Je was op zoek naar: john hy baie oor sy brein (Afrikaans - Amharisch)

Computervertaling

Via de voorbeelden van menselijke vertaling trachten te leren vertalen.

Afrikaans

Amharic

Info

Afrikaans

john hy baie oor sy brein

Amharic

 

Van: Machinevertaling
Stel een betere vertaling voor
Kwaliteit:

Menselijke bijdragen

Van professionele vertalers, bedrijven, webpagina's en gratis beschikbare vertaalbronnen.

Voeg een vertaling toe

Afrikaans

Amharisch

Info

Afrikaans

en hy sal blydskap en verheuging vir jou wees, en baie sal oor sy geboorte bly wees;

Amharisch

ደስታና ተድላም ይሆንልሃል፥ በመወለዱም ብዙዎች ደስ ይላቸዋል።

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

en hy steek sy hand oor sy dissipels uit en sê: dáár is my moeder en my broers.

Amharisch

እጁንም ወደ ደቀ መዛሙርቱ ዘርግቶ። እነሆ እናቴና ወንድሞቼ፤

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

maar eers moet hy baie ly en deur hierdie geslag verwerp word.

Amharisch

አስቀድሞ ግን ብዙ መከራ እንዲቀበል ከዚህም ትውልድ እንዲጣል ይገባዋል።

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

die hoëpriester ondervra jesus toe oor sy dissipels en oor sy leer.

Amharisch

ሊቀ ካህናቱም ኢየሱስን ስለ ደቀ መዛሙርቱና ስለ ትምህርቱ ጠየቀው።

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

en hulle was verslae oor sy leer, want sy woord was met gesag.

Amharisch

ቃሉ በሥልጣን ነበርና በትምህርቱ ተገረሙ።

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

en almal wat hom gehoor het, was verbaas oor sy verstand en sy antwoorde.

Amharisch

የሰሙትም ሁሉ በማስተዋሉና በመልሱ ተገረሙ።

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

en neem hom aan wat swak is in die geloof, nie om oor sy gevoelens te oordeel nie.

Amharisch

በእምነት የደከመውንም ተቀበሉት፥ በአሳቡም ላይ አትፍረዱ።

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

toe slaan hy sy oë op oor sy dissipels en sê: salig is julle, armes, want aan julle behoort die koninkryk van god.

Amharisch

እርሱም ወደ ደቀ መዛሙርቱ ዓይኑን አነሣ እንዲህም አላቸው። እናንተ ድሆች ብፁዓን ናችሁ፥ የእግዚአብሔር መንግሥት የእናንተ ነውና።

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

en hulle was verslae oor sy leer, want hy het hulle geleer soos een wat gesag het en nie soos die skrifgeleerdes nie.

Amharisch

እንደ ባለ ሥልጣን ያስተምራቸው ነበር እንጂ እንደ ጻፎች አይደለምና በትምህርቱ ተገረሙ።

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

en in dieselfde uur het hy baie mense genees van siektes en kwale en bose geeste, en aan baie blindes die gesig geskenk.

Amharisch

በዚያች ሰዓት ከደዌና ከሥቃይ ከክፉዎች መናፍስትም ብዙዎችን ፈወሰ፥ ለብዙ ዕውሮችም ማየትን ሰጠ።

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

en hulle kon hom nie voor die volk op 'n woord betrap nie, en verwonderd oor sy antwoord het hulle geswyg.

Amharisch

በሕዝቡም ፊት በቃሉ ሊያጠምዱት አልቻሉም በመልሱም እየተደነቁ ዝም አሉ።

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

en die here antwoord: wie is dan die getroue en verstandige bestuurder wat die heer oor sy diensvolk sal aanstel om hulle rantsoen op tyd te gee?

Amharisch

ጌታም አለ። እንኪያስ ምግባቸውን በጊዜው ይሰጣቸው ዘንድ ጌታው በቤተ ሰዎቹ ላይ የሚሾመው ታማኝና ልባም መጋቢ ማን ነው?

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

die vrou het nie mag oor haar eie liggaam nie, maar die man; en net so ook het die man nie mag oor sy eie liggaam nie, maar die vrou.

Amharisch

ሚስት በገዛ ሥጋዋ ላይ ሥልጣን የላትም፥ ሥልጣን ለባልዋ ነው እንጂ፤ እንዲሁም ደግሞ ባል በገዛ ሥጋው ላይ ሥልጣን የለውም፥ ሥልጣን ለሚስቱ ነው እንጂ።

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

nie soos moses nie, wat 'n bedekking oor sy aangesig gesit het, sodat die kinders van israel nie die oë kon vestig op die einde van wat moes vergaan nie.

Amharisch

የዚያንም ይሻር የነበረውን መጨረሻ ትኵር ብለው የእስራኤል ልጆች እንዳይመለከቱ፥ በፊቱ መጋረጃ እንዳደረገ እንደ ሙሴ አይደለንም።

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

deur die geloof het abel 'n beter offer aan god gebring as kain, waardeur hy getuienis ontvang het dat hy regverdig was, omdat god oor sy gawes getuienis gegee het; en deur dieselfde geloof spreek hy nog nadat hy dood is.

Amharisch

አቤል ከቃየል ይልቅ የሚበልጥን መሥዋዕት ለእግዚአብሔር በእምነት አቀረበ፥ በዚህም፥ እግዚአብሔር ስለ ስጦታው ሲመሰክር፥ እርሱ ጻድቅ እንደ ሆነ ተመሰከረለት፤ ሞቶም ሳለ በመሥዋዕቱ እስከ አሁን ይናገራል።

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

en die dissipels was verbaas oor sy woorde; maar jesus antwoord weer en sê vir hulle: kinders, hoe swaar is dit vir die wat op hulle goed vertrou, om in die koninkryk van god in te gaan!

Amharisch

ደቀ መዛሙርቱም እነዚህን ቃሎች አደነቁ። ኢየሱስም ደግሞ መልሶ። ልጆች ሆይ፥ በገንዘብ ለሚታመኑ ወደ እግዚአብሔር መንግሥት መግባት እንዴት ጭንቅ ነው።

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Enkele menselijke vertalingen met lage relevantie werden verborgen.
Toon lage-relevantie resultaten.

Krijg een betere vertaling met
7,782,549,971 menselijke bijdragen

Gebruikers vragen nu voor assistentie



Wij gebruiken cookies om u de best mogelijke ervaring op onze website te bieden. Door de website verder te gebruiken, geeft u toestemming voor het gebruik van cookies. Klik hier voor meer informatie. OK