Via de voorbeelden van menselijke vertaling trachten te leren vertalen.
Van professionele vertalers, bedrijven, webpagina's en gratis beschikbare vertaalbronnen.
wanapaswa kuzingatia kwa dhamiri njema ukweli wa ndani wa imani.
manne wat die verborgenheid van die geloof in 'n rein gewete hou.
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
hawana dhamiri, hawatimizi ahadi zao, hawana wema wala huruma kwa wengine.
onverstandig, ontrou, sonder natuurlike liefde, onversoenlik, onbarmhartig,
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
kwa hiyo ninajitahidi daima kuwa na dhamiri njema mbele ya mungu na mbele ya watu.
daarom oefen ek my ook om altyd voor god en die mense 'n rein gewete te hê.
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
kama mkiwakosesha ndugu zenu jinsi hiyo na kuzijeruhi dhamiri zao dhaifu, mtakuwa mmemkosea kristo.
maar deur so teen die broeders te sondig en hulle gewete wat swak is, seer te maak, sondig julle teen christus.
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
tuombeeni na sisi. tuna hakika kwamba tunayo dhamiri safi, maana twataka kufanya lililo sawa daima.
bid vir ons, want ons is oortuig dat ons 'n goeie gewete het, omdat ons in alles goed wil wandel.
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
shabaha ya amri hii ni kuhimiza mapendo yatokayo katika moyo safi, dhamiri njema, na imani ya kweli.
maar die doel van die gebod is liefde uit 'n rein hart en 'n goeie gewete en 'n ongeveinsde geloof
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
wapenzi wangu, kama dhamiri yetu haina lawama juu yetu, basi, twaweza kuwa na uthabiti mbele ya mungu,
geliefdes, as ons hart ons nie veroordeel nie, dan het ons vrymoedigheid teenoor god;
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
ninamshukuru mungu ambaye ninamtumikia kwa dhamiri safi kama walivyofanya wazee wangu; namshukuru kila ninapokukumbuka daima katika sala zangu.
ek dank god, wat ek van my voorouers af in 'n rein gewete dien, wanneer ek onophoudelik nag en dag aan jou in my gebede dink,
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
kwa maana, hata kama dhamiri yetu yatuhukumu, twajua kwamba mungu ni mkuu zaidi kuliko dhamiri, na kwamba yeye ajua kila kitu.
want as ons hart ons veroordeel, god is meer as ons hart, en hy weet alles.
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
kila kitu ni safi kwa watu walio safi; lakini hakuna chochote kilicho safi kwa wale waliochafuliwa na wasioamini, maana dhamiri na akili zao zimechafuliwa.
alle dinge is rein vir die reines; vir die besoedeldes en ongelowiges egter is niks rein nie, maar hulle verstand sowel as hulle gewete is besoedel.
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
lakini fanyeni hivyo kwa upole na heshima. muwe na dhamiri njema, kusudi mnapotukanwa, wale wanaosema ubaya juu ya mwenendo wenu mwema kama wakristo, waone aibu.
met behoud van 'n goeie gewete, sodat in die saak waarin hulle van julle kwaad spreek soos van kwaaddoeners, húlle beskaam mag word wat julle goeie lewenswandel in christus belaster.
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
maana, mtu ambaye dhamiri yake ni dhaifu, akikuona wewe mwenye ujuzi unakula vyakula hivyo ndani ya hekalu la sanamu, je, hatatiwa moyo wa kula vyakula vilivyotambikiwa sanamu?
want as iemand jou wat kennis het, aan tafel sien in 'n afgodstempel, sal sy gewete, as hy 'n swak man is, nie aangemoedig word om van die offervleis aan die afgode te eet nie?
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
mathalan: watu wa mataifa mengine hawana sheria ya mose; lakini kila wanapotimiza matakwa ya sheria wakiongozwa na dhamiri zao, wao wenyewe wanakuwa kipimo cha sheria ingawa hawaijui sheria.
want wanneer die heidene, wat geen wet het nie, van nature die dinge van die wet doen, is hulle vir hulleself 'n wet, al het hulle geen wet nie;
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
sisi tunajivunia kitu kimoja: dhamiri yetu inatuhakikishia kwamba tumeishi ulimwenguni hapa, na hasa kati yenu, kwa unyenyekevu na unyofu tuliojaliwa na mungu; hatukuongozwa na hekima ya kibinadamu bali neema ya mungu.
want ons roem is dit: die getuienis van ons gewete dat ons in eenvoudigheid en reinheid van god, nie in vleeslike wysheid nie, maar in die genade van god in die wêreld verkeer het, en veral by julle.
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
lakini, kwa damu ya kristo, mambo makuu zaidi hufanyika! kwa nguvu za roho wa milele, kristo alijitolea mwenyewe dhabihu kamilifu kwa mungu. damu yake itatutakasa dhamiri zetu kutokana na matendo yaletayo kifo, ili tupate kumtumikia mungu aliye hai.
hoeveel te meer sal die bloed van christus, wat homself deur die ewige gees aan god sonder smet geoffer het, julle gewete reinig van dooie werke om die lewende god te dien.
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit: