Şunu aradınız:: die dag toe ek weggeloo... (Afrikanca - Habeşistan Dili (Amharca))

Bilgisayar çevirisi

İnsan çevirisi örneklerinden çeviri yapmayı öğrenmeye çalışıyor.

Afrikaans

Amharic

Bilgi

Afrikaans

die dag toe ek weggeloop het

Amharic

 

Kimden: Makine Çevirisi
Daha iyi bir çeviri öner
Kalite:

İnsan katkıları

Profesyonel çevirmenler, işletmeler, web sayfaları ve erişimin serbest olduğu çeviri havuzlarından.

Çeviri ekle

Afrikanca

Habeşistan Dili (Amharca)

Bilgi

Afrikanca

verander regdeur die dag

Habeşistan Dili (Amharca)

background, style

Son Güncelleme: 2014-08-20
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

maar op die dag toe lot van sodom uitgaan, het vuur en swawel van die hemel af gereën en almal vernietig.

Habeşistan Dili (Amharca)

ሎጥ ከሰዶም በወጣበት ቀን ግን ከሰማይ እሳትና ዲን ዘነበ ሁሉንም አጠፋ።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

en die dag van die ongesuurde brode het gekom waarop die pasga geslag moes word.

Habeşistan Dili (Amharca)

ፋሲካንም ሊያርዱበት የሚገባው የቂጣ በዓል ደረሰ፤

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

en toe ek begin spreek, het die heilige gees op hulle geval soos ook op ons in die begin.

Habeşistan Dili (Amharca)

ለመናገርም በጀመርሁ ጊዜ መንፈስ ቅዱስ ለእኛ ደግሞ በመጀመሪያ እንደ ወረደ ለእነርሱ ወረደላቸው።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

en dit was die dag van voorbereiding, en die sabbat wou aanbreek.

Habeşistan Dili (Amharca)

የመዘጋጀት ቀንም ነበረ፤ ሰንበትም ሊጀምር ነበረ።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

net so sal dit wees in die dag wanneer die seun van die mens geopenbaar word.

Habeşistan Dili (Amharca)

የሰው ልጅ በሚገለጥበት ቀን እንዲሁ ይሆናል።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

deurdat julle die woord van die lewe vashou, my tot 'n roem teen die dag van christus, dat ek nie verniet geloop of verniet gearbei het nie.

Habeşistan Dili (Amharca)

በእነርሱም መካከል የሕይወትን ቃል እያቀረባችሁ በዓለም እንደ ብርሃን ትታያላችሁ፥ ስለዚህም በከንቱ እንዳልሮጥሁ በከንቱም እንዳልደከምሁ በክርስቶስ ቀን የምመካበት ይሆንልኛል።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

ek was in die gees op die dag van die here, en ek het agter my 'n groot stem gehoor, soos van 'n basuin, wat sê:

Habeşistan Dili (Amharca)

በጌታ ቀን በመንፈስ ነበርሁ፥ በኋላዬም የመለከትን ድምፅ የሚመስል ትላቅ ድምፅ ሰማሁ፥

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

daarom het ek, toe ek gehaal is, gekom sonder om teë te spreek. ek vra dan om watter rede julle my laat haal het.

Habeşistan Dili (Amharca)

ስለዚህም ደግሞ ብትጠሩኝ ሳልከራከር መጣሁ። አሁንም በምን ምክንያት አስመጣችሁኝ? ብዬ እጠይቃችኋለሁ አላቸው።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

en bedroef nie die heilige gees van god nie, deur wie julle verseël is tot die dag van verlossing.

Habeşistan Dili (Amharca)

ለቤዛም ቀን የታተማችሁበትን ቅዱሱን የእግዚአብሔርን መንፈስ አታሳዝኑ።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

toe sê jesus: laat haar staan; sy het dit bewaar vir die dag van my begrafnis.

Habeşistan Dili (Amharca)

ኢየሱስም። ለምቀበርበት ቀን እንድትጠብቀው ተውአት፤

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

die here weet om die godsaliges uit versoeking te verlos en die onregverdiges te bewaar vir die dag van oordeel om gestraf te word;

Habeşistan Dili (Amharca)

ጌታ እግዚአብሔርን የሚያመልኩትን ከፈተና እንዴት እንዲያድን፥ በደለኞችንም ይልቁንም በርኵስ ምኞት የሥጋን ፍትወት እየተከተሉ የሚመላለሱትን ጌትነትንም የሚንቁትን እየቀጣቸው ለፍርድ ቀን እንዴት እንዲጠብቅ ያውቃል። ደፋሮችና ኵሩዎች ሆነው ሥልጣን ያላቸውን ሲሳደቡ አይንቀጠቀጡም፤

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

daarom hou ons ook nie op nie, van die dag af dat ons dit gehoor het, om vir julle te bid en te vra dat julle vervul mag word met die kennis van sy wil in alle wysheid en geestelike insig,

Habeşistan Dili (Amharca)

ስለዚሁ እኛ ደግሞ ይህን ከሰማንበት ቀን ጀምረን የፈቃዱ እውቀት መንፈሳዊ ጥበብንና አእምሮን ሁሉ እንዲሞላባችሁ እየለመንን፥ ስለ እናንተ ጸሎትን አልተውንም።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

daarom, toe ek dit nie langer kon uithou nie, het ek ook gestuur om julle geloof te wete te kom, of die versoeker julle nie miskien versoek het en ons arbeid tevergeefs sou wees nie.

Habeşistan Dili (Amharca)

ስለዚህ እኔ ደግሞ ወደ ፊት እታገሥ ዘንድ ባልተቻለኝ ጊዜ። ፈታኝ ምናልባት ፈትኖአቸዋል ድካማችንም ከንቱ ሆኖአል ብዬ እምነታችሁን ለማወቅ ላክሁ።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

en daarvandaan het ons weggevaar en die volgende dag teenoor chios gekom, en die ander dag na samos oorgevaar en in trogíllion oorgebly en die dag daarop by miléte gekom.

Habeşistan Dili (Amharca)

በማግሥቱም ከዚያ በባሕር ተነሥተን በኪዩ ፊት ለፊት ደረስን፥ በነገውም ወደ ሳሞን ተሻገርን በትሮጊሊዮም አድረን በማግሥቱ ወደ ሚሊጢን መጣን።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

en laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim soos sommige die gewoonte het nie, maar laat ons mekaar vermaan, en dit des te meer namate julle die dag sien nader kom.

Habeşistan Dili (Amharca)

በአንዳንዶችም ዘንድ ልማድ እንደ ሆነው፥ መሰብሰባችንን አንተው እርስ በርሳችን እንመካከር እንጂ፤ ይልቁንም ቀኑ ሲቀርብ እያያችሁ አብልጣችሁ ይህን አድርጉ።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

ek het dit vroeër gesê, en ek sê dit vooruit soos toe ek die tweede keer aanwesig was, en ek skrywe dit nou in my afwesigheid aan die wat vroeër gesondig het en aan al die ander, dat as ek weer kom, ek nie sal spaar nie,

Habeşistan Dili (Amharca)

ሁለተኛ በእናንተ ዘንድ በነበርሁ ጊዜ እንደ ተናገርሁ አሁንም ደግሞ በሩቅ ስሆን፥ ክርስቶስ በእኔ አድሮ እንዲናገር ማስረጃ ከፈለጋችሁ፥ እንደ ገና ብመጣ እንዳልራራላቸው አስቀድመው ኃጢአት ላደረጉት ለሌሎችም ሁሉ አስቀድሜ ብዬአለሁ፥ አስቀድሜም እላለሁ። ክርስቶስም ስለ እናንተ አይደክምም ነገር ግን በእናንተ ኃይለኛ ነው።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

en toe ek hom sien, val ek soos 'n dooie aan sy voete; en hy het sy regterhand op my gelê en vir my gesê: moenie vrees nie; ek is die eerste en die laaste

Habeşistan Dili (Amharca)

ባየሁትም ጊዜ እንደ ሞተ ሰው ሆኜ ከእግሩ በታች ወደቅሁ። ቀኝ እጁንም ጫነብኝ እንዲህም አለኝ። አትፍራ፤ ፊተኛውና መጨረሻው ሕያውም እኔ ነኝ፥

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

en hou julle lewenswandel onder die heidene skoon, sodat as hulle van julle kwaad spreek soos van kwaaddoeners, hulle op grond van die goeie werke wat hulle aanskou, god kan verheerlik in die dag van besoeking.

Habeşistan Dili (Amharca)

ስለሚመለከቱት ስለ መልካም ሥራችሁ፥ ክፉ እንደምታደርጉ በዚያ እናንተን በሚያሙበት ነገር፥ በሚጎበኝበት ቀን እግዚአብሔርን ያከብሩት ዘንድ በአሕዛብ መካከል ኑሮአችሁ መልካም ይሁን።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

maar die dag van die here sal kom soos 'n dief in die nag, waarin die hemele met gedruis sal verbygaan en die elemente sal brand en vergaan, en die aarde en die werke wat daarop is, sal verbrand.

Habeşistan Dili (Amharca)

የጌታው ቀን ግን እንደ ሌባ ሆኖ ይመጣል፤ በዚያም ቀን ሰማያት በታላቅ ድምፅ ያልፋሉ፥ የሰማይም ፍጥረት በትልቅ ትኵሳት ይቀልጣል፥ ምድርም በእርስዋም ላይ የተደረገው ሁሉ ይቃጠላል።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Daha iyi çeviri için
8,022,591,202 insan katkısından yararlanın

Kullanıcılar yardım istiyor:



Deneyiminizi iyileştirmek için çerezleri kullanıyoruz. Bu siteyi ziyaret etmeye devam ederek çerezleri kullanmamızı kabul etmiş oluyorsunuz. Daha fazla bilgi edinin. Tamam