De traductores profesionales, empresas, páginas web y repositorios de traducción de libre uso.
mvumo wa tarumbeta na sauti ya maneno. wale waliosikia sauti hiyo waliomba wasisikie tena neno jingine,
en basuingeklank en die geluid van woorde waarby die hoorders gesmeek het dat hulle geen woord meer sou toegevoeg word nie--
malaika wa pili akapiga tarumbeta yake. na kitu kama mlima mkubwa unaowaka moto ukatupwa baharini. theluthi moja ya bahari ikawa damu,
en die tweede engel het geblaas, en iets soos 'n groot berg wat brand met vuur, is in die see gegooi. en 'n derde van die see het bloed geword,
kisha malaika wa sita akapiga tarumbeta yake. nami nikasikia sauti moja kutoka katika pembe nne za madhabahu ya dhahabu iliyokuwa mbele ya mungu.
en die sesde engel het geblaas, en ek het 'n stem gehoor uit die vier horings van die goue altaar wat voor god is,
naye atawatuma malaika wake wenye tarumbeta la kuvuma sana, nao watawakusanya wateule wake kutoka pande zote nne za dunia, toka mwisho huu wa mbingu hadi mwisho huu.
en hy sal sy engele uitstuur met harde trompetgeluid, en hulle sal sy uitverkorenes versamel uit die vier windstreke, van die een einde van die hemele af tot die ander einde daarvan.
kisha malaika wa tatu akapiga tarumbeta yake. na nyota kubwa ikiwaka kama bonge la moto, ikaanguka kutoka mbinguni, na kutua juu ya theluthi moja ya mito na chemchemi za maji.
en die derde engel het geblaas, en 'n groot ster wat soos 'n fakkel brand, het uit die hemel geval, en dit het geval op 'n derde van die riviere en op die waterfonteine.
maana patatolewa amri, sauti ya malaika mkuu, sauti ya tarumbeta ya mungu, naye bwana mwenyewe atashuka kutoka mbinguni. ndipo wale waliokufa wakiwa wanamwamini kristo watafufuliwa kwanza.
want die here self sal van die hemel neerdaal met 'n geroep, met die stem van 'n aartsengel en met geklank van die basuin van god; en die wat in christus gesterf het, sal eerste opstaan.
kisha malaika wa saba akapiga tarumbeta yake. na sauti kuu zikasikika mbinguni zikisema, "sasa utawala juu ya ulimwengu ni wa bwana wetu na kristo wake. naye atatawala milele na milele!"
en die sewende engel het geblaas, en daar was groot stemme in die hemel wat sê: die koninkryke van die wêreld het die eiendom van onse here geword en van sy christus, en hy sal as koning heers tot in alle ewigheid.
kisha nikatazama, nikasikia tai akiruka juu kabisa angani anasema kwa sauti kubwa, "ole, ole, ole kwa wanaoishi duniani wakati malaika watatu waliobaki watakapopiga tarumbeta zao!"
en ek het gesien en gehoor 'n engel wat in die middel van die hemel vlieg, wat met 'n groot stem sê: wee, wee, wee hulle wat op die aarde woon, vanweë die orige geluide van die basuin van die drie engele wat nog sal blaas!
baada ya hayo nilitazama nikaona mlango umefunguliwa mbinguni. na ile sauti niliyoisikia pale awali ambayo ilikuwa kama sauti ya tarumbeta, ikasema, "njoo hapa juu nami nitakuonyesha mambo yatakayotukia baadaye."
ná hierdie dinge het ek gesien kyk, 'n geopende deur in die hemel, en die eerste stem wat ek soos 'n basuin met my hoor spreek het, het gesê: kom op hierheen, en ek sal jou toon wat ná hierdie dinge moet gebeur.