From professional translators, enterprises, web pages and freely available translation repositories.
wanneer die eienaar van die wingerd dan kom, wat sal hy met daardie landbouers doen?
"sasa, huyo mwenye shamba la mizabibu atakapokuja, atawafanyaje hao wakulima?"
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
Warning: Contains invisible HTML formatting
en toe die vrugtetyd nader kom, stuur hy sy diensknegte na die landbouers om sy vrugte te ontvang.
wakati wa mavuno ulipofika, aliwatuma watumishi wake kwa wale wakulima, ili wakachukue sehemu ya mavuno yake.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
wat sal die eienaar van die wingerd dan doen? hy sal kom en die landbouers ombring en die wingerd aan ander gee.
"basi, mwenye shamba atafanya nini? atakuja kuwaangamiza hao wakulima na kulikodisha hilo shamba la mizabibu kwa watu wengine.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
Warning: Contains invisible HTML formatting
en op die regte tyd het hy 'n dienskneg na die landbouers gestuur om van die landbouers uit die vrug van die wingerd te ontvang;
wakati wa mavuno, alimtuma mtumishi wake kwa wale wakulima akamletee sehemu ya mazao ya shamba lake.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
hy sal kom en daardie landbouers ombring en die wingerd aan ander gee. en toe hulle dit hoor, sê hulle: nee, stellig nie!
atakuja kuwaangamiza wakulima hao, na atawapa wakulima wengine hilo shamba la mizabibu." watu waliposikia maneno hayo, walisema: "hasha! yasitukie hata kidogo!"
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
Warning: Contains invisible HTML formatting
en op die regte tyd het hy 'n dienskneg na die landbouers gestuur, dat hulle hom van die vrug van die wingerd sou gee. maar die landbouers het hom geslaan en met leë hande weggestuur.
wakati wa mavuno, mtu huyo alimtuma mtumishi wake kwa wale wakulima, akachukue sehemu ya matunda ya shamba la mizabibu. lakini wale wakulima wakampiga mtumishi huyo wakamrudisha mikono mitupu.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
hulle antwoord hom: die slegte mense--hy sal hulle 'n slegte dood laat sterwe en die wingerd verhuur aan ander landbouers wat hom die vrugte op die regte tyd sal gee.
wao wakamjibu, "atawaangamiza vibaya hao waovu, na lile shamba atawapa wakulima wengine ambao watampa sehemu ya mavuno wakati wa mavuno."
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
Warning: Contains invisible HTML formatting
maar toe die landbouers hom sien, het hulle onder mekaar geredeneer en gesê: dit is die erfgenaam; kom laat ons hom doodmaak, sodat die erfdeel ons s'n kan wees.
wale wakulima walipomwona tu, wakasemezana: huyu ndiye mrithi. basi, tumwue ili urithi wake uwe wetu.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
luister na 'n ander gelykenis: daar was 'n sekere huisheer wat 'n wingerd geplant het; en hy het 'n heining daarom gesit en 'n parskuip daarin gegrawe en 'n wagtoring gebou, en hy het dit aan landbouers verhuur en op reis gegaan.
yesu akasema, "sikilizeni mfano mwingine. mtu mmoja mwenye nyumba alilima shamba la mizabibu; akalizungushia ukuta, akachimba kisima cha kusindikia divai, akajenga humo mnara pia. kisha akalikodisha kwa wakulima, akasafiri kwenda nchi ya mbali.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
Warning: Contains invisible HTML formatting