Trying to learn how to translate from the human translation examples.
From professional translators, enterprises, web pages and freely available translation repositories.
en ten laaste het die vrou ook gesterwe.
mwishowe akafa pia yule mwanamke.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
en laaste van almal het die vrou ook gesterwe.
baada ya ndugu hao wote kufa, akafa pia yule mama.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
en die tweede het die vrou geneem, en hy het ook kinderloos gesterwe.
yule ndugu wa pili akamwoa yule mjane, naye pia, akafa;
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
en jakob het afgetrek na egipte en daar gesterwe, hy en ons vaders.
hivyo, yakobo alikwenda misri ambako yeye na babu zetu wengine walikufa.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
want julle het gesterwe, en julle lewe is saam met christus verborge in god.
maana ninyi mmekufa na uzima wenu umefichwa pamoja na kristo katika mungu.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
want toe ons nog swak was, het christus op die regte tyd vir die goddelose gesterwe.
tulipokuwa bado wanyonge, kristo, wakati ulipotimia, alikufa kwa ajili yetu sisi waovu.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
nou was daar sewe broers, en die eerste het 'n vrou geneem en kinderloos gesterwe.
sasa, wakati mmoja kulikuwa na ndugu saba. yule wa kwanza alioa na baadaye akafa bila kuacha mtoto.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
en al sewe het haar geneem en geen kinders nagelaat nie. laaste van almal het die vrou ook gesterwe.
wote saba walikufa bila kuacha mtoto. mwishowe yule mama mjane naye akafa.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
want hiervoor het christus ook gesterwe en opgestaan en weer lewend geword, om oor dode sowel as lewende te heers.
maana kristo alikufa, akafufuka ili wapate kuwa bwana wa wazima na wafu.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
ek verwerp nie die genade van god nie; want as daar geregtigheid deur die wet is, dan het christus tevergeefs gesterwe.
sipendi kuikataa neema ya mungu. kama mtu huweza kukubaliwa kuwa mwadilifu kwa njia ya sheria, basi, kristo alikufa bure!
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
toe val sy onmiddellik aan sy voete neer en het gesterwe. en die jongmanne het ingekom en haar dood gevind en haar uitgedra en by haar man begrawe.
mara safira akaanguka mbele ya miguu ya petro, akafa. wale vijana walipoingia, walimkuta amekwisha kufa; hivyo wakamtoa nje, wakamzika karibu na mume wake.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
en 'n derde van die lewende skepsele in die see het gesterwe, en 'n derde van die skepe het vergaan.
theluthi moja ya viumbe vya baharini vikafa na theluthi moja ya meli zikaharibiwa.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
want die dood wat hy gesterf het, het hy vir die sonde eens en vir altyd gesterwe; maar die lewe wat hy leef, leef hy vir god.
hivyo, kwa kuwa alikufa--mara moja tu--dhambi haina nguvu tena juu yake; na sasa anaishi maisha yake katika umoja na mungu.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
en die ryk man het ook gesterwe en is begrawe. en toe hy in die doderyk sy oë ophef, terwyl hy in smarte was, sien hy abraham van ver af en lasarus aan sy boesem.
huyo tajiri, alikuwa na mateso makali huko kuzimu, akainua macho yake, akamwona abrahamu kwa mbali na lazaro karibu naye.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
en onmiddellik het 'n engel van die here hom getref, omdat hy die eer nie aan god gegee het nie; en hy is deur wurms verteer en het gesterwe.
papo hapo malaika wa bwana akamwangusha herode chini kwa sababu hakumpa mungu hizo sifa. akaliwa na wadudu, akafa.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
dít is die brood wat uit die hemel neergedaal het--nie soos julle vaders die manna geëet en gesterwe het nie; wie hierdie brood eet, sal tot in ewigheid lewe.
basi, huu ndio mkate ulioshuka kutoka mbinguni; si kama mana waliyokula babu zetu, wakafa. aulaye mkate huu ataishi milele."
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
Warning: Contains invisible HTML formatting
en die naam van die ster word genoem alsem; en 'n derde van die waters het als geword, en baie mense het gesterwe van die water, omdat dit bitter geword het.
(nyota hiyo inaitwa "uchungu.") basi, theluthi moja ya maji yakawa machungu; watu wengi wakafa kutokana na maji hayo, kwa sababu yaligeuka kuwa machungu.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
Warning: Contains invisible HTML formatting
terwyl hy vir hulle dit sê, kom daar 'n sekere owerste en val voor hom neer en sê: my dogter het nou net gesterwe, maar kom en lê u hand op haar, en sy sal lewe.
yesu alipokuwa akisema hayo, ofisa mmoja myahudi alifika, akamwinamia na kusema, "binti yangu amekufa sasa hivi. lakini, tafadhali njoo umwekee mkono wako naye ataishi."
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
Warning: Contains invisible HTML formatting
omdat ons van oordeel is, dat as een vir almal gesterf het, hulle dan almal gesterf het; en hy het vir almal gesterwe, sodat die wat lewe, nie meer vir hulself moet lewe nie, maar vir hom wat vir hulle gesterf het en opgewek is.
alikufa kwa ajili ya watu wote, ili wanaoishi wasiishi kwa ajili yao wenyewe, bali kwa ajili yake yeye aliyekufa, akafufuliwa kwa ajili yao.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality: