Att försöka lära sig översätta från mänskliga översättningsexempel.
Från: Maskinöversättning
Föreslå en bättre översättning
Kvalitet:
Från professionella översättare, företag, webbsidor och fritt tillgängliga översättningsdatabaser.
wanneer die eienaar van die wingerd dan kom, wat sal hy met daardie landbouers doen?
እንግዲህ የወይኑ አትክልት ጌታ በሚመጣ ጊዜ በእነዚህ ገበሬዎች ምን ያደርግባቸዋል?
Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:
en bygeval het 'n priester met daardie pad afgekom, en toe hy hom sien, gaan hy anderkant verby.
ድንገትም አንድ ካህን በዚያ መንገድ ወረደ አይቶትም ገለል ብሎ አለፈ።
Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:
nie dat ek dit uit gebrek sê nie, want ek het geleer om vergenoeg te wees met die omstandighede waarin ek is.
ይህን ስል ስለ ጉድለት አልልም፤ የምኖርበት ኑሮ ይበቃኛል ማለትን ተምሬአለሁና።
Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:
en aan haar is gegee om bekleed te wees met rein en blink fyn linne, want die fyn linne is die regverdige dade van die heiliges.
ያጌጠና የተጣራ ቀጭን የተልባ እግር ልብስ እንድትጐናጸፍ ተሰጥቶአታል። ቀጭኑ የተልባ እግር የቅዱሳን ጽድቅ ሥራ ነውና።
Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:
en toe hy aan die oorkant kom, in die land van die gergeséners, het twee duiwelbesetenes hom ontmoet, wat uit die grafte uitgekom het en baie kwaai was, sodat niemand met daardie pad kon verbygaan nie.
ወደ ማዶም ወደ ጌርጋሴኖን አገር በመጣ ጊዜ፥ አጋንንት ያደሩባቸው ሁለት ሰዎች ከመቃብር ወጥተው ተገናኙት፤ እነርሱም ሰው በዚያ መንገድ ማለፍ እስኪሳነው ድረስ እጅግ ክፉዎች ነበሩ።
Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:
ek smeek dan dat as ek teenwoordig is, ek nie moedig hoef te wees met die vertroue waarmee ek meen om dit aan te durf teen sommige wat reken dat ons volgens die vlees wandel nie.
በዓለማዊ ልማድ እንደምንመላለስ በሚቆጥሩን በአንዳንዶች ላይ አምኜ ልደፍር አስባለሁ፥ በዚያ እምነት ግን ከእናንተ ጋር ሆኜ እንዳልደፍር እለምንችኋለሁ።
Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:
dan gaan hy en neem sewe ander geeste slegter as hy self met hom saam, en hulle kom in en woon daar; en die laaste van daardie mens word erger as die eerste. só sal dit ook wees met hierdie bose geslag.
ከዚያ ወዲያ ይሄድና ከእርሱ የከፉትን ሰባት ሌሎችን አጋንንት ከእርሱ ጋር ይወስዳል፥ ገብተውም በዚያ ይኖራሉ፤ ለዚያም ሰው ከፊተኛው ይልቅ የኋለኛው ይብስበታል። ለዚህ ክፉ ትውልድ ደግሞ እንዲሁ ይሆንበታል።
Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:
Vissa mänskliga översättningar med låg relevans har dolts.
Visa resultat med låg relevans.