Je was op zoek naar: kettings (Afrikaans - Swahili)

Computervertaling

Via de voorbeelden van menselijke vertaling trachten te leren vertalen.

Afrikaans

Swahili

Info

Afrikaans

kettings

Swahili

 

Van: Machinevertaling
Stel een betere vertaling voor
Kwaliteit:

Menselijke bijdragen

Van professionele vertalers, bedrijven, webpagina's en gratis beschikbare vertaalbronnen.

Voeg een vertaling toe

Afrikaans

Swahili

Info

Afrikaans

wat sy verblyf in die grafte gehad het. en niemand kon selfs met kettings hom bind nie;

Swahili

mtu huyo alikuwa akiishi makaburini wala hakuna mtu aliyeweza tena kumfunga kwa minyororo.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

waarvoor ek 'n gesant is in kettings, sodat ek daarin vrymoediglik mag spreek soos ek moet spreek.

Swahili

mimi ni balozi kwa ajili ya habari njema hiyo ingawa sasa niko kifungoni. ombeni, basi, ili niweze kuwa hodari katika kuitangaza kama inipasavyo.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

mag die here aan die huis van onesíforus barmhartigheid bewys, want hy het my dikwels verkwik en hom oor my kettings nie geskaam nie;

Swahili

bwana aihurumie jamaa ya onesiforo, kwa sababu aliniburudisha rohoni mara nyingi, wala hakuona haya kwa kuwa nilikuwa kifungoni,

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

daarop kom die owerste oor duisend nader en neem hom gevange en gee bevel dat hy met twee kettings geboei moet word; en hy het gevra wie hy was en wat hy gedoen het.

Swahili

mkuu wa jeshi alimwendea paulo, akamtia nguvuni na kuamuru afungwe minyororo miwili. kisha akauliza, "ni mtu gani huyu, na amefanya nini?"

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Waarschuwing: Bevat onzichtbare HTML-opmaak

Afrikaans

want hy was dikwels met voetboeie en kettings gebind, en die kettings is deur hom uitmekaar geruk en die voetboeie stukkend gebreek; en niemand was in staat om hom te tem nie.

Swahili

mara nyingi walimfunga kwa pingu na minyororo lakini kila mara aliweza kuikata hiyo minyororo na kuzivunja hizo pingu, wala hakuna mtu aliyeweza kumzuia.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

want as god die engele wat gesondig het, nie gespaar het nie, maar hulle in die hel gewerp en aan kettings van duisternis oorgegee het, om vir die oordeel in bewaring gehou te word;

Swahili

malaika walipotenda dhambi, mungu hakuwahurumia, bali aliwatupa katika moto wa jehanamu ambako wamefungwa wakingojea siku ile ya hukumu.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

want hy het aan die onreine gees bevel gegee om uit die man uit te gaan. want baiekeer het hy hom saamgesleep; en hulle het hom gebind met kettings en voetboeie om oor hom wag te hou; maar hy het die boeie uitmekaar geruk, en die duiwel het hom in die woestyne gedrywe.

Swahili

alisema hivyo kwa kuwa yesu alikwishamwambia huyo pepo mchafu amtoke mtu huyo. pepo huyo mchafu alikuwa anamvamia mtu huyo mara nyingi, na ingawa watu walimweka ndani na kumfunga kwa minyororo na pingu, lakini kila mara alivivunja vifungo hivyo, akakimbizwa na pepo huyo mchafu hadi jangwani.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Krijg een betere vertaling met
7,800,222,507 menselijke bijdragen

Gebruikers vragen nu voor assistentie



Wij gebruiken cookies om u de best mogelijke ervaring op onze website te bieden. Door de website verder te gebruiken, geeft u toestemming voor het gebruik van cookies. Klik hier voor meer informatie. OK