Je was op zoek naar: predicado (Spaans - Afrikaans)

Spaans

Vertalen

predicado

Vertalen

Afrikaans

Vertalen
Vertalen

Vertaal onmiddellijk teksten, documenten en gesprekken met Lara

Nu vertalen

Menselijke bijdragen

Van professionele vertalers, bedrijven, webpagina's en gratis beschikbare vertaalbronnen.

Voeg een vertaling toe

Spaans

Afrikaans

Info

Spaans

es necesario que primero el evangelio sea predicado a todas las naciones

Afrikaans

en die evangelie moet eers aan al die nasies verkondig word.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Spaans

y este evangelio del reino será predicado en todo el mundo para testimonio a todas las razas, y luego vendrá el fin

Afrikaans

en hierdie evangelie van die koninkryk sal verkondig word in die hele wêreld tot 'n getuienis vir al die nasies; en dan sal die einde kom.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Spaans

¿cometí pecado humillándome a mí mismo para que vosotros seáis enaltecidos, porque os he predicado gratuitamente el evangelio

Afrikaans

of het ek sonde gedoen deur my te verneder sodat julle verhoog kan word, omdat ek die evangelie van god kosteloos aan julle verkondig het?

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Spaans

de cierto os digo que dondequiera que este evangelio sea predicado en todo el mundo, también será contado lo que esta mujer ha hecho, para memoria de ella

Afrikaans

voorwaar ek sê vir julle, oral waar hierdie evangelie verkondig sal word in die hele wêreld, sal ook gespreek word van wat sy gedoen het, tot 'n gedagtenis aan haar.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Spaans

ahora bien, si cristo es predicado como que ha resucitado de entre los muertos, ¿cómo es que algunos entre vosotros dicen que no hay resurrección de muertos

Afrikaans

as dit dan gepreek word dat christus uit die dode opgewek is, hoe sê sommige onder julle dat daar geen opstanding van die dode is nie?

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Spaans

más bien, pongo mi cuerpo bajo disciplina y lo hago obedecer; no sea que, después de haber predicado a otros, yo mismo venga a ser descalificado

Afrikaans

maar ek kasty my liggaam en maak dit diensbaar, dat ek nie miskien, terwyl ek vir ander gepreek het, self verwerplik sou wees nie.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Spaans

pero bernabé le recibió y le llevó a los apóstoles. les contó cómo había visto al señor en el camino, y que había hablado con él, y cómo en damasco había predicado con valentía en el nombre de jesús

Afrikaans

maar bárnabas het hom geneem en na die apostels gebring en hulle vertel hoe hy op die pad die here gesien het en dat hy met hom gespreek het, en hoe hy in damaskus vrymoediglik in die naam van jesus gespreek het.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Spaans

porque si alguien viene predicando a otro jesús al cual no hemos predicado, o si recibís otro espíritu que no habíais recibido, u otro evangelio que no habíais aceptado, ¡qué bien lo toleráis

Afrikaans

want as iemand kom en 'n ander jesus verkondig as wat ons verkondig het, of as julle 'n ander gees ontvang as wat julle ontvang het, of 'n ander evangelie as wat julle aangeneem het, laat julle jul dit goed geval.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Spaans

a ellos les fue revelado que, no para sí mismos sino para vosotros, administraban las cosas que ahora os han sido anunciadas por los que os han predicado el evangelio por el espíritu santo enviado del cielo; cosas que hasta los ángeles anhelan contemplar

Afrikaans

aan hulle is geopenbaar dat hulle nie vir hulleself nie, maar vir ons dié dinge bedien het wat julle nou aangekondig is deur dié wat die evangelie aan julle verkondig het in die heilige gees wat van die hemel gestuur is--dinge waarin die engele begerig is om in te sien.

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Spaans

lógica de predicados

Afrikaans

predikaatlogika

Laatste Update: 2014-08-20
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Krijg een betere vertaling met
9,570,777,506 menselijke bijdragen

Gebruikers vragen nu voor assistentie



Wij gebruiken cookies om u de best mogelijke ervaring op onze website te bieden. Door de website verder te gebruiken, geeft u toestemming voor het gebruik van cookies. Klik hier voor meer informatie. OK