Results for ek is trrede met my punte translation from Afrikaans to Amharic

Afrikaans

Translate

ek is trrede met my punte

Translate

Amharic

Translate
Translate

Instantly translate texts, documents and voice with Lara

Translate now

Human contributions

From professional translators, enterprises, web pages and freely available translation repositories.

Add a translation

Afrikaans

Amharic

Info

Afrikaans

ek is die ware wynstok, en my vader is die landbouer.

Amharic

እውነተኛ የወይን ግንድ እኔ ነኝ፤ ገበሬውም አባቴ ነው።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

ek is die brood van die lewe.

Amharic

የሕይወት እንጀራ እኔ ነኝ።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe.

Amharic

እንዴት ባሉ ታላላቆች ፊደላት በእጄ እንደ ጻፍሁላችሁ እዩ።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

die groete van paulus, met my eie hand.

Amharic

እኔ ጳውሎስ ይህን ሰላምታ በገዛ እጄ ጽፌአለሁ።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

ek hoop dan om hom dadelik te stuur, so gou as ek sien hoe dit met my sal gaan;

Amharic

እንግዲህ እንዴት እንደምሆን ባየሁ ጊዜ፥ እርሱን ቶሎ እንድልክ ተስፋ አደርጋለሁ፤

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

ek spreek die waarheid in christus, ek lieg nie my gewete getuig saam met my in die heilige gees

Amharic

ብዙ ኀዘን የማያቋርጥም ጭንቀት በልቤ አለብኝ ስል በክርስቶስ ሆኜ እውነትን እናገራለሁ፤ አልዋሽምም፤ ሕሊናዬም በመንፈስ ቅዱስ ይመሰክርልኛል።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

en ek sou wens om nou by julle teenwoordig te wees en my stem te verander, want ek is buite raad met julle.

Amharic

ስለ እናንተ አመነታለሁና አሁን በእናንተ ዘንድ ሆኜ ድምፄን ልለውጥ በወደድሁ።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

en hy antwoord en sê vir hulle: dit is een van die twaalf wat saam met my sy hand in die skottel insteek.

Amharic

እርሱም መልሶ። ከአሥራ ሁለቱ አንዱ ከእኔ ጋር ወደ ወጭቱ እጁን የሚያጠልቀው ነው።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

en hy het vir hom gesê: here, ek is gereed om saam met u selfs in die gevangenis en in die dood te gaan.

Amharic

እርሱም። ጌታ ሆይ፥ ወደ ወኅኒም ወደ ሞትም ከአንተ ጋር ለመሄድ የተዘጋጀሁ ነኝ አለው።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

broeders, ek bid julle, word soos ek, want ek is ook soos julle. julle het my geen onreg aangedoen nie;

Amharic

ወንድሞች ሆይ፥ እኔ ደግሞ እንደ እናንተ ሆኜአለሁና። እንደ እኔ ሁኑ ብዬ እለምናችኋለሁ። አንዳችም አልበደላችሁኝም።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

jesus antwoord: ek het vir julle gesê dat dit ek is. as julle my dan soek, laat hierdie manne weggaan--

Amharic

ኢየሱስ መልሶ። እኔ ነኝ አልኋችሁ፤ እንግዲህ እኔን ትፈልጉ እንደ ሆናችሁ እነዚህ ይሂዱ ተዉአቸው አለ፤

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

aan hom wat oorwin, sal ek gee om saam met my te sit op my troon, soos ek ook oorwin het en saam met my vader op sy troon gaan sit het.

Amharic

እኔ ደግሞ ድል እንደ ነሣሁ ከአባቴም ጋር በዙፋኑ ላይ እንደተቀመጥሁ፥ ድል ለነሣው ከእኔ ጋር በዙፋኔ ላይ ይቀመጥ ዘንድ እሰጠዋለሁ።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

en julle moet vir die eienaar van die huis sê: die meester vra u--waar is die kamer waar ek die pasga met my dissipels kan eet?

Amharic

ለባለቤቱም። መምህሩ። ከደቀ መዛሙርቴ ጋር ፋሲካን የምበላበት የእንግዳ ቤት ክፍል ወዴት ነው? ይልሃል በሉት፤

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

ek is die wynstok, julle die lote. wie in my bly, en ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder my kan julle niks doen nie.

Amharic

እኔ የወይን ግንድ ነኝ እናንተም ቅርንጫፎች ናችሁ። ያለ እኔ ምንም ልታደርጉ አትችሉምና በእኔ የሚኖር እኔም በእርሱ፥ እርሱ ብዙ ፍሬ ያፈራል።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

as iemand my dien, laat hom my volg; en waar ek is, daar sal my dienaar ook wees; en as iemand my dien, sal die vader hom eer.

Amharic

የሚያገለግለኝ ቢኖር ይከተለኝ፥ እኔም ባለሁበት አገልጋዬ ደግሞ በዚያ ይሆናል፤ የሚያገለግለኝም ቢኖር አብ ያከብረዋል።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

die groete van paulus, met my eie hand, wat 'n teken is in elke brief; so skryf ek.

Amharic

በገዛ እጄ የተጻፈ የእኔ የጳውሎስ ሰላምታ ይህ ነው፤ የመልእክቴ ሁሉ ማስረጃ ይህ ነው፤ እንዲህ እጽፋለሁ።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

ek, paulus, het dit met my eie hand geskrywe: ek sal betaal--om nie te sê jou rekening nie, want jy is daarby jou eie persoon ook aan my verskuldig.

Amharic

እኔ ጳውሎስ። እኔ እመልሰዋለሁ ብዬ በእጄ እጽፋለሁ፤ ከዚህም በላይ ለእኔ የራስህ ደግሞ ብድር እንዳለብህ አልልህም።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

almal wat saam met my is, groet jou. groet die wat vir ons liefhet in die geloof. die genade sy met julle almal! amen.

Amharic

ከእኔ ጋር ያሉት ሁሉ ሰላምታ ያቀርቡልሃል። በእምነት ለሚወዱን ሰላምታ አቅርብልን። ጸጋ ከሁላችሁ ጋር ይሁን፤ አሜን።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

ek bedoel dit, dat elkeen van julle sê: ek is van paulus, en ek van apollos, en ek van céfas, en ek van christus.

Amharic

ይህንም እላለሁ። እያንዳንዳችሁ። እኔ የጳውሎስ ነኝ፥ እኔስ የአጵሎስ ነኝ፥ እኔ ግን የኬፋ ነኝ፥ እኔስ የክርስቶስ ነኝ ትላላችሁ።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

en ek het geantwoord: wie is u, here? en hy het vir my gesê: ek is jesus, die nasaréner, wat jy vervolg.

Amharic

እኔም መልሼ። ጌታ ሆይ፥ አንተ ማን ነህ? አልሁ። እርሱም። አንተ የምታሳድደኝ የናዝሬቱ ኢየሱስ እኔ ነኝ አለኝ።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Some human translations with low relevance have been hidden.
Show low-relevance results.

Get a better translation with
8,941,810,518 human contributions

Users are now asking for help:



We use cookies to enhance your experience. By continuing to visit this site you agree to our use of cookies. Learn more. OK