Results for ongehoorsaam translation from Afrikaans to Amharic

Computer translation

Trying to learn how to translate from the human translation examples.

Afrikaans

Amharic

Info

Afrikaans

ongehoorsaam

Amharic

 

From: Machine Translation
Suggest a better translation
Quality:

Human contributions

From professional translators, enterprises, web pages and freely available translation repositories.

Add a translation

Afrikaans

Amharic

Info

Afrikaans

daarom, koning agríppa, was ek aan die hemelse gesig nie ongehoorsaam nie,

Amharic

ንጉሥ አግሪጳ ሆይ፥ ስለዚህ ከሰማይ የታየኝን ራእይ እምቢ አላልሁም።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

want soos julle ook vroeër aan god ongehoorsaam was, maar nou barmhartigheid ontvang het deur hulle ongehoorsaamheid,

Amharic

እናንተም ቀድሞ ለእግዚአብሔር እንዳልታዘዛችሁ፥ አሁን ግን ከአለመታዘዛቸው የተነሣ ምሕረት እንዳገኛችሁ፥

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

so het hulle ook nou ongehoorsaam geword deur die barmhartigheid aan julle, sodat hulle ook barmhartigheid kan ontvang.

Amharic

እንዲሁ በተማራችሁበት ምሕረት እነርሱ ደግሞ ምሕረትን ያገኙ ዘንድ እነዚህ ደግሞ አሁን አልታዘዙም።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

maar aan die wat eiesinnig en aan die waarheid ongehoorsaam, maar aan die ongeregtigheid gehoorsaam is grimmigheid en toorn;

Amharic

ለዓመፃ በሚታዘዙ እንጂ ለእውነት በማይታዘዙትና በአድመኞች ላይ ግን ቍጣና መቅሠፍት ይሆንባቸዋል።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

vir dié wat hulle daarteen stamp, omdat hulle aan die woord ongehoorsaam is, waarvoor hulle ook bestem is.

Amharic

የማያምኑ ስለ ሆኑ በቃሉ ይሰናከሉበታልና፤ ለዚህ ደግሞ የተመደቡ ናቸው።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

hulle bely dat hulle god ken, maar hulle verloën hom deur die werke, omdat hulle gruwelik en ongehoorsaam is en ongeskik vir elke goeie werk.

Amharic

እግዚአብሔርን እንዲያውቁ በግልጥ ይናገራሉ፥ ዳሩ ግን የሚያስጸይፉና የማይታዘዙ ለበጎ ሥራም ሁሉ የማይበቁ ስለ ሆኑ፥ በሥራቸው ይክዱታል።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

hy wat in die seun glo, het die ewige lewe; maar hy wat die seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die toorn van god bly op hom.

Amharic

በልጁ የሚያምን የዘላለም ሕይወት አለው፤ በልጁ የማያምን ግን የእግዚአብሔር ቍጣ በእርሱ ላይ ይኖራል እንጂ ሕይወትን አያይም።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

net so moet julle, vroue, aan jul eie mans onderdanig wees, sodat, as sommige aan die woord ongehoorsaam is, hulle ook deur die wandel van die vroue sonder woorde gewin kan word

Amharic

እንዲሁም፥ እናንተ ሚስቶች ሆይ፥ ከባሎቻችሁ አንዳንዱ ለትምህርት የማይታዘዙ ቢኖሩ፥ በፍርሃት ያለውን ንጹሑን ኑሮአችሁን እየተመለከቱ ያለ ትምህርት በሚስቶቻቸው ኑሮ እንዲገኙ ተገዙላቸው።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

want ons was ook vroeër onverstandig, ongehoorsaam, op 'n dwaalweg, verslaaf aan allerhande begeerlikhede en singenot; ons het in boosheid en afguns gelewe; ons was haatlik en het mekaar gehaat.

Amharic

እኛ ደግሞ አስቀድመን የማናስተውል ነበርንና፤ የማንታዘዝ፥ የምንስት፥ ለምኞትና ለልዩ ልዩ ተድላ እንደ ባሪያዎች የምንገዛ፥ በክፋትና በምቀኝነት የምንኖር፥ የምንጣላ፥ እርስ በርሳችን የምንጠላላ ነበርን።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Get a better translation with
7,747,965,996 human contributions

Users are now asking for help:



We use cookies to enhance your experience. By continuing to visit this site you agree to our use of cookies. Learn more. OK