您搜索了: alleen (南非荷兰语 - 斯瓦希里语)

计算机翻译

尝试学会如何从人工翻译例句找到译文。

Afrikaans

Swahili

信息

Afrikaans

alleen

Swahili

 

从: 机器翻译
建议更好的译文
质量:

人工翻译

来自专业的译者、企业、网页和免费的翻译库。

添加一条翻译

南非荷兰语

斯瓦希里语

信息

南非荷兰语

die bestemming is lees-alleen.

斯瓦希里语

pakwenda ni kwa kusoma-tu.

最后更新: 2014-08-15
使用频率: 1
质量:

南非荷兰语

maar dit is nie alleen om sy ontwil geskrywe dat dit hom toegereken is nie,

斯瓦希里语

inaposemwa, "alimkubali," haisemwi kwa ajili yake mwenyewe tu.

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

警告:包含不可见的HTML格式

南非荷兰语

alleen moes ons aan die armes dink, wat ek my juis ook beywer het om te doen.

斯瓦希里语

wakatuomba lakini kitu kimoja: tuwakumbuke maskini; jambo ambalo nimekuwa nikijitahidi kutekeleza.

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

南非荷兰语

en meteens kyk hulle rond en sien niemand meer by hulle nie, behalwe jesus alleen.

斯瓦希里语

mara wanafunzi hao wakatazama tena, lakini hawakumwona mtu mwingine, ila yesu peke yake pamoja nao.

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

南非荷兰语

of het die woord van god van julle uitgegaan, of het dit tot julle alleen gekom?

斯瓦希里语

je, mnadhani neno la mungu limetoka kwenu ninyi au kwamba limewajieni ninyi peke yenu?

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

南非荷兰语

en nie alleen dit nie, maar ook rebekka was swanger uit een, naamlik isak, ons vader.

斯瓦希里语

tena si hayo tu ila pia rebeka naye alipata mapacha kwa baba mmoja, yaani isaka, babu yetu.

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

南非荷兰语

en nie alleen dit nie, maar ons roem ook in die verdrukkinge, omdat ons weet dat die verdrukking lydsaamheid werk,

斯瓦希里语

naam, si hayo tu, bali tunafurahi pia katika taabu tukijua kwamba taabu huleta saburi,

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

南非荷兰语

en nie alleen vir die volk nie, maar ook om die verstrooide kinders van god tot 'n eenheid saam te voeg.

斯瓦希里语

na wala si kwa ajili yao tu, bali pia apate kuwaleta pamoja watoto wa mungu waliotawanyika.

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

南非荷兰语

daarom is dit noodsaaklik om jou te onderwerp, nie alleen ter wille van die straf nie, maar ter wille van die gewete.

斯瓦希里语

kwa hiyo ni lazima kuwatii wenye mamlaka, si tu kwa sababu ya kuogopa ghadhabu ya mungu, bali pia kwa sababu dhamiri inadai hivyo.

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

南非荷兰语

en al oordeel ek, my oordeel is waar, omdat ek nie alleen is nie, maar ek en die vader wat my gestuur het.

斯瓦希里语

hata nikihukumu, hukumu yangu ni ya haki kwa sababu mimi siko peke yangu; baba aliyenituma yuko pamoja nami.

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

南非荷兰语

bo alle owerheid en mag en krag en heerskappy en elke naam wat genoem word, nie alleen in hierdie wêreld nie, maar ook in die toekomstige.

斯瓦希里语

huko, kristo anatawala juu ya kila tawala, mamlaka, enzi na ukuu; anatawala juu ya kila cheo kiwezacho kutajwa katika ulimwengu huu na katika ulimwengu ujao.

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

南非荷兰语

en hy wat my gestuur het, is met my; die vader het my nie alleen gelaat nie, omdat ek altyd doen wat hom welgevallig is.

斯瓦希里语

yule aliyenituma yuko pamoja nami; yeye hakuniacha peke yangu kwani nafanya daima yale yanayompendeza."

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

警告:包含不可见的HTML格式

南非荷兰语

en aan hulle is gesê dat hulle nie die gras van die aarde of enige groenigheid of enige boom moet beskadig nie, maar net alleen die mense wat die seël van god nie op hulle voorhoofde het nie.

斯瓦希里语

wakaamrishwa wasiharibu nyasi za nchi wala majani wala miti yoyote, bali wawaharibu wale tu ambao hawakupigwa mhuri wa mungu katika paji la uso.

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

南非荷兰语

die wat dan verstrooi was deur die verdrukking wat oor stéfanus ontstaan het, het die land deurgegaan tot by fenícië en ciprus en antiochíë sonder om tot iemand die woord te spreek, behalwe tot die jode alleen.

斯瓦希里语

kutokana na mateso yaliyotokea wakati stefano alipouawa, waumini walitawanyika. wengine walikwenda mpaka foinike, kupro na antiokia wakihubiri ule ujumbe kwa wayahudi tu.

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

南非荷兰语

die ouderling aan die uitverkore vrou en aan haar kinders--wat ek in waarheid liefhet, en nie ek alleen nie, maar ook almal wat die waarheid leer ken het;

斯瓦希里语

mimi mzee nakuandikia wewe bimkubwa mteule, pamoja na watoto wako ninaowapenda kweli. wala si mimi tu ninayewapenda, bali pia wote wanaoujua ule ukweli wanawapenda ninyi,

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

南非荷兰语

en paulus sê: ek sou wel god wil bid dat sowel byna as heeltemal nie alleen u nie, maar ook almal wat my vandag aanhoor, so mag word soos ek is, buiten hierdie boeie.

斯瓦希里语

paulo akamjibu, "namwomba mungu kwamba, kwa muda mfupi au mrefu, si wewe tu bali wote wanaonisikia leo wapate kuwa kama nilivyo mimi, lakini bila hii minyororo."

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

警告:包含不可见的HTML格式

南非荷兰语

en 'n groot menigte uit die jode het verneem dat hy daar was, en het gekom, nie alleen ter wille van jesus nie, maar ook om lasarus te sien, wat hy uit die dode opgewek het.

斯瓦希里语

wayahudi wengi walisikia kwamba yesu alikuwa bethania. basi, wakafika huko si tu kwa ajili ya kumwona yesu, ila pia wapate kumwona lazaro ambaye yesu alimfufua kutoka wafu.

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

南非荷兰语

daarom is dit uit die geloof, sodat dit volgens genade kan wees en die belofte kan vasstaan vir die hele nageslag; nie alleen vir die wat uit die wet is nie, maar ook vir die wat uit die geloof van abraham is, die vader van ons almal

斯瓦希里语

kwa sababu hiyo, jambo hili lategemea imani, hivyo kwamba ahadi hiyo yatokana na neema ya mungu, na kwamba ni hakika kuwa ahadi hiyo ni kwa ajili ya wote: si kwa wale tu wanaoishika sheria, bali pia kwa wale waishio kwa imani kama abrahamu. yeye ni baba yetu sisi sote.

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

南非荷兰语

daarom, as ek kom, sal ek hom herinner aan die werke wat hy doen deur met slegte woorde teen ons uit te vaar; en hiermee nie tevrede nie, ontvang hy nie alleen self die broeders nie gasvry nie, maar verhinder ook die wat dit wil doen en werp hulle uit die gemeente.

斯瓦希里语

basi, nitakapokuja nitayafichua mambo yote anayofanya, maneno mabaya anayotutolea na uongo anaosema juu yetu. isitoshe, yeye hukataa kuwakaribisha hao ndugu walio safarini, na hata huwazuia watu wengine wanaotaka kuwakaribisha, na hujaribu kuwafukuzia nje ya kanisa.

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

获取更好的翻译,从
7,736,272,098 条人工翻译中汲取

用户现在正在寻求帮助:



Cookie 讓我們提供服務。利用此服務即表示你同意我們使用Cookie。 更多資訊。 確認