05-05
Частота использования: 1
Качество: