Şunu aradınız:: halafu (Svahili - Afrikanca)

Bilgisayar çevirisi

İnsan çevirisi örneklerinden çeviri yapmayı öğrenmeye çalışıyor.

Swahili

Afrikaans

Bilgi

Swahili

halafu

Afrikaans

 

Kimden: Makine Çevirisi
Daha iyi bir çeviri öner
Kalite:

İnsan katkıları

Profesyonel çevirmenler, işletmeler, web sayfaları ve erişimin serbest olduğu çeviri havuzlarından.

Çeviri ekle

Svahili

Afrikanca

Bilgi

Svahili

maana adamu aliumbwa kwanza, halafu hawa.

Afrikanca

want adam is eerste gemaak, daarna eva.

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Svahili

halafu mkuu huyo wa jeshi akaandika barua hivi:

Afrikanca

en hy het 'n brief geskrywe met ongeveer hierdie inhoud:

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Svahili

halafu yesu akawaamuru wasimwambie mtu yeyote habari hiyo.

Afrikanca

toe gee hy hulle 'n streng bevel en gebied hulle om dit aan niemand te vertel nie.

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Svahili

hivyo, nitaamuru apigwe viboko, halafu nitamwachilia."

Afrikanca

nadat ek hom dan gekasty het, sal ek hom loslaat.

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Uyarı: Görünmez HTML biçimlendirmesi içeriyor

Svahili

halafu akawatuma waende kuhubiri ufalme wa mungu na kuponya wagonjwa.

Afrikanca

en hy het hulle uitgestuur om die koninkryk van god te verkondig en die siekes gesond te maak

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Svahili

halafu yesu aliwaambia pia mfano wa wale ambao walijiona kuwa wema na kuwadharau wengine.

Afrikanca

en hy het ook met die oog op sommige wat op hulleself vertrou dat hulle regverdig is en die ander verag, hierdie gelykenis vertel.

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Svahili

halafu aliwaongoza nje, akawauliza, "waheshimiwa, nifanye nini nipate kuokoka?"

Afrikanca

en hy het hulle na buite gebring en gesê: menere, wat moet ek doen om gered te word?

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Uyarı: Görünmez HTML biçimlendirmesi içeriyor

Svahili

halafu siku ya nane walifika kumtahiri mtoto, wakataka kumpa jina la baba yake, zakariya.

Afrikanca

en op die agtste dag het hulle gekom om die kindjie te besny, en hulle wou hom sagaría noem, na die naam van sy vader.

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Svahili

halafu, watamwona mwana wa mtu akija katika wingu, mwenye nguvu na utukufu mwingi.

Afrikanca

en dan sal hulle die seun van die mens sien kom in 'n wolk, met groot krag en heerlikheid.

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Svahili

miaka mia nne na hamsini ilipita, halafu akawapatia waamuzi wawaongoze mpaka wakati wa nabii samweli.

Afrikanca

en daarna omtrent vier honderd en vyftig jaar lank het hy rigters gegee tot op samuel, die profeet.

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Svahili

alikaa huko muda mfupi, halafu akaendelea na safari kwa kupitia sehemu za galatia na frugia akiwatia moyo wafuasi wote.

Afrikanca

en nadat hy 'n tyd lank vertoef het, het hy vertrek en agtereenvolgens die land galásië en frígië deurgereis en al die dissipels versterk.

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Svahili

lakini kila mmoja kwa mpango wake: kristo kwanza, halafu wale walio wake kristo wakati kristo atakapokuja.

Afrikanca

maar elkeen in sy eie orde: as eersteling christus, daarna die wat aan christus behoort by sy koms.

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Svahili

akaruka, akasimama na kuanza kutembea. halafu akaingia pamoja nao hekaluni, akitembea na kurukaruka huku akimtukuza mungu.

Afrikanca

en hy het opgespring en gestaan en rondgeloop en saam met hulle in die tempel ingegaan terwyl hy rondloop en spring en god prys.

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Svahili

halafu akawaambia wanafunzi wake, "siku zinakuja ambapo mtatamani kuona mojawapo ya siku za mwana wa mtu, lakini hamtaiona.

Afrikanca

en hy sê vir sy dissipels: daar sal dae kom wanneer julle sal begeer om een van die dae van die seun van die mens te sien, en julle sal dit nie sien nie.

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Uyarı: Görünmez HTML biçimlendirmesi içeriyor

Svahili

halafu anania akasema: mungu wa babu zetu amekuchagua upate kujua matakwa yake na kumwona yule mtumishi wake mwadilifu na kumsikia yeye mwenyewe akiongea.

Afrikanca

en hy het gesê: die god van ons vaders het jou voorbeskik om sy wil te ken en die regverdige te sien en die stem uit sy mond te hoor;

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Svahili

akamwendea, akamtibu majeraha yake kwa kumtia mafuta na divai; na kuyafunga halafu akampandisha juu ya punda wake akampeleka katika nyumba moja ya wageni akamuuguza.

Afrikanca

en na hom gegaan, sy wonde verbind en olie en wyn daarop gegooi. hy het hom toe op sy eie pakdier gehelp en hom na 'n herberg geneem en vir hom gesorg.

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Svahili

herode aliamuru ufanywe msako lakini hawakuweza kumpata. hivyo aliamuru wale askari wahojiwe, akatoa amri wauawe. halafu akatoka huko yudea akaenda kaisarea ambako alikaa.

Afrikanca

daarop het herodes hom gesoek en nie gekry nie, en die wagte onder verhoor geneem en bevel gegee dat hulle tereggestel moes word. en hy het van judéa weggegaan na cesaréa en daar gebly.

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Svahili

halafu akamwambia yule mwanafunzi: "tazama, huyo ndiye mama yako." na tangu saa ile huyo mwanafunzi alimchukua akae nyumbani kwake.

Afrikanca

daarop sê hy vir die dissipel: dáár is jou moeder! en van daardie uur af het die dissipel haar in sy huis geneem.

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Uyarı: Görünmez HTML biçimlendirmesi içeriyor

Svahili

kisha akaenda, akaligusa lile jeneza, na wale waliokuwa wanalichukua wakasimama. halafu akasema, "kijana! nakuamuru, amka!"

Afrikanca

en hy het nader gegaan en die baar aangeraak. daarop staan die draers stil. en hy sê: jongman, ek sê vir jou, staan op!

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Uyarı: Görünmez HTML biçimlendirmesi içeriyor

Svahili

halafu akamwambia na yule aliyemwalika, "kama ukiwaandalia watu karamu mchana au jioni, usiwaalike rafiki zako au jamaa zako au jirani zako walio matajiri, wasije nao wakakualika nawe ukawa umelipwa kile ulichowatendea.

Afrikanca

en hy sê ook vir die man wat hom genooi het: wanneer jy 'n môre-- of middagete gee, moenie jou vriende nooi, of jou broers of bloedverwante of ryk bure nie, sodat hulle jou nie miskien ook eendag weer uitnooi en jy vergelding ontvang nie.

Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:

Uyarı: Görünmez HTML biçimlendirmesi içeriyor

Daha iyi çeviri için
7,734,510,658 insan katkısından yararlanın

Kullanıcılar yardım istiyor:



Deneyiminizi iyileştirmek için çerezleri kullanıyoruz. Bu siteyi ziyaret etmeye devam ederek çerezleri kullanmamızı kabul etmiş oluyorsunuz. Daha fazla bilgi edinin. Tamam