Sie suchten nach: bubuthongo (Xhosa - Afrikaans)

Menschliche Beiträge

Von professionellen Übersetzern, Unternehmen, Websites und kostenlos verfügbaren Übersetzungsdatenbanken.

Übersetzung hinzufügen

Xhosa

Afrikaans

Info

Xhosa

ezingcingangcingeni zasemibonisweni yobusuku, bakusindwa abantu bubuthongo obukhulu,

Afrikaans

by die gedagtespel, uit naggesigte gebore, wanneer diepe slaap op die mense val.

Letzte Aktualisierung: 2012-05-06
Nutzungshäufigkeit: 1
Qualität:

Xhosa

afike abafumane bebuye balala, kuba amehlo abo ayenzima bubuthongo.

Afrikaans

toe kom hy en vind hulle weer aan die slaap, want hulle oë was swaar.

Letzte Aktualisierung: 2012-05-06
Nutzungshäufigkeit: 1
Qualität:

Xhosa

ekukhalimeni kwakho, thixo kayakobi, kwasindwa bubuthongo iinqwelo zokulwa namahashe.

Afrikaans

geplunder is die sterkes van hart; hulle het hul slaap gesluimer, en geeneen van die dapper manne het hulle hande gevind nie.

Letzte Aktualisierung: 2012-05-06
Nutzungshäufigkeit: 1
Qualität:

Xhosa

ephupheni, embonweni wasebusuku, bakuwelwa bubuthongo obukhulu abantu, ekozeleni elukhukweni;

Afrikaans

in die droom, in 'n naggesig, as diepe slaap op die mense val, tydens sluimeringe op die bed,

Letzte Aktualisierung: 2012-05-06
Nutzungshäufigkeit: 1
Qualität:

Xhosa

kuba abalali, ukuba abathanga benze ububi; bemkelwa bubuthongo ukuba abathanga bakhubekise abanye.

Afrikaans

want hulle kan nie slaap as hulle geen kwaad doen nie; en hulle slaap is weg as hulle nie tot 'n val bring nie.

Letzte Aktualisierung: 2012-05-06
Nutzungshäufigkeit: 1
Qualität:

Xhosa

ngomnyaka wesibini unebhukadenetsare engukumkani, unebhukadenetsare waphupha amaphupha, wakhathazeka umoya wakhe, waphelelwa bubuthongo.

Afrikaans

en in die tweede jaar van die regering van nebukadnésar, het nebukadnésar 'n droom gehad, sodat sy gees onrustig geword het en dit met sy slaap gedaan was.

Letzte Aktualisierung: 2012-05-06
Nutzungshäufigkeit: 1
Qualität:

Xhosa

uthe akubuya, wabafumana bebuye balala; kuba amehlo abo ayenzima bubuthongo; baye bengazi into abangamphendula yona.

Afrikaans

en toe hy terugkom, vind hy hulle weer aan die slaap, want hulle oë was swaar; en hulle het nie geweet wat om hom te antwoord nie.

Letzte Aktualisierung: 2012-05-06
Nutzungshäufigkeit: 1
Qualität:

Xhosa

waza ukumkani waya ebhotweni lakhe, wabugqiba ubusuku ezila ukudla; akwaziswa zintombi zingqungqayo phambi kwakhe, waphelelwa bubuthongo.

Afrikaans

en 'n klip is gebring en op die opening van die kuil gelê, en die koning het dit met sy ring en met die ring van sy maghebbers verseël, sodat niks anders met daniël sou gebeur nie.

Letzte Aktualisierung: 2012-05-06
Nutzungshäufigkeit: 1
Qualität:

Xhosa

ke kaloku upetros, nabo babenaye, babesindwa bubuthongo; baza ke bakuthi balulu, babubona ubuqaqawuli bakhe, naloo madoda mabini abemi naye.

Afrikaans

en petrus en die wat saam met hom was, was deur die slaap oorweldig. maar toe hulle wakker word, sien hulle sy heerlikheid en die twee manne wat by hom staan.

Letzte Aktualisierung: 2012-05-06
Nutzungshäufigkeit: 1
Qualität:

Xhosa

boyika oomateloshe, bakhala elowo kuthixo wakhe; bayijulela elwandle impahla ebisenqanaweni, ukuziphungulela bona. uyona ke wayehle waya ezantsi enqanaweni, wasindwa bubuthongo walala.

Afrikaans

toe word die seeliede bang--hulle het elkeen tot sy god geroep en die lading wat in die skip was, in die see gegooi om vir hulle verligting aan te bring. maar jona het na die onderste dele van die skip afgeklim en daar gaan lê en vas aan die slaap geraak.

Letzte Aktualisierung: 2012-05-06
Nutzungshäufigkeit: 1
Qualität:

Xhosa

kwakuhleli ke efestileni ndodana ithile ingama linguyutiko, isindwa bubuthongo obukhulu. akubon’ ukuba ke upawulos kukade exoxa, yoyiswa bubuthongo, yawa phantsi isuka kolwesithathu udidi, yafunqulwa ifile.

Afrikaans

en 'n sekere jongman met die naam van eútichus het in die venster gesit en weggesink in 'n diepe slaap; en toe paulus nog lank gespreek het, is hy oorweldig deur die slaap en het van die derde verdieping afgeval en is dood opgetel.

Letzte Aktualisierung: 2012-05-06
Nutzungshäufigkeit: 1
Qualität:

Xhosa

wayithabatha ke udavide intshuntshe, neselwa lamanzi, engasentlokweni kasawule; bemka, kungaboni mntu, kungazi mntu, kungavukanga mntu; ngokuba bonke babelele: kuba babewelwe bubuthongo obukhulu bukayehova.

Afrikaans

toe neem dawid die spies en die waterkruik van saul se koppenent weg, en hulle het heengegaan sonder dat iemand dit sien of merk of wakker word; want hulle was almal aan die slaap, omdat 'n diepe slaap van die here op hulle geval het.

Letzte Aktualisierung: 2012-05-06
Nutzungshäufigkeit: 1
Qualität:

Eine bessere Übersetzung mit
9,570,978,132 menschlichen Beiträgen

Benutzer bitten jetzt um Hilfe:



Wir verwenden Cookies zur Verbesserung Ihrer Erfahrung. Wenn Sie den Besuch dieser Website fortsetzen, erklären Sie sich mit der Verwendung von Cookies einverstanden. Erfahren Sie mehr. OK