Usted buscó: ወንድሞቼ (Amárico - Afrikaans)

Traducción automática

Aprendiendo a traducir con los ejemplos de traducciones humanas.

Amharic

Afrikaans

Información

Amharic

ወንድሞቼ

Afrikaans

 

De: Traducción automática
Sugiera una traducción mejor
Calidad:

Contribuciones humanas

De traductores profesionales, empresas, páginas web y repositorios de traducción de libre uso.

Añadir una traducción

Amárico

Afrikaans

Información

Amárico

የተወደዳችሁ ወንድሞቼ ሆይ፥ አትሳቱ።

Afrikaans

moenie dwaal nie, my geliefde broeders.

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Amárico

እጁንም ወደ ደቀ መዛሙርቱ ዘርግቶ። እነሆ እናቴና ወንድሞቼ፤

Afrikaans

en hy steek sy hand oor sy dissipels uit en sê: dáár is my moeder en my broers.

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Amárico

ወንድሞቼ ሆይ፥ ከእናንተ ማንም ከእውነት ቢስት አንዱም ቢመልሰው፥

Afrikaans

broeders, as een onder julle van die waarheid afgedwaal het en iemand hom bekeer,

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Amárico

ወንድሞቼ ሆይ፥ በመካከላችሁ ክርክር እንዳለ ስለ እናንተ የቀሎዔ ቤተ ሰዎች አስታውቀውኛልና።

Afrikaans

want dit is aan my deur die huisgenote van chloë bekend gemaak aangaande julle, my broeders, dat daar twiste onder julle is.

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Amárico

ከአንድ አፍ በረከትና መርገም ይወጣሉ። ወንድሞቼ ሆይ፥ ይህ እንዲህ ሊሆን አይገባም።

Afrikaans

uit dieselfde mond kom seën en vervloeking. dit, my broeders, behoort nie so te wees nie.

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Amárico

በሥጋ ዘመዶቼ ስለ ሆኑ ስለ ወንድሞቼ ከክርስቶስ ተለይቼ እኔ ራሴ የተረገምሁ እንድሆን እጸልይ ነበርና።

Afrikaans

want ek sou self kon wens om ter wille van my broers, my stamgenote na die vlees, 'n vervloeking te wees, wég van christus af.

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Amárico

ወንድሞቼ ሆይ፥ ከእናንተ ብዙዎቹ አስተማሪዎች አይሁኑ፥ የባሰውን ፍርድ እንድንቀበል ታውቃላችሁና።

Afrikaans

moenie baie leermeesters wees nie, my broeders, omdat julle weet dat ons 'n groter oordeel sal ondergaan.

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Amárico

ስለዚህ፥ የተወደዳችሁ ወንድሞቼ ሆይ፥ ሰው ሁሉ ለመስማት የፈጠነ ለመናገርም የዘገየ ለቍጣም የዘገየ ይሁን፤

Afrikaans

so dan, my geliefde broeders, elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat, stadig om toornig te word.

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Amárico

ወንድሞቼ ሆይ፥ የእምነታችሁ መፈተን ትዕግሥትን እንዲያደርግላችሁ አውቃችሁ፥ ልዩ ልዩ ፈተና ሲደርስባችሁ እንደ ሙሉ ደስታ ቍጠሩት

Afrikaans

ag dit louter vreugde, my broeders, wanneer julle in allerhande versoekinge val,

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Amárico

ስለዚህ፥ የምወዳችሁና የምናፍቃችሁ፥ ደስታዬና አክሊሌ የምትሆኑ ወንድሞቼ ሆይ፥ እንዲሁ በጌታ ቁሙ፥ ወዳጆች ሆይ።

Afrikaans

daarom, my geliefde broeders, na wie ek ook verlang, my blydskap en kroon, staan so vas in die here, geliefdes.

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Amárico

በቀረውስ፥ ወንድሞቼ ሆይ፥ በጌታ ደስ ይበላችሁ። ስለ አንድ ነገር መልሼ ልጽፍላችሁ እኔን አይታክተኝም ለእናንተ ግን ደኅና ነው።

Afrikaans

verder, my broeders, verbly julle in die here. dit is vir my nie lastig om dieselfde dinge aan julle te skrywe nie, en dit gee julle sekerheid.

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Amárico

የተወደዳችሁ ወንድሞቼ ሆይ፥ ስሙ፤ እግዚአብሔር በእምነት ባለ ጠጎች እንዲሆኑ ለሚወዱትም ተስፋ ስለ እርሱ የሰጣቸውን መንግሥት እንዲወርሱ የዚህን ዓለም ድሆች አልመረጠምን?

Afrikaans

luister, my geliefde broeders--het god nie die armes van hierdie wêreld uitverkies as rykes in die geloof en erfgename van die koninkryk wat hy beloof het aan die wat hom liefhet nie?

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Amárico

ስለዚህ፥ የተወደዳችሁ ወንድሞቼ ሆይ፥ ድካማችሁ በጌታ ከንቱ እንዳይሆን አውቃችኋልና የምትደላደሉ፥ የማትነቃነቁም፥ የጌታም ሥራ ሁልጊዜ የሚበዛላችሁ ሁኑ።

Afrikaans

daarom, my geliefde broeders, wees standvastig, onbeweeglik, altyd oorvloedig in die werk van die here, omdat julle weet dat julle arbeid in die here nie tevergeefs is nie.

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Amárico

ኢየሱስም። ገና ወደ አባቴ አላረግሁምና አትንኪኝ፤ ነገር ግን ወደ ወንድሞቼ ሄደሽ። እኔ ወደ አባቴና ወደ አባታችሁ ወደ አምላኬና ወደ አምላካችሁ ዓርጋለሁ ብለሽ ንገሪአቸው አላት።

Afrikaans

jesus sê vir haar: raak my nie aan nie, want ek het nog nie opgevaar na my vader nie; maar gaan na my broeders en sê vir hulle: ek vaar op na my vader en julle vader, en my god en julle god.

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Amárico

ከሁሉም በፊት፥ ወንድሞቼ ሆይ፥ በሰማይ ቢሆን በምድርም ቢሆን በሌላ መሐላም ቢሆን በምንም አትማሉ፤ ነገር ግን ከፍርድ በታች እንዳትወድቁ ነገራችሁ አዎን ቢሆን አዎን ይሁን፥ አይደለምም ቢሆን አይደለም ይሁን።

Afrikaans

maar bo alles, my broeders, moenie sweer nie: nie by die hemel nie, ook nie by die aarde nie en ook geen ander eed nie; maar laat julle ja ja wees en julle nee nee, sodat julle nie onder 'n oordeel val nie.

Última actualización: 2012-05-05
Frecuencia de uso: 1
Calidad:

Obtenga una traducción de calidad con
7,740,685,810 contribuciones humanas

Usuarios que están solicitando ayuda en este momento:



Utilizamos cookies para mejorar nuestros servicios. Al continuar navegando está aceptando su uso. Más información. De acuerdo