Je was op zoek naar: እንኪያስ (Amharisch - Afrikaans)

Computervertaling

Via de voorbeelden van menselijke vertaling trachten te leren vertalen.

Amharic

Afrikaans

Info

Amharic

እንኪያስ

Afrikaans

 

Van: Machinevertaling
Stel een betere vertaling voor
Kwaliteit:

Menselijke bijdragen

Van professionele vertalers, bedrijven, webpagina's en gratis beschikbare vertaalbronnen.

Voeg een vertaling toe

Amharisch

Afrikaans

Info

Amharisch

እንኪያስ እውነቱን ስለ ነገርኋችሁ ጠላት ሆንሁባችሁን?

Afrikaans

het ek dan julle vyand geword deur julle die waarheid te vertel?

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Amharisch

እንኪያስ ከእምነት የሆኑት እነዚህ የአብርሃም ልጆች እንደ ሆኑ እወቁ።

Afrikaans

julle verstaan dan dat die wat uit die geloof is, hulle is kinders van abraham.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Amharisch

እርሱም። እንኪያስ የቄሣርን ለቄሣር የእግዚአብሔርንም ለእግዚአብሔር አስረክቡ አላቸው።

Afrikaans

toe sê hy vir hulle: betaal dan aan die keiser wat die keiser toekom, en aan god wat god toekom.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Amharisch

ደቀ መዛሙርቱም ሰምተው እጅግ ተገረሙና። እንኪያስ ማን ሊድን ይችላል? አሉ።

Afrikaans

toe sy dissipels dit hoor, was hulle baie verslae en sê: wie kan dan gered word?

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Amharisch

የእግዚአብሔርን ጸጋ አልጥልም፤ ጽድቅስ በሕግ በኩል ከሆነ እንኪያስ ክርስቶስ በከንቱ ሞተ።

Afrikaans

ek verwerp nie die genade van god nie; want as daar geregtigheid deur die wet is, dan het christus tevergeefs gesterwe.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Amharisch

እናንተም የክርስቶስ ከሆናችሁ እንኪያስ የአብርሃም ዘር እንደ ተስፋውም ቃል ወራሾች ናችሁ።

Afrikaans

en as julle aan christus behoort, dan is julle die nageslag van abraham en volgens die belofte erfgename.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Amharisch

እንኪያስ ምግባቸውን በጊዜው ይሰጣቸው ዘንድ ጌታው በቤተ ሰዎች ላይ የሾመው ታማኝና ልባም ባሪያ ማን ነው?

Afrikaans

wie is dan die getroue en verstandige dienskneg vir wie sy heer oor sy diensvolk aangestel het om hulle hul voedsel op tyd te gee?

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Amharisch

እንኪያስ። ማን ነህ? ለላኩን መልስ እንድንሰጥ፤ ስለራስህ ምን ትላለህ? አሉት።

Afrikaans

toe sê hulle vir hom: wie is u? --dat ons antwoord kan gee aan die wat ons gestuur het. wat sê u van uself?

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Amharisch

እኅቶቹስ ሁሉ በእኛ ዘንድ ያሉ አይደሉምን? እንኪያስ ይህን ሁሉ ከወዴት አገኘው? ተሰናከሉበትም።

Afrikaans

en sy susters, is hulle nie almal by ons nie? waar kry hy dan al hierdie dinge vandaan?

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Amharisch

የቄሣር ነው አሉት። በዚያን ጊዜ። እንኪያስ የቄሣርን ለቄሣር የእግዚአብሔርንም ለእግዚአብሔር አስረክቡ አላቸው።

Afrikaans

hulle antwoord hom: die keiser s'n. daarop sê hy vir hulle: betaal dan aan die keiser wat die keiser toekom, en aan god wat god toekom.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Amharisch

ይህን በሰሙ ጊዜም ዝም አሉና። እንኪያስ እግዚአብሔር ለአሕዛብ ደግሞ ለሕይወት የሚሆን ንስሐን ሰጣቸው እያሉ እግዚአብሔርን አከበሩ።

Afrikaans

en toe hulle dit hoor, het hulle geswyg en god verheerlik en gesê: so het god dan ook aan die heidene die bekering tot die lewe geskenk.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Amharisch

በዚያን ጊዜ ጴጥሮስ መልሶ። እነሆ፥ እኛ ሁሉን ትተን ተከተልንህ፤ እንኪያስ ምን እናገኝ ይሆን? አለው።

Afrikaans

daarop antwoord petrus en sê vir hom: kyk, ons het alles verlaat en u gevolg. wat sal daar dan vir ons wees?

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Amharisch

እንኪያስ እናንተ ክፉዎች ስትሆኑ ለልጆቻችሁ መልካም ስጦታ መስጠትን ካወቃችሁ፥ በሰማያት ያለው አባታችሁ ለሚለምኑት እንዴት አብልጦ መልካም ነገርን ይሰጣቸው?

Afrikaans

as julle wat sleg is, dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle vader wat in die hemele is, goeie dinge gee aan die wat hom bid!

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Amharisch

እንኪያስ ማን ነህ? ኤልያስ ነህን? ብለው ጠየቁት። አይደለሁም አለ። ነቢዩ ነህን? አይደለሁም ብሎ መለሰ።

Afrikaans

toe vra hulle hom: wat dan? is u elía? en hy sê: ek is nie. is u die profeet? en hy antwoord: nee.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Amharisch

እርሱም። እንኪያስ ዳዊት። ጌታ ጌታዬን። ጠላቶችህን የእግርህ መረገጫ እስካደርግልህ ድረስ በቀኜ ተቀመጥ አለው ሲል እንዴት በመንፈስ ጌታ ብሎ ይጠራዋል?

Afrikaans

hy sê vir hulle: hoe is dit dan dat dawid hom in die gees here noem as hy sê:

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Amharisch

ነገር ግን፥ ወንድሞች ሆይ፥ እኔ ገና እስከ አሁን መገረዝን ብሰብክ እስከ አሁን ድረስ ለምን ያሳድዱኛል? እንኪያስ የመስቀል ዕንቅፋት ተወግዶአል።

Afrikaans

maar ek, broeders, as ek nog die besnydenis verkondig, waarom word ek nog vervolg? dan is die struikelblok van die kruis vernietig!

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Amharisch

ማርታ ግን አገልግሎት ስለ በዛባት ባከነች፤ ቀርባም። ጌታ ሆይ፥ እኔ እንድሠራ እኅቴ ብቻዬን ስትተወኝ አይገድህምን? እንኪያስ እንድታግዘኝ ንገራት አለችው።

Afrikaans

maar martha was baie besig om alles klaar te maak. sy kom toe daar staan en sê: here, gee u nie om dat my suster my alleen laat bedien nie? sê dan vir haar dat sy my moet help.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Krijg een betere vertaling met
7,777,298,783 menselijke bijdragen

Gebruikers vragen nu voor assistentie



Wij gebruiken cookies om u de best mogelijke ervaring op onze website te bieden. Door de website verder te gebruiken, geeft u toestemming voor het gebruik van cookies. Klik hier voor meer informatie. OK