You searched for: liewer (Afrikaans - Swahili)

Datoröversättning

Att försöka lära sig översätta från mänskliga översättningsexempel.

Afrikaans

Swahili

Info

Afrikaans

liewer

Swahili

 

Från: Maskinöversättning
Föreslå en bättre översättning
Kvalitet:

Mänskliga bidrag

Från professionella översättare, företag, webbsidor och fritt tillgängliga översättningsdatabaser.

Lägg till en översättning

Afrikaans

Swahili

Info

Afrikaans

maar gaan liewer na die verlore skape van die huis van israel.

Swahili

ila nendeni kwa watu wa israeli waliopotea kama kondoo.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Afrikaans

maar die owerpriesters het die skare aangehits dat hy liewer barábbas vir hulle moes loslaat.

Swahili

lakini makuhani wakuu wakawachochea watu wamwombe pilato awafungulie baraba.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Afrikaans

en hou nie gemeenskap met die onvrugbare werke van die duisternis nie, maar bestraf dit liewer.

Swahili

msishiriki katika matendo yasiyofaa, ya giza bali yafichueni.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Afrikaans

maar ons het goeie moed en verkies om liewer uit die liggaam uit te woon en by die here in te woon.

Swahili

lakini tuko imara na tungependelea hata kuyahama makao haya, tukahamie kwa bwana.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Afrikaans

en maak reguit paaie vir julle voete, sodat wat kreupel is, nie uit lit raak nie, maar liewer gesond gemaak word.

Swahili

endeleeni kutembea katika njia iliyonyoka, ili kile kilicholemaa kisiumizwe, bali kiponywe.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Afrikaans

omdat hy verkies het om liewer sleg behandel te word saam met die volk van god as om 'n tyd lank die genot van die sonde te hê,

Swahili

aliona ni afadhali kuteseka pamoja na watu wa mungu kuliko kufurahia raha ya dhambi kwa kitambo kidogo.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Afrikaans

en tog is julle opgeblase in plaas dat julle liewer getreur het, sodat hy wat hierdie daad gedoen het, kan verwyder word onder julle uit.

Swahili

mnawezaje kujivuna? ingekuwa afadhali kwenu kuomboleza, na huyo aliyefanya kitu hicho aondolewe miongoni mwenu.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Afrikaans

laat ons dan mekaar nie meer oordeel nie, maar besluit dít liewer, om nie die broeder 'n hindernis of struikelblok in die weg te lê nie.

Swahili

basi, tuache kuhukumiana, bali tuazimie kutokuwa kamwe kikwazo kwa ndugu yetu au kumsababisha aanguke katika dhambi.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Afrikaans

en moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees hom liewer wat die siel sowel as die liggaam kan verderwe in die hel.

Swahili

msiwaogope wale wauao mwili, lakini hawawezi kuiua roho. afadhali zaidi kumwogopa yule awezaye kuuangamiza mwili pamoja na roho katika moto wa jehanamu.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Afrikaans

en dit is die oordeel: dat die lig in die wêreld gekom het, en die mense het die duisternis liewer gehad as die lig; want hulle werke was boos.

Swahili

na hukumu yenyewe ndiyo hii: mwanga umekuja ulimwenguni lakini watu wakapenda giza kuliko mwanga, kwani matendo yao ni maovu.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Afrikaans

en hy het vir my gesê: my genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van christus in my kan woon.

Swahili

lakini akaniambia: "neema yangu inatosha kwa ajili yako; maana uwezo wangu hukamilishwa zaidi katika udhaifu." basi, ni radhi kabisa kujivunia udhaifu wangu ili uwezo wake kristo ukae juu yangu.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Varning: Innehåller osynlig HTML-formatering

Afrikaans

en moet ons nie liewer sê nie, soos ons belaster word en soos sommige beweer dat ons sê: laat ons kwaad doen, sodat die goeie daaruit kan voortkom? hulle veroordeling is regverdig.

Swahili

ni sawa na kusema: tufanye maovu ili tupate mema! ndivyo wengine walivyotukashifu kwa kutushtaki kwamba tumefundisha hivyo. watahukumiwa wanavyostahili!

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Afrikaans

dan is dit al werklik 'n gebrek onder julle, dat julle regsake met mekaar het. waarom ly julle nie liewer onreg nie? waarom laat julle jul nie liewer berowe nie?

Swahili

kwa kweli huko kushtakiana tu wenyewe kwa wenyewe kwabainisha kwamba mmeshindwa kabisa! je, haingekuwa jambo bora zaidi kwenu kudhulumiwa! haingekuwa bora zaidi kwenu kunyang'anywa mali yenu?

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Få en bättre översättning med
7,794,152,465 mänskliga bidrag

Användare ber nu om hjälp:



Vi använder cookies för att förbättra din upplevelse. Genom att fortsätta besöka den här webbplatsen godkänner du vår användning av cookies. Läs mer. OK