Da traduttori professionisti, imprese, pagine web e archivi di traduzione disponibili gratuitamente al pubblico.
maar as dit van hom weggesteel is, moet hy aan die eienaar vergoeding gee.
pakli by krádeží vzato bylo od něho, navrátiti zase má pánu jeho.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
maar hy wat 'n stuk vee doodslaan, moet daar vergoeding voor gee; lewe vir lewe.
jestliže by pak zabil hovado, navrátí jiné, hovado za hovado.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
en as hy uitgevind word, moet hy sewevoudig vergoeding gee; al die goed van sy huis moet hy gee.
ač postižen jsa, navracuje to sedmernásobně, vším statkem domu svého nahražuje:
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
as die eienaar daarby gewees het, hoef hy geen vergoeding te gee nie. as dit gehuur was, kom die huurgeld daarvoor.
pakli by pán jeho byl s ním, není povinen platiti, poněvadž bylo za peníze najaté, a přišlo za mzdu svou.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
hy dan wat 'n stuk vee doodslaan, moet daar vergoeding voor gee; maar hy wat 'n mens doodslaan, moet gedood word.
kdož by zabil hovado, navrátí jiné, ale kdož by zabil člověka, umře.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
ander gemeentes het ek beroof deur vergoeding te neem om julle te bedien; en toe ek by julle teenwoordig was en gebrek gehad het, het ek niemand lastig geval nie.
jiné jsem církve loupil, bera od nich plat k službě vaší. a byv u vás, jsa potřeben, neobtěžoval jsem žádného.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
dan sal die land vir sy sabbatte vergoeding kry, al die dae van sy verwoesting, terwyl julle in die land van julle vyande is; dan sal die land rus en vir sy sabbatte vergoeding gee.
a tehdy země užive sobot svých po všecky dny, v nichž pustá bude, vy pak budete v zemi nepřátel svých. tehdáž, pravím, odpočine země, a užive sobot svých.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
dan moet die eed by die here tussen hulle twee beslis, of hy nie sy hand na sy naaste se goed uitgesteek het nie; en die eienaar moet daarmee tevrede wees, en die ander hoef geen vergoeding te gee nie.
přísaha hospodinova vkročí mezi oba, že nevztáhl ruky své k věci bližního svého; a přijme jej v tom pán věci té, a onen nebude povinen navraceti.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
en hy moet vir wat hy ten opsigte van die heilige gawes gesondig het, vergoeding gee en nog die vyfde deel daarvan byvoeg en dit aan die priester gee; en die priester moet vir hom versoening doen deur die skuldofferram, en dit sal hom vergewe word.
a tak, což zhřešil, ujímaje posvěcených věcí, nahradí, a pátý díl nad to přidá, dada to knězi; kněz pak očistí jej skrze skopce oběti za vinu, a bude jemu odpuštěna.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
as 'n vuur uitbreek en die dorings vat, sodat 'n mied of die ongesnyde graan of die veld verteer word, moet hy wat die vuur aan die brand gesteek het, ten volle vergoeding gee.
vyšel-li by oheň, a chytilo by se trní, a shořel by stoh neb stojaté obilí neb pole: nahradí ten, kdož zapálil, to, což shořelo.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
as die gesteelde goed--of dit 'n bees, 'n esel of 'n stuk kleinvee is--nog lewendig in sy besit gevind word, moet hy dubbel vergoeding gee.
jestliže nalezena bude v rukou jeho krádež, buď vůl, neb osel, buď dobytče ještě živé, dvénásobně navrátí.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità: