From professional translators, enterprises, web pages and freely available translation repositories.
constringit caudam suam quasi cedrum nervi testiculorum eius perplexi sun
hy hou sy stert reguit soos 'n seder; die senings van sy dye is inmekaar gevleg.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
abietibus de sanir extruxerunt te cum omnibus tabulatis maris cedrum de libano tulerunt ut facerent tibi malu
van sipresse uit senir het hulle vir jou al die plankwerk gebou; 'n seder uit líbanon het hulle geneem om op jou 'n mas te maak.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
dabo in solitudine cedrum et spinam et myrtum et lignum olivae ponam in deserto abietem ulmum et buxum simu
ek sal in die woestyn gee die seder, die akasia en die mirt en die wilde-olyfboom; ek sal in die wildernis plant die sipres, die plataan en die denneboom, dié almal;
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
in monte sublimi israhel plantabo illud et erumpet in germen et faciet fructum et erit in cedrum magnam et habitabunt sub eo omnes volucres universum volatile sub umbra frondium eius nidificabi
op die hoë berg van israel sal ek dit plant, en dit sal takke voortbring en vrugte dra en 'n heerlike seder word, sodat al die voëls van allerhande vere daaronder kan woon; in die skaduwee van sy takke sal hulle woon.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
at ille remisit nuntium dicens carduus qui est in libano misit ad cedrum libani dicens da filiam tuam filio meo uxorem et ecce bestiae quae erant in silva libani transierunt et conculcaverunt carduu
maar joas, die koning van israel, het amásia, die koning van juda, dít laat weet: die distel wat op die líbanon is, het die seder wat op die líbanon is, laat weet: gee jou dogter aan my seun as vrou! maar die diere van die veld wat op die líbanon is, het verbygegaan en die distel vertrap.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality: