Results for openbaring, openbaring translation from Afrikaans to Amharic

Afrikaans

Translate

openbaring, openbaring

Translate

Amharic

Translate
Translate

Instantly translate texts, documents and voice with Lara

Translate now

Human contributions

From professional translators, enterprises, web pages and freely available translation repositories.

Add a translation

Afrikaans

Amharic

Info

Afrikaans

maar aan elkeen word die openbaring van die gees gegee met die oog op wat nuttig is.

Amharic

ነገር ግን መንፈስ ቅዱስን መግለጥ ለእያንዳንዱ ለጥቅም ይሰጠዋል።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

sodat julle in geen enkele genadegawe agterstaan nie, terwyl julle wag op die openbaring van onse here jesus christus,

Amharic

እንደዚህ የጌታችንን የኢየሱስ ክርስቶስን መገለጥ ስትጠባበቁ አንድ የጸጋ ስጦታ እንኳ አይጎድልባችሁም፤

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

dat die god van onse here jesus christus, die vader van die heerlikheid, aan julle die gees van wysheid en openbaring in kennis van hom mag gee,

Amharic

የክብር አባት የጌታችን የኢየሱስ ክርስቶስ አምላክ እርሱን በማወቅ የጥበብንና የመገለጥን መንፈስ እንዲሰጣችሁ እለምናለሁ።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

aan hom dan wat magtig is om julle te versterk volgens my evangelie en die prediking van jesus christus, ooreenkomstig die openbaring van die verborgenheid wat eeue lank verswyg is,

Amharic

እንግዲህ እንደ ወንጌሌ ስለ ኢየሱስ ክርስቶስም እንደ ተሰበከ፥ ከዘላለም ዘመንም የተሰወረው አሁን ግን የታየው በነቢያትም መጻሕፍት የዘላለም እግዚአብሔር እንደ አዘዘ ለእምነት መታዘዝ ይሆን ዘንድ ለአሕዛብ ሁሉ የታወቀው ምሥጢር እንደ ተገለጠ መጠን ሊያበረታችሁ ለሚችለው፥

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

die openbaring van jesus christus wat god hom gegee het om aan sy diensknegte te toon wat gou moet gebeur, en wat hy deur die sending van sy engel aan sy dienskneg johannes te kenne gegee het,

Amharic

ቶሎ ይሆን ዘንድ የሚገባውን ነገር ለባሪያዎቹ ያሳይ ዘንድ እግዚአብሔር ለኢየሱስ ክርስቶስ የሰጠው በእርሱም የተገለጠው ይህ ነው፥ ኢየሱስም በመልአኩ ልኮ ለባሪያው ለዮሐንስ አመለከተ፥

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

maar ooreenkomstig jou verhardheid en onbekeerlike hart vergader jy vir jou toorn as 'n skat in die dag van die toorn en die openbaring van die regverdige oordeel van god

Amharic

ነገር ግን እንደ ጥንካሬህና ንስሐ እንደማይገባ ልብህ የእግዚአብሔር ቅን ፍርድ በሚገለጥበት በቍጣ ቀን ቍጣን በራስህ ላይ ታከማቻለህ።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

maar ek het opgegaan op grond van 'n openbaring en hulle die evangelie voorgelê wat ek onder die heidene verkondig; en afsonderlik aan die wat in aansien was, dat ek nie miskien tevergeefs sou loop of geloop het nie.

Amharic

እንደ ተገለጠልኝም ወጣሁ፤ ምናልባትም በከንቱ እንዳልሮጥ ወይም በከንቱ ሮጬ እንዳልሆን በአሕዛብ መካከል የምሰብከውን ወንጌል አስታወቅኋቸው፤ ዋኖች ግን መስለው ለሚታዩ ለብቻቸው አስታወቅኋቸው።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

hoe staan die saak dan, broeders? wanneer julle saamkom, dan het elkeen van julle 'n psalm of 'n lering of 'n taal of 'n openbaring of 'n uitlegging--laat alles tot stigting geskied.

Amharic

እንግዲህ፥ ወንድሞች ሆይ፥ ምንድር ነው? በምትሰበሰቡበት ጊዜ ለእያንዳንዱ መዝሙር አለው፥ ትምህርት አለው፥ መግለጥ አለው፥ በልሳን መናገር አለው፥ መተርጐም አለው፤ ሁሉ ለማነጽ ይሁን።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Some human translations with low relevance have been hidden.
Show low-relevance results.

Get a better translation with
8,874,840,374 human contributions

Users are now asking for help:



We use cookies to enhance your experience. By continuing to visit this site you agree to our use of cookies. Learn more. OK