Você procurou por: verstrooid (Africâner - Turco)

Africâner

Tradutor

verstrooid

Tradutor

Turco

Tradutor
Tradutor

Traduza instantaneamente textos, documentos e voz com a Lara

Traduzir agora

Contribuições humanas

A partir de tradutores profissionais, empresas, páginas da web e repositórios de traduções disponíveis gratuitamente

Adicionar uma tradução

Africâner

Turco

Informações

Africâner

god staan op, sy vyande raak verstrooid, en sy haters vlug voor sy aangesig weg!

Turco

yok olsun kötüler tanrının önünde!

Última atualização: 2012-05-06
Frequência de uso: 1
Qualidade:

Africâner

en hy het sewe dae lank gewag, tot die tyd wat samuel bepaal het; maar toe samuel nie na gilgal kom nie en die manskappe van hom af verstrooid raak,

Turco

saul, samuel tarafından belirlenen süreye uyarak, yedi gün bekledi. ama samuel gilgala gelmeyince, halk saulun yanından dağılmaya başladı.

Última atualização: 2012-05-06
Frequência de uso: 1
Qualidade:

Africâner

en toe hy hom afgebring het, lê hulle daar verstrooid oor die oppervlakte van die hele land, besig om te eet en te drink en fees te vier met die ganse groot buit wat hulle uit die land van die filistyne en uit die land juda saamgeneem het.

Turco

böylece mısırlı davutu götürdü. akıncılar dört bir yana dağılmışlardı. filist ve yahuda topraklarından topladıkları büyük yağmadan yiyip içiyor, eğlenip oynuyorlardı.

Última atualização: 2012-05-06
Frequência de uso: 1
Qualidade:

Africâner

maar die volgende môre het saul die manskappe in drie afdelings opgestel, en hulle het met die môrewag in die laer ingekom en die ammoniete verslaan tot op die warmste van die dag; en die ander het so verstrooid geraak dat nie twee onder hulle bymekaar gebly het nie.

Turco

ertesi gün saul adamlarını üç bölüğe ayırdı. adamlar sabah nöbetinde ammonluların ordugahına girdi. kırım günün en sıcak zamanına dek sürdü. sağ kalanlar dağıldı; iki kişi bile bir arada kalmadı.

Última atualização: 2012-05-06
Frequência de uso: 1
Qualidade:

Africâner

daarop vra samuel: wat het jy gedoen? en saul sê: ek het gesien dat die manskappe verstrooid raak van my af; en toe u nie kom op die afgesproke tyd nie, terwyl die filistyne in migmas bymekaarkom,

Turco

samuel, ‹‹ne yaptın?›› diye sordu. saul, ‹‹halk yanımdan dağılıyordu›› diye karşılık verdi, ‹‹sen de belirlenen gün gelmedin. Üstelik filistliler mikmasta toplandılar. bunları görünce,

Última atualização: 2012-05-06
Frequência de uso: 1
Qualidade:

Consiga uma tradução melhor através
9,570,770,626 de colaborações humanas

Usuários estão solicitando auxílio neste momento:



Utilizamos cookies para aprimorar sua experiência. Se avançar no acesso a este site, você estará concordando com o uso dos nossos cookies. Saiba mais. OK