Şunu aradınız:: as ek maar nt geluister... (Afrikanca - Habeşistan Dili (Amharca))

Bilgisayar çevirisi

İnsan çevirisi örneklerinden çeviri yapmayı öğrenmeye çalışıyor.

Afrikaans

Amharic

Bilgi

Afrikaans

as ek maar nt geluister het

Amharic

 

Kimden: Makine Çevirisi
Daha iyi bir çeviri öner
Kalite:

İnsan katkıları

Profesyonel çevirmenler, işletmeler, web sayfaları ve erişimin serbest olduğu çeviri havuzlarından.

Çeviri ekle

Afrikanca

Habeşistan Dili (Amharca)

Bilgi

Afrikanca

want sy het gesê: as ek maar sy klere kan aanraak, sal ek gesond word.

Habeşistan Dili (Amharca)

ልብሱን ብቻ የዳሰስሁ እንደ ሆነ እድናለሁ ብላለችና።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

ek dank my god elke maal as ek aan julle dink--

Habeşistan Dili (Amharca)

ሁልጊዜ በጸሎቴ ሁሉ ስለ እናንተ ሁሉ በደስታ እየጸለይሁ፥ ከፊተኛው ቀን እስከ ዛሬ ድረስ ወንጌልን በመስበክ አብራችሁ ስለ ሠራችሁ፥ ባሰብኋችሁ ጊዜ ሁሉ አምላኬን አመሰግናለሁ።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

as ek van myself getuig, is my getuienis nie waar nie.

Habeşistan Dili (Amharca)

እኔ ስለ እኔ ስለ ራሴ ብመሰክር ምስክሬ እውነት አይደለም፤

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

as ek nie gekom en met hulle gespreek het nie, sou hulle geen sonde hê nie; maar nou het hulle geen verskoning vir hul sonde nie.

Habeşistan Dili (Amharca)

እኔ መጥቼ ባልነገርኋቸውስ ኃጢአት ባልሆነባቸውም ነበር፤ አሁን ግን ለኃጢአታቸው ምክንያት የላቸውም።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

maar as ek deur die vinger van god die duiwels uitdryf, dan het die koninkryk van god waarlik by julle gekom.

Habeşistan Dili (Amharca)

እኔ ግን በእግዚአብሔር ጣት አጋንንትን የማወጣ ከሆንሁ፥ እንግዲህ የእግዚአብሔር መንግሥት ወደ እናንተ ደርሳለች።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

as ek dit volbring het en vir hulle hierdie vrug veilig oorgebring het, sal ek by julle langs na spanje afreis.

Habeşistan Dili (Amharca)

እንግዲህ ይህን ፈጽሜ ይህን ፍሬ ካተምሁላቸው በኋላ በእናንተ በኩል አልፌ ወደ እስጳንያ እሄዳለሁ፤

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

en as ek doen wat ek nie wil nie, dan stem ek die wet toe dat dit goed is.

Habeşistan Dili (Amharca)

የማልወደውን ግን የማደርግ ከሆንሁ ሕግ መልካም እንደ ሆነ እመሰክራለሁ።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

as ek dan, die here en die meester, julle voete gewas het, is julle ook verplig om mekaar se voete te was.

Habeşistan Dili (Amharca)

እንግዲህ እኔ ጌታና መምህር ስሆን እግራችሁን ካጠብሁ፥ እናንተ ደግሞ እርስ በርሳችሁ እግራችሁን ትተጣጠቡ ዘንድ ይገባችኋል።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

ek hoop dan om hom dadelik te stuur, so gou as ek sien hoe dit met my sal gaan;

Habeşistan Dili (Amharca)

እንግዲህ እንዴት እንደምሆን ባየሁ ጊዜ፥ እርሱን ቶሎ እንድልክ ተስፋ አደርጋለሁ፤

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

ek vind dus hierdie wet: as ek die goeie wil doen, is die kwaad by my aanwesig.

Habeşistan Dili (Amharca)

እንግዲያስ መልካሙን አደርግ ዘንድ ስወድ በእኔ ክፉ እንዲያድርብኝ ሕግን አገኛለሁ።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

ek sterf dag vir dag, broeders, so waar as ek op julle roem in christus jesus, onse here.

Habeşistan Dili (Amharca)

በጌታችን በክርስቶስ ኢየሱስ ባለኝ በእናንተ ትምክህት እየማልሁ፥ ወንድሞች ሆይ፥ ዕለት ዕለት እሞታለሁ።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

en as ek hulle honger huis toe stuur, sal hulle op die pad beswyk, want sommige van hulle kom van ver.

Habeşistan Dili (Amharca)

ከእነርሱም አንዳንዶቹ ከሩቅ መጥተዋልና ጦማቸውን ወደ ቤታቸው ባሰናብታቸው በመንገድ ይዝላሉ አላቸው።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

as ek julle van die aardse dinge vertel en julle nie glo nie, hoe sal julle glo as ek julle van die hemelse vertel?

Habeşistan Dili (Amharca)

ስለ ምድራዊ ነገር በነገርኋችሁ ጊዜ ካላመናችሁ፥ ስለ ሰማያዊ ነገር ብነግራችሁ እንዴት ታምናላችሁ?

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

dit is hy van wie ek gesê het: ná my kom 'n man wat voor my geword het, want hy was eerder as ek.

Habeşistan Dili (Amharca)

አንድ ሰው ከእኔ በኋላ ይመጣል፥ ከእኔም በፊት ነበርና ከእኔ ይልቅ የከበረ ሆኖአል ብዬ ስለ እርሱ ያልሁት ይህ ነው።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

en as ek my herinner die ongeveinsde geloof wat in jou is, wat eers gewoon het in jou grootmoeder loïs en in jou moeder euníce, en wat--daarvan is ek oortuig--ook in jou is.

Habeşistan Dili (Amharca)

በአንተ ያለውን ግብዝነት የሌለበትን እምነትህን አስባለሁ፤ ይህም እምነት ቀድሞ በአያትህ በሎይድ በእናትህም በኤውንቄ ነበረባቸው፥ በአንተም ደግሞ እንዳለ ተረድቼአለሁ።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

en wat sal ek nog meer sê? want die tyd sal my ontbreek as ek van gídeon, barak en simson en jefta, dawid en samuel en die profete sou verhaal,

Habeşistan Dili (Amharca)

እንግዲህ ምን እላለሁ? ስለ ጌዴዎንና ስለ ባርቅ ስለ ሶምሶንም ስለ ዮፍታሔም ስለ ዳዊትና ስለ ሳሙኤልም ስለ ነቢያትም እንዳልተርክ ጊዜ ያጥርብኛልና።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

en gesê: as u die christus is, sê vir ons. en hy antwoord hulle: as ek vir u sê, sal u tog nie glo nie.

Habeşistan Dili (Amharca)

ክርስቶስ አንተ ነህን? ንገረን አሉት። እርሱ ግን እንዲህ አላቸው። ብነግራችሁ አታምኑም፤

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

daarom het ek behae in swakhede, in mishandelinge, in node, in vervolginge, in benoudhede, om christus wil. want as ek swak is, dan is ek sterk.

Habeşistan Dili (Amharca)

ስለዚህ ስለ ክርስቶስ በድካም በመንገላታትም በችግርም በስደትም በጭንቀትም ደስ ይለኛል፤ ስደክም ያን ጊዜ ኃይለኛ ነኝና።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

ek doop julle wel met water tot bekering; maar hy wat ná my kom, is sterker as ek, wie se skoene ek nie waardig is om aan te dra nie. hy sal julle doop met die heilige gees en met vuur.

Habeşistan Dili (Amharca)

እኔስ ለንስሐ በውኃ አጠምቃችኋለሁ፤ ጫማውን እሸከም ዘንድ የማይገባኝ ከእኔ በኋላ የሚመጣው ግን ከእኔ ይልቅ ይበረታል፤ እርሱ በመንፈስ ቅዱስ በእሳትም ያጠምቃችኋል፤

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

soek ek dan nou die guns van mense, of van god? of probeer ek om mense te behaag? as ek nog mense behaag, dan sou ek nie 'n dienskneg van christus wees nie.

Habeşistan Dili (Amharca)

ሰውን ወይስ እግዚአብሔርን አሁን እሺ አሰኛለሁን? ወይም ሰውን ደስ ላሰኝ እፈልጋለሁን? አሁን ሰውን ደስ ባሰኝ የክርስቶስ ባሪያ ባልሆንሁም።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Benzerlik derecesi düşük bazı insan çevirileri gizlendi.
Benzerlik derecesi düşük olan sonuçları göster.

Daha iyi çeviri için
7,787,962,554 insan katkısından yararlanın

Kullanıcılar yardım istiyor:



Deneyiminizi iyileştirmek için çerezleri kullanıyoruz. Bu siteyi ziyaret etmeye devam ederek çerezleri kullanmamızı kabul etmiş oluyorsunuz. Daha fazla bilgi edinin. Tamam