From professional translators, enterprises, web pages and freely available translation repositories.
yesu akamjibu, "si sawa kuchukua chakula cha watoto na kuwatupia mbwa."
maar hy antwoord en sê: dit is nie mooi om die brood van die kinders te neem en dit vir die hondjies te gooi nie.
yesu akawaambia, "chakula changu ni kufanya anachotaka yule aliyenituma na kuitimiza kazi yake.
jesus sê vir hulle: my voedsel is om die wil te doen van hom wat my gestuur het en om sy werk te volbring.
hayo ndiyo yanayomtia mtu najisi. lakini kula chakula bila kunawa mikono hakumtii mtu najisi."
dit is hierdie dinge wat die mens onrein maak; maar om met ongewaste hande te eet, maak die mens nie onrein nie.
yesu alipokuwa nyumbani ameketi kula chakula, watoza ushuru wengi na wahalifu walikuja wakaketi pamoja naye na wanafunzi wake.
en terwyl hy in die huis aan tafel was, het daar baie tollenaars en sondaars saam met jesus en sy dissipels aan tafel gegaan.
kisha yesu alikwenda nyumbani. umati wa watu ukakusanyika tena, hata yesu na wafuasi wake wasiweze kupata nafasi ya kula chakula.
en hulle het in 'n huis gegaan, en 'n skare het weer saamgekom, sodat hulle selfs nie brood kon eet nie.
maana mnapokula kila mmoja hukikalia chakula chake mwenyewe, hata hutokea kwamba baadhi yenu wana njaa, na wengine wamelewa!
want as julle eet, gebruik elkeen eers sy eie ete; en die een het honger en die ander is dronk.
hatukula chakula kwa mtu yeyote bila ya kumlipa. tulifanya kazi kwa bidii na taabu mchana na usiku ili tusiwe mzigo kwa mtu yeyote kati yenu.
ook het ons nie brood by iemand kosteloos geëet nie; maar ons het met arbeid en inspanning nag en dag gewerk om nie iemand van julle tot las te wees nie.