Je was op zoek naar: basuin (Afrikaans - Arabisch)

Vertalen

Arabisch

Vertalen
Vertalen

Vertaal onmiddellijk teksten, documenten en gesprekken met Lara

Nu vertalen

Menselijke bijdragen

Van professionele vertalers, bedrijven, webpagina's en gratis beschikbare vertaalbronnen.

Voeg een vertaling toe

Afrikaans

Arabisch

Info

Afrikaans

blaas die basuin op nuwemaan, op volmaan vir ons feesdag.

Arabisch

‎لان هذا فريضة لاسرائيل حكم لاله يعقوب‎.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

onstuimig en wild verslind hy die grond en staan nie stil as die basuin klink nie.

Arabisch

او بأمرك يحلّق النسر ويعلّي وكره.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

blaas die basuin op sion, heilig 'n vasdag, roep 'n vergadering saam!

Arabisch

اضربوا بالبوق في صهيون قدسوا صوما نادوا باعتكاف.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

toe die geluid van die basuin sterker en sterker word, het moses gespreek, en god het hom telkens hardop geantwoord.

Arabisch

فكان صوت البوق يزداد اشتدادا جدا وموسى يتكلم والله يجيبه بصوت

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

op die plek waar julle die geluid van die basuin hoor, daar moet julle by ons bymekaarkom; onse god sal vir ons stry.

Arabisch

فالمكان الذي تسمعون منه صوت البوق هناك تجتمعون الينا. الهنا يحارب عنا.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

as dan iemand die geluid van die basuin hoor, maar hom nie laat waarsku nie, en die swaard kom en neem hom weg, dan is sy bloed op sy hoof.

Arabisch

وسمع السامع صوت البوق ولم يتحذّر فجاء السيف واخذه فدمه يكون على راسه.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

dan sal die here oor hulle verskyn, en soos weerlig sal sy pyl uitskiet; en die here here sal met die basuin blaas en intrek met die storms uit die suide.

Arabisch

ويرى الرب فوقهم وسهمه يخرج كالبرق والسيد الرب ينفخ في البوق ويسير في زوابع الجنوب.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

en toe die hele volk die donderslae en die blitse en die geluid van die basuin en die rokende berg bemerk, het die volk dit gesien en gebewe en op 'n afstand bly staan.

Arabisch

وكان جميع الشعب يرون الرعود والبروق وصوت البوق والجبل يدخّن. ولما رأى الشعب ارتعدوا ووقفوا من بعيد.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

blaas die basuin in gíbea, die trompet in rama! hef aan die krygsgeskreeu in bet-awen. agter jou kom dit, benjamin!

Arabisch

اضربوا بالبوق في جبعة بالقرن في الرامة. اصرخوا في بيت آون. وراءك يا بنيامين.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

blaas die basuin op sion, en blaas alarm op my heilige berg! laat al die inwoners van die land bewe, want die dag van die here kom, want hy is naby--

Arabisch

اضربوا بالبوق في صهيون صوّتوا في جبل قدسي. ليرتعد جميع سكان الارض لان يوم الرب قادم لانه قريب.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

al julle bewoners van die wêreld en bewoners van die aarde, as 'n banier opgehef word op die berge, kyk! en as die basuin geblaas word, luister!

Arabisch

يا جميع سكان المسكونة وقاطني الارض عندما ترتفع الراية على الجبال تنظرون وعندما يضرب بالبوق تسمعون

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

en ek het gesien en gehoor 'n engel wat in die middel van die hemel vlieg, wat met 'n groot stem sê: wee, wee, wee hulle wat op die aarde woon, vanweë die orige geluide van die basuin van die drie engele wat nog sal blaas!

Arabisch

ثم نظرت وسمعت ملاكا طائرا في وسط السماء قائلا بصوت عظيم ويل ويل ويل للساكنين على الارض من اجل بقية اصوات ابواق الثلاثة الملائكة المزمعين ان يبوّقوا

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Krijg een betere vertaling met
9,570,777,506 menselijke bijdragen

Gebruikers vragen nu voor assistentie



Wij gebruiken cookies om u de best mogelijke ervaring op onze website te bieden. Door de website verder te gebruiken, geeft u toestemming voor het gebruik van cookies. Klik hier voor meer informatie. OK