You searched for: ሕዝቡን (Amhariska - Afrikaans)

Datoröversättning

Att försöka lära sig översätta från mänskliga översättningsexempel.

Amharic

Afrikaans

Info

Amharic

ሕዝቡን

Afrikaans

 

Från: Maskinöversättning
Föreslå en bättre översättning
Kvalitet:

Mänskliga bidrag

Från professionella översättare, företag, webbsidor och fritt tillgängliga översättningsdatabaser.

Lägg till en översättning

Amhariska

Afrikaans

Info

Amhariska

ይህንም ብለው እንዳይሠዉላቸው ሕዝቡን በጭንቅ አስተዉአቸው።

Afrikaans

selfs met hierdie woorde het hulle met moeite die skare verhinder om aan hulle te offer.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

ሕዝቡን ግን ከአስወጡ በኋላ ገብቶ እጅዋን ያዛት፥ ብላቴናይቱም ተነሣች።

Afrikaans

en nadat die skare uitgedryf was, het hy ingegaan en haar hand gegryp; en die dogtertjie het opgestaan.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

የካህናት አለቆች ግን በርባንን በእርሱ ፈንታ ይፈታላቸው ዘንድ ሕዝቡን አወኩአቸው።

Afrikaans

maar die owerpriesters het die skare aangehits dat hy liewer barábbas vir hulle moes loslaat.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

የካህናት አለቆችና ጻፎችም እንዴት እንዲያጠፉት ይፈልጉ ነበር፤ ሕዝቡን ይፈሩ ነበርና።

Afrikaans

en die owerpriesters en die skrifgeleerdes het gesoek hoe hulle hom kon ombring, want hulle het die volk gevrees.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

ከሰው ግን ብንል፥ ዮሐንስን ሁሉም እንደ ነቢይ ያዩታልና ሕዝቡን እንፈራለን አሉ።

Afrikaans

en as ons sê: uit mense--dan moet ons oppas vir die menigte, want almal hou johannes vir 'n profeet.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

እነርሱ ግን አጽንተው። ከገሊላ ጀምሮ እስከዚህ ድረስ በይሁዳ ሁሉ እያስተማረ ሕዝቡን ያውካል አሉ።

Afrikaans

maar hulle het aangehou en gesê: hy maak die volk oproerig met sy leer die hele judéa deur, vandat hy in galiléa begin het tot hiertoe.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

ወዲያውም ሕዝቡን ሲያሰናብት ሳለ፥ ደቀ መዛሙርቱ በታንኳይቱ ገብተው ወደ ማዶ እንዲቀድሙት ግድ አላቸው።

Afrikaans

en jesus het dadelik sy dissipels gedwing om in die skuit te gaan en voor hom uit te vaar na die oorkant, terwyl hy die skare wegstuur.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

ዳሩ ግን ሁሉን አንድ ጊዜ ፈጽሞ ምንም የተማራችሁ ብትሆኑ ጌታ ከግብፅ አገር ሕዝቡን አድኖ የማያምኑትን በኋላ እንዳጠፋቸው ላሳስባችሁ እወዳለሁ።

Afrikaans

maar ek wil julle daaraan herinner, al weet julle dit nou eenmaal, dat die here, nadat hy die volk uit egipteland gered het, daarna die wat ongelowig was, omgebring het.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

ከታንኳዎቹም የስምዖን ወደ ነበረች ወደ አንዲቱ ገብቶ ከምድር ጥቂት ፈቀቅ እንዲያደርጋት ለመነው፤ በታንኳይቱም ተቀምጦ ሕዝቡን ያስተምር ነበር።

Afrikaans

toe klim hy in een van die skuite wat aan simon behoort het, en vra hom om 'n entjie van die land af weg te vaar, en hy het gaan sit en die skare van die skuit uit geleer.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

የዚህ የእስራኤል ሕዝብ አምላክ አባቶቻችንን መርጦ በግብፅ አገር በእንግድነት ሳሉ ሕዝቡን ከፍ ከፍ አደረጋቸው፥ ከፍ ባለችውም ክንዱ ከዚያ አወጣቸው።

Afrikaans

die god van hierdie volk israel het ons vaders uitverkies en die volk verhoog toe hulle bywoners in egipteland was, en met 'n hoë arm hulle daaruit gelei.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

ነገር ግን። ከሰው ነው እንበልን? አሉ፤ ሁሉ ዮሐንስን በእውነት እንደ ነቢይ ያዩት ነበርና ሕዝቡን ፈሩ።

Afrikaans

maar as ons sê: uit mense--dan was hulle vir die volk bang, want almal het gedink dat johannes werklik 'n profeet was.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

ሁሉንም ፍርሃት ያዛቸውና። ታላቅ ነቢይ በእኛ መካከል ተነሥቶአል፥ ደግሞ። እግዚአብሔር ሕዝቡን ጐበኘ እያሉ እግዚአብሔርን አመሰገኑ።

Afrikaans

en vrees het almal aangegryp terwyl hulle god verheerlik en sê: 'n groot profeet het onder ons opgestaan; en: god het sy volk besoek.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

እንግዲህ። እግዚአብሔር ሕዝቡን ጣላቸውን? እላለሁ። አይደለም እኔ ደግሞ እስራኤላዊና ከአብርሃም ዘር ከብንያምም ወገን ነኝና።

Afrikaans

ek vra dan: het god miskien sy volk verstoot? nee, stellig nie! want ek is ook 'n israeliet uit die nageslag van abraham, van die stam van benjamin.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

በሕዝብም መካከል ስለ እርሱ ብዙ ማንጐራጐር ነበረ፤ አንዳንዱም። ደግ ሰው ነው፤ ሌሎች ግን። አይደለም፥ ሕዝቡን ግን ያስታል ይሉ ነበር።

Afrikaans

en daar is baie oor hom gemompel onder die skare. sommige het gesê: hy is goed. ander weer het gesê: nee, maar hy mislei die skare.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Få en bättre översättning med
7,771,057,350 mänskliga bidrag

Användare ber nu om hjälp:



Vi använder cookies för att förbättra din upplevelse. Genom att fortsätta besöka den här webbplatsen godkänner du vår användning av cookies. Läs mer. OK