Results for speel die man in die dag of in ... translation from Afrikaans to Amharic

Afrikaans

Translate

speel die man in die dag of in die nag gedigte

Translate

Amharic

Translate
Translate

Instantly translate texts, documents and voice with Lara

Translate now

Human contributions

From professional translators, enterprises, web pages and freely available translation repositories.

Add a translation

Afrikaans

Amharic

Info

Afrikaans

verhard julle harte nie soos in die verbittering, in die dag van die versoeking in die woestyn nie,

Amharic

ዛሬ ድምፁን ብትሰሙት፥ አባቶቻችሁ እኔን የፈተኑበት የመረመሩበትም አርባ ዓመትም ሥራዬን ያዩበት በምድረ በዳ በፈተና ቀን በማስመረር እንደ ሆነ፥ ልባችሁን እልከኛ አታድርጉ።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

want julle weet self baie goed dat die dag van die here kom net soos 'n dief in die nag.

Amharic

የጌታ ቀን፥ ሌባ በሌሊት እንደሚመጣ፥ እንዲሁ ይመጣ ዘንድ ራሳችሁ አጥብቃችሁ አውቃችኋልና።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

net so sal dit wees in die dag wanneer die seun van die mens geopenbaar word.

Amharic

የሰው ልጅ በሚገለጥበት ቀን እንዲሁ ይሆናል።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

daarop gaan die duiwels uit die man uit en vaar in die varke in, en die trop het van die krans af in die see gestorm en verdrink.

Amharic

አጋንንትም ከሰውዬው ወጥተው ወደ እሪያዎች ገቡ፥ መንጋውም ከአፋፉ ወደ ባሕር ተጣደፉና ሰጠሙ።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

hy het toe opgestaan, die kindjie en sy moeder in die nag geneem en na egipte vertrek.

Amharic

እርሱም ተነሥቶ ሕፃኑንና እናቱን በሌሊት ያዘና ከጌታ ዘንድ በነቢይ። ልጄን ከግብፅ ጠራሁት የተባለው እንዲፈጸም ወደ ግብፅ ሄደ፥ ሄሮድስም እስኪሞት ድረስ በዚያ ኖረ።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

en die kindjie het gegroei en sterk geword in die gees; en hy was in die woestyne tot op die dag van sy vertoning aan israel.

Amharic

ሕፃኑም አደገ በመንፈስም ጠነከረ፥ ለእስራኤልም እስከ ታየበት ቀን ድረስ በምድረ በዳ ኖረ።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

in die dag wanneer god die verborge dinge van die mense deur jesus christus sal oordeel, volgens my evangelie.

Amharic

ይህም እግዚአብሔር በኢየሱስ ክርስቶስ እኔ በወንጌል እንዳስተማርሁ በሰው ዘንድ የተሰወረውን በሚፈርድበት ቀን ይሆናል።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

maar die dissipels het hom geneem en in die nag deur die muur neergelaat deur hom in 'n mandjie te laat afsak.

Amharic

ደቀ መዛሙርት ግን በሌሊት ወስደው በቅጥር ላይ አሳልፈው በቅርጫት አወረዱት።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

en wanneer het ons u siek gesien of in die gevangenis, en na u gekom?

Amharic

ወይስ ታመህ ወይስ ታስረህ አይተን መቼ ወደ አንተ መጣን?

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

en hy het in daardie dae uitgegaan na die berg om te bid en die nag in die gebed tot god deurgebring.

Amharic

በነዚህም ወራት ይጸልይ ዘንድ ወደ ተራራ ወጣ፥ ሌሊቱንም ሁሉ ወደ እግዚአብሔር ሲጸልይ አደረ።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

en die here het deur 'n gesig in die nag aan paulus gesê: wees nie bevrees nie, maar spreek en moenie swyg nie;

Amharic

ጌታም ሌሊት በራእይ ጳውሎስን። እኔ ከአንተ ጋር ነኝ፥ ማንም ክፉ ሊያደርግብህ የሚነሣብህ የለምና አትፍራ፥ ነገር ግን ተናገር ዝምም አትበል፤ በዚህ ከተማ ብዙ ሕዝብ አሉኝና አለው።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

een van die hoëpriester se diensknegte wat familie was van die man wie se oor petrus afgekap het, sê: het ek jou nie in die tuin by hom gesien nie?

Amharic

ጴጥሮስ ጆሮውን የቈረጠው ዘመድ የሆነ ከሊቀ ካህናቱ ባሮች አንዱ። በአትክልቱ ከእርሱ ጋር እኔ አይቼህ አልነበረምን? አለው።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

ek was in die gees op die dag van die here, en ek het agter my 'n groot stem gehoor, soos van 'n basuin, wat sê:

Amharic

በጌታ ቀን በመንፈስ ነበርሁ፥ በኋላዬም የመለከትን ድምፅ የሚመስል ትላቅ ድምፅ ሰማሁ፥

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

'n vrou is deur die wet gebonde so lank as haar man lewe; maar as die man ontslaap het, is sy vry om te trou met wie sy wil, maar net in die here.

Amharic

ሴት ባልዋ በሕይወት ሳለ የታሰረች ናት፤ ባልዋ ቢሞት ግን በጌታ ይሁን እንጂ የወደደችውን ልታገባ ነጻነት አላት።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

en hou julle lewenswandel onder die heidene skoon, sodat as hulle van julle kwaad spreek soos van kwaaddoeners, hulle op grond van die goeie werke wat hulle aanskou, god kan verheerlik in die dag van besoeking.

Amharic

ስለሚመለከቱት ስለ መልካም ሥራችሁ፥ ክፉ እንደምታደርጉ በዚያ እናንተን በሚያሙበት ነገር፥ በሚጎበኝበት ቀን እግዚአብሔርን ያከብሩት ዘንድ በአሕዛብ መካከል ኑሮአችሁ መልካም ይሁን።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

ek weet van 'n man in christus, veertien jaar gelede--of dit in die liggaam was, weet ek nie, of buite die liggaam, weet ek nie, god weet dit--dat so iemand weggeruk is tot in die derde hemel.

Amharic

ሰውን በክርስቶስ አውቃለሁ፥ በሥጋ እንደ ሆነ አላውቅም ወይም ከሥጋ ውጭ እንደ ሆነ አላውቅም፥ እግዚአብሔር ያውቃል፤ እንዲህ ያለው ሰው ከአሥራ አራት ዓመት በፊት እስከ ሦስተኛው ሰማይ ድረስ ተነጠቀ።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Afrikaans

dan sal hulle hom ook antwoord en sê: here, wanneer het ons u honger gesien of dors of 'n vreemdeling of naak of siek of in die gevangenis, en u nie gedien nie?

Amharic

እነርሱ ደግሞ ይመልሱና። ጌታ ሆይ፥ ተርበህ ወይስ ተጠምተህ ወይስ እንግዳ ሆነህ ወይስ ታርዘህ ወይስ ታመህ ወይስ ታስረህ መቼ አይተን አላገለገልንህም? ይሉታል።

Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:

Some human translations with low relevance have been hidden.
Show low-relevance results.

Get a better translation with
8,951,975,302 human contributions

Users are now asking for help:



We use cookies to enhance your experience. By continuing to visit this site you agree to our use of cookies. Learn more. OK