İnsan çevirisi örneklerinden çeviri yapmayı öğrenmeye çalışıyor.
Profesyonel çevirmenler, işletmeler, web sayfaları ve erişimin serbest olduğu çeviri havuzlarından.
basi, nendeni kwenye barabara na wowote wale mtakaowakuta waiteni waje arusini.
gaan dan op die kruispaaie en nooi almal wat julle mag vind, na die bruilof.
Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:
kumbe, kuhani mmoja akawa anapita barabara ileile, akamwona, akapita kando.
en bygeval het 'n priester met daardie pad afgekom, en toe hy hom sien, gaan hy anderkant verby.
Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:
ni dhahiri kwamba mlisikia barabara habari zake, na mkiwa wafuasi wake mkafundishwa ukweli ulivyo katika yesu.
as julle ten minste van hom gehoor het en in hom onderrig is soos die waarheid is in jesus:
Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:
yule bwana akamwambia mtumishi: nenda katika barabara na vichochoro vya mji uwashurutishe watu kuingia ili nyumba yangu ijae.
toe sê die heer vir die dienskneg: gaan uit op die paaie en na die lanings en dwing hulle om in te kom, sodat my huis vol kan word.
Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:
lakini mkiingia katika mji wowote, wasipowakaribisheni, tokeni; nanyi mpitapo katika barabara zao semeni:
maar in watter stad julle ook al mag ingaan en hulle jul nie ontvang nie, gaan uit op sy strate en sê:
Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:
na ile milango kumi na miwili ilikuwa lulu kumi na mbili; kila mlango ulikuwa umetengenezwa kwa lulu moja. barabara kuu ya mji ilikuwa imetengenezwa kwa dhahabu safi, angavu kama kioo.
en die twaalf poorte was twaalf pêrels; elkeen van die poorte was uit een pêrel, en die straat van die stad was suiwer goud soos deurskynende glas.
Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:
basi, wakafika yeriko, naye yesu alipokuwa anatoka katika mji huo akiwa na wanafunzi wake pamoja na umati mkubwa wa watu, kipofu mwombaji aitwaye bartimayo mwana wa timayo alikuwa ameketi kando ya barabara.
en hulle het in jérigo gekom. en toe hy en sy dissipels en 'n aansienlike skare uit jérigo uitgaan, sit die blinde man, bartiméüs, die seun van timéüs, langs die pad en bedel.
Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:
mto huo ulitiririka kupitia katikati ya barabara kuu ya mji. kandokando ya mto huo kulikuwa na mti wa uzima unaozaa matunda mara kumi na mbili kwa mwaka, yaani kila mwezi; na majani yake ni dawa ya kuwaponya watu wa mataifa.
in die middel van sy straat en weerskante van die rivier was die boom van die lewe wat twaalf maal vrugte dra en elke maand sy vrugte gee, en die blare van die boom is tot genesing van die nasies.
Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:
walipita kituo cha kwanza cha ulinzi na cha pili, halafu wakafika kwenye mlango wa chuma wa kuingilia mjini. huo mlango ukawafungukia wenyewe, nao wakatoka nje. wakawa wanatembea katika barabara moja na mara yule malaika akamwacha petro peke yake.
en toe hulle by die eerste en die tweede wag verbygegaan het, kom hulle by die ysterpoort wat na die stad lei, en dit het vanself vir hulle oopgegaan. en hulle het buitekant gekom en een straat ver gegaan, en dadelik het die engel hom verlaat.
Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:
mtumishi huyo akarudi na kumwarifu bwana wake jambo hilo. yule mwenye nyumba alikasirika, akamwambia mtumishi wake: nenda upesi kwenye barabara na vichochoro vya mji, uwalete hapa ndani maskini, viwete, vipofu na waliolemaa.
en daardie dienskneg het gekom en dié dinge aan sy heer vertel. toe het die eienaar van die huis kwaad geword en vir sy dienskneg gesê: gaan gou uit in die strate en die gangetjies van die stad en bring die armes en verminktes en kreupeles en blindes hier in.
Son Güncelleme: 2012-05-05
Kullanım Sıklığı: 1
Kalite:
Benzerlik derecesi düşük bazı insan çevirileri gizlendi.
Benzerlik derecesi düşük olan sonuçları göster.