Réalisées par des traducteurs professionnels, des entreprises, des pages web ou traductions disponibles gratuitement.
eta haren beldurrez, ici citecen goardác, eta hilac beçalaca citecen.
en uit vrees vir hom het die wagte gebewe en soos dooies geword.
Dernière mise à jour : 2012-05-04
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :
badaric-ere nehor frangoqui etzén minço harçaz, iuduén beldurrez.
tog het niemand openlik oor hom gepraat nie, uit vrees vir die jode.
Dernière mise à jour : 2012-05-04
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :
hunegatic beldurrez ioanic gorde diát hire talenta lurrean: huná, baduc eurea.
omdat ek bang was, het ek gegaan en u talent in die grond weggesteek. hier het u wat aan u behoort.
Dernière mise à jour : 2012-05-04
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :
eta deliura litzançát herioaren beldurrez, bere vici gucian sclabo içatera suiet ciraden guciac.
en almal kon bevry wat hulle hele lewe lank uit vrees vir die dood aan slawerny onderworpe was.
Dernière mise à jour : 2012-05-04
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :
eta beldurrez leku gaitzetara eror litecen laur angura vnci guibeletic egotziric, desiratzen çutén eguna ethor ledin.
en omdat hulle bang was dat hulle miskien op rotsagtige plekke kon strand, het hulle van die agterskip vier ankers uitgegooi en gewens dat dit dag word.
Dernière mise à jour : 2012-05-04
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :
gauça hauén merkatariac bada abrastu içanic vrrun harenganic egonen dirate haren tormentaren beldurrez, nigarrez eta deithorez daudela.
die handelaars in hierdie dinge, wat van haar ryk geword het, sal ver weg staan uit vrees vir haar pyniging, terwyl hulle ween en rou bedrywe en sê:
Dernière mise à jour : 2012-05-04
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :
baina baldin cerbait suffritzen baduçue vngui eguinagatic, dohatsu çarete. baina hayén beldurrez icit etzaiteztela, ezeta trubla:
maar as julle ook moet ly ter wille van die geregtigheid, salig is julle. en vrees hulle glad nie, en wees nie ontsteld nie.
Dernière mise à jour : 2012-05-04
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :
hura tiraturic marineréc remedio guciac bilhatzen cituztén, vncia beheretic hersturic: eta syrtera eror beldurrez, velác erautsiric, berahala eramaiten ciraden.
en nadat hulle dit opgetrek het, het hulle gebruik gemaak van hulpmiddels deur die skip onderom te gord; en omdat hulle bang was om op die sirtis te lande te kom, het hulle die seile neergehaal; en so het hulle dan weggedrywe.
Dernière mise à jour : 2012-05-04
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :
halacotz nic-ere guehiagoric ecin pairatuz, hura igorri vkan dut çuen fedea eçagut neçançát, tentaçaleac nolazpeit tentatu centuquezten beldurrez, eta ezdeustu ezlicén gure trabaillua.
daarom, toe ek dit nie langer kon uithou nie, het ek ook gestuur om julle geloof te wete te kom, of die versoeker julle nie miskien versoek het en ons arbeid tevergeefs sou wees nie.
Dernière mise à jour : 2012-05-04
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :
badaric-ere principaletaric-ere anhitzec hura baithan sinhets ceçaten: baina phariseuacgatic etzuten aithortzen, synagogatic campora egotz litecen beldurrez.
maar tog het selfs baie van die owerstes in hom geglo; maar ter wille van die fariseërs het hulle dit nie bely nie, om nie uit die sinagoge geban te word nie.
Dernière mise à jour : 2012-05-04
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :
eta arrastu cenean sabbathoén asteco lehen egun hartan, eta borthác ertsiac ceudela, non bilduac baitziraden discipuluac iuduén beldurrez, ethor cedin iesus eta gueldi cedin hayén artean, eta dioste, baquea dela çuequin.
en toe dit aand was op daardie eerste dag van die week en die deure waar die dissipels vergader het uit vrees vir die jode, gesluit was, het jesus gekom en in hul midde gestaan en aan hulle gesê: vrede vir julle!
Dernière mise à jour : 2012-05-04
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :
ecen eztuçue suiectionetaco spiritubat recebitu, berriz beldurretan içateco: baina recebitu duçue adoptionezco spiritua, ceinez oihu eguiten baitugu abba, erran nahi baita, aita.
want julle het nie ontvang 'n gees van slawerny om weer te vrees nie, maar julle het ontvang die gees van aanneming tot kinders, deur wie ons roep: abba, vader!
Dernière mise à jour : 2012-05-04
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :