Şunu aradınız:: beste kersfees ooit, in... (Afrikanca - Habeşistan Dili (Amharca))

Bilgisayar çevirisi

İnsan çevirisi örneklerinden çeviri yapmayı öğrenmeye çalışıyor.

Afrikaans

Amharic

Bilgi

Afrikaans

beste kersfees ooit, in die woestyn en 48 grade

Amharic

 

Kimden: Makine Çevirisi
Daha iyi bir çeviri öner
Kalite:

İnsan katkıları

Profesyonel çevirmenler, işletmeler, web sayfaları ve erişimin serbest olduğu çeviri havuzlarından.

Çeviri ekle

Afrikanca

Habeşistan Dili (Amharca)

Bilgi

Afrikanca

julle vaders het die manna in die woestyn geëet en het gesterwe.

Habeşistan Dili (Amharca)

አባቶቻችሁ በምድረ በዳ መና በሉ ሞቱም፤

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

en dadelik het die gees hom uitgedryf in die woestyn.

Habeşistan Dili (Amharca)

ወዲያውም መንፈስ ወደ ምድረ በዳ አወጣው።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

en omtrent veertig jaar lank het hy hulle in die woestyn verdra.

Habeşistan Dili (Amharca)

በበረሀም አርባ ዓመት ያህል መገባቸው።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

in daardie dae het johannes die doper opgetree en in die woestyn van judéa

Habeşistan Dili (Amharca)

በዚያም ወራት መጥምቁ ዮሐንስ። መንግሥተ ሰማያት ቀርባለችና ንስሐ ግቡ ብሎ በይሁዳ ምድረ በዳ እየሰበከ መጣ።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

en soos moses die slang in die woestyn verhoog het, so moet die seun van die mens verhoog word,

Habeşistan Dili (Amharca)

ሙሴም በምድረ በዳ እባብን እንደ ሰቀለ እንዲሁ በእርሱ የሚያምን ሁሉ የዘላለም ሕይወት እንዲኖረው እንጂ እንዳይጠፋ የሰው ልጅ ይሰቀል ይገባዋል።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

en jesus het vol van die heilige gees teruggekeer van die jordaan af, en is deur die gees in die woestyn gelei,

Habeşistan Dili (Amharca)

ኢየሱስም መንፈስ ቅዱስ መልቶበት ከዮርዳኖስ ተመለሰ፥ በመንፈስም ወደ ምድረ በዳ ተመርቶ፥

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

hy het hulle uitgelei en wonders en tekens in egipteland en in die rooi see en die woestyn gedoen, veertig jaar lank.

Habeşistan Dili (Amharca)

ይህ ሰው በግብፅ ምድርና በኤርትራ ባሕር በምድረ በዳም አርባ ዓመት ድንቅና ምልክት እያደረገ አወጣቸው።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

tydens die hoëpriesterskap van annas en kájafas, het die woord van god gekom tot johannes, die seun van sagaría, in die woestyn.

Habeşistan Dili (Amharca)

ሐናና ቀያፋም ሊቃነ ካህናት ሳሉ፥ የእግዚአብሔር ቃል ወደ ዘካርያስ ልጅ ወደ ዮሐንስ በምድረ በዳ መጣ።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

en op wie was hy veertig jaar lank vertoornd? was dit nie op die wat gesondig het, wie se lyke in die woestyn geval het nie?

Habeşistan Dili (Amharca)

አርባ አመትም የተቆጣባቸው እነማን ነበሩ? ሬሳቸው በምድረ በዳ የወደቀ፥ ኃጢአትን ያደረጉት እነርሱ አይደሉምን?

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

en hy het my in die gees weggevoer na 'n woestyn, en ek het 'n vrou sien sit op 'n skarlakenrooi dier, vol godslasterlike name, met sewe koppe en tien horings.

Habeşistan Dili (Amharca)

በመንፈስም ወደ በረሀ ወሰደኝ፤ የስድብም ስሞች በሞሉበት፥ ሰባት ራሶችና አሥር ቀንዶችም ባሉበት በቀይ አውሬ ላይ አንዲት ሴት ተቀምጣ አየሁ።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

daarom het jesus nie meer in die openbaar onder die jode gewandel nie, maar daarvandaan weggegaan na die streek naby die woestyn, na 'n stad met die naam van efraim. en daar het hy vertoef met sy dissipels.

Habeşistan Dili (Amharca)

ከዚያ ወዲያም ኢየሱስ በአይሁድ መካከል ተገልጦ አልተመላለሰም፤ ነገር ግን ከዚያ በምድረ በዳ አጠገብ ወዳለች ምድር፥ ኤፍሬም ወደምትባል ከተማ ሄደ፤ በዚያም ከደቀ መዛሙርቱ ጋር ተቀመጠ።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

en sy dissipels sê vir hom: waar sal ons in die woestyn soveel brode vandaan kry om so 'n groot skare te versadig?

Habeşistan Dili (Amharca)

ደቀ መዛሙርቱም። ይህን ያህል ሕዝብ የሚያጠግብ ይህን ያህል እንጀራ በምድረ በዳ ከወዴት እናገኛለን? አሉት።

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

dikwels op reis, in gevare van riviere, in gevare van rowers, in gevare van my volk, in gevare van die heidene, in gevare in die stad, in gevare in die woestyn, in gevare op see, in gevare onder valse broeders;

Habeşistan Dili (Amharca)

ብዙ ጊዜ በመንገድ ሄድሁ፤ በወንዝ ፍርሃት፥ በወንበዴዎች ፍርሃት፥ በወገኔ በኩል ፍርሃት፥ በአሕዛብ በኩል ፍርሃት፥ በከተማ ፍርሃት፥ በምድረ በዳ ፍርሃት፥ በባሕር ፍርሃት፥ በውሸተኞች ወንድሞች በኩል ፍርሃት ነበረብኝ፤

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

as hulle dan vir julle sê: kyk, hy is in die woestyn--moenie uitgaan nie; kyk, hy is in die binnekamer--moet dit nie glo nie.

Habeşistan Dili (Amharca)

እንግዲህ። እነሆ፥ በበረሀ ነው ቢሉአችሁ፥ አትውጡ፤ እነሆ፥ በእልፍኝ ነው ቢሉአችሁ፥ አትመኑ፤

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Afrikanca

en nadat die boodskappers van johannes weggegaan het, begin hy vir die skare aangaande johannes te sê: wat het julle uitgegaan in die woestyn om te aanskou? 'n riet wat deur die wind beweeg word?

Habeşistan Dili (Amharca)

የዮሐንስ መልክተኞችም ከሄዱ በኋላ፥ ለሕዝቡ ስለ ዮሐንስ ይናገር ጀመር እንዲህም አለ። ምን ልታዩ ወደ ምድረ በዳ ወጣችሁ? ነፋስ የሚወዘውዘውን ሸምበቆን? ወይስ ምን ልታዩ ወጣችሁ?

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Benzerlik derecesi düşük bazı insan çevirileri gizlendi.
Benzerlik derecesi düşük olan sonuçları göster.

Daha iyi çeviri için
7,794,290,227 insan katkısından yararlanın

Kullanıcılar yardım istiyor:



Deneyiminizi iyileştirmek için çerezleri kullanıyoruz. Bu siteyi ziyaret etmeye devam ederek çerezleri kullanmamızı kabul etmiş oluyorsunuz. Daha fazla bilgi edinin. Tamam