Vous avez cherché: die een horisontaal en die ander vertikaal (Afrikaans - Amharique)

Traduction automatique

Apprendre à traduire à partir d'exemples de traductions humaines.

Afrikaans

Amharic

Infos

Afrikaans

die een horisontaal en die ander vertikaal

Amharic

 

De: Traduction automatique
Suggérer une meilleure traduction
Qualité :

Contributions humaines

Réalisées par des traducteurs professionnels, des entreprises, des pages web ou traductions disponibles gratuitement.

Ajouter une traduction

Afrikaans

Amharique

Infos

Afrikaans

twee sal op die land wees; die een sal aangeneem en die ander verlaat word.

Amharique

ሁለት ሰዎች በእርሻ ይሆናሉ፤ አንዱ ይወሰዳል ሁለተኛውም ይቀራል።

Dernière mise à jour : 2012-05-05
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :

Afrikaans

dan sal daar twee op die land wees; die een word aangeneem en die ander word verlaat.

Amharique

በዚያን ጊዜ ሁለት ሰዎች በእርሻ ይሆናሉ፤ አንዱ ይወሰዳል አንዱም ይቀራል፤

Dernière mise à jour : 2012-05-05
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :

Afrikaans

daarom, bemoedig mekaar en bou die een die ander op, soos julle ook doen.

Amharique

ስለዚህ እናንተ ደግሞ እንደምታደርጉ፥ እርስ በርሳችሁ ተመካከሩ አንዱም አንዱም ሌላውን ያንጸው።

Dernière mise à jour : 2012-05-05
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :

Afrikaans

toe gaan petrus en die ander dissipel uit en kom by die graf.

Amharique

ስለዚህ ጴጥሮስና ሌላው ደቀ መዝሙር ወጥተው ወደ መቃብሩ ሄዱ።

Dernière mise à jour : 2012-05-05
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :

Afrikaans

want as julle eet, gebruik elkeen eers sy eie ete; en die een het honger en die ander is dronk.

Amharique

በመብላት ጊዜ እያንዳንዱ የራሱን እራት ይበላልና፥ አንዱም ይራባል አንዱ ግን ይሰክራል።

Dernière mise à jour : 2012-05-05
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :

Afrikaans

die soldate het toe gekom en die bene van die eerste een gebreek en van die ander een wat saam met hom gekruisig was;

Amharique

ጭፍሮችም መጥተው የፊተኛውን ጭን ከእርሱም ጋር የተሰቀለውን የሌላውን ጭን ሰበሩ፤

Dernière mise à jour : 2012-05-05
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :

Afrikaans

ek sê vir julle: in daardie nag sal daar twee op een bed wees; die een sal aangeneem en die ander verlaat word.

Amharique

እላችኋለሁ፥ በዚያች ሌሊት ሁለት ሰዎች በአንድ አልጋ ይሆናሉ፤ አንዱ ይወሰዳል ሁለተኛውም ይቀራል።

Dernière mise à jour : 2012-05-05
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :

Afrikaans

maar as julle mekaar byt en opeet, pas op dat julle nie die een deur die ander verteer word nie.

Amharique

ነገር ግን እርስ በርሳችሁ ብትነካከሱ ብትበላሉ እርስ በርሳችሁ እንዳትጠፋፉ ተጠንቀቁ።

Dernière mise à jour : 2012-05-05
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :

Afrikaans

en hulle was almal verbaas en radeloos en sê die een vir die ander: wat kan dit tog wees?

Amharique

ሁሉም ተገረሙና አመንትተው እርስ በርሳቸው። እንጃ ይህ ምን ይሆን? አሉ።

Dernière mise à jour : 2012-05-05
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :

Afrikaans

moenie iets doen uit selfsug of uit ydele eer nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself.

Amharique

ለወገኔ ይጠቅማል በማለት ወይም በከንቱ ውዳሴ ምክንያት አንድ እንኳ አታድርጉ፥ ነገር ግን እያንዳንዱ ባልንጀራው ከራሱ ይልቅ እንዲሻል በትሕትና ይቍጠር፤

Dernière mise à jour : 2012-05-05
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :

Afrikaans

en aan die een gee hy vyf talente en aan die ander twee en aan die ander een, aan elkeen na sy vermoë; en hy het dadelik op reis gegaan.

Amharique

ለእያንዳንዱ እንደ ዓቅሙ፥ ለአንዱ አምስት መክሊት ለአንዱ ሁለት ለአንዱም አንድ ሰጠና ወደ ሌላ አገር ወዲያው ሄደ።

Dernière mise à jour : 2012-05-05
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :

Afrikaans

hy sê toe: 'n sekere geldskieter het twee skuldenaars gehad; die een het vyf honderd pennings geskuld en die ander een vyftig;

Amharique

ለአንድ አበዳሪ ሁለት ተበዳሪዎች ነበሩት በአንዱ አምስት መቶ ዲናር ነበረበት በሁለተኛውም አምሳ።

Dernière mise à jour : 2012-05-05
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :

Afrikaans

die een ag die een dag bo die ander, die ander ag al die dae gelyk. laat elkeen in sy eie gemoed ten volle oortuig wees.

Amharique

ይህ ሰው አንድ ቀን ከሌላ ቀን እንዲሻል ያስባል፥ ያ ግን ቀን ሁሉ አንድ እንደ ሆነ ያስባል፤ እያንዳንዱ በገዛ አእምሮው አጥብቆ ይረዳ።

Dernière mise à jour : 2012-05-05
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :

Afrikaans

maar die een broer sal die ander tot die dood oorlewer en die vader sy kind, en die kinders sal teen hulle ouers opstaan en hulle doodmaak.

Amharique

ወንድምም ወንድሙን፥ አባትም ልጁን ለሞት አሳልፎ ይሰጣል፥ ልጆችም በወላጆቻቸው ላይ ይነሣሉ ይገድሉአቸውማል።

Dernière mise à jour : 2012-05-05
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :

Afrikaans

en die ander, sommige op planke en sommige op stukke van die skip. en so het almal behoue aan land gekom.

Amharique

የቀሩትም እኵሌቶቹ በሳንቃዎች ላይ እኵሌቶቹም በመርከቡ ስባሪ ይወጡ ዘንድ አዘዘ። እንዲሁም ሁሉ በደኅና ወደ ምድር ደረሱ።

Dernière mise à jour : 2012-05-05
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :

Afrikaans

en daarvandaan het ons weggevaar en die volgende dag teenoor chios gekom, en die ander dag na samos oorgevaar en in trogíllion oorgebly en die dag daarop by miléte gekom.

Amharique

በማግሥቱም ከዚያ በባሕር ተነሥተን በኪዩ ፊት ለፊት ደረስን፥ በነገውም ወደ ሳሞን ተሻገርን በትሮጊሊዮም አድረን በማግሥቱ ወደ ሚሊጢን መጣን።

Dernière mise à jour : 2012-05-05
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :

Afrikaans

en die een wat die twee talente ontvang het, kom ook en sê: meneer, twee talente het u aan my toevertrou; hier het ek twee ander talente daarby verdien.

Amharique

ሁለት መክሊትም የተቀበለው ደግሞ ቀርቦ። ጌታ ሆይ፥ ሁለት መክሊት ሰጥተኸኝ ነበር፤ እነሆ፥ ሌላ ሁለት መክሊት አተረፍሁበት አለ።

Dernière mise à jour : 2012-05-05
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :

Afrikaans

daarom, kyk, ek stuur profete en wyse manne en skrifgeleerdes na julle toe, en julle sal sommige van hulle doodmaak en kruisig en sommige van hulle in jul sinagoges gésel en van die een stad na die ander vervolg,

Amharique

ስለዚህ፥ እነሆ፥ ነቢያትንና ጥበበኞችን ጻፎችንም ወደ እናንተ እልካለሁ፤ ከእነርሱም ትገድላላችሁ ትሰቅሉማላችሁ፥ ከእነርሱም በምኵራባችሁ ትገርፋላችሁ ከከተማም ወደ ከተማ ታሳድዳላችሁ፤

Dernière mise à jour : 2012-05-05
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :

Afrikaans

en die dissipels het na mekaar begin kyk, in twyfel omtrent die een van wie hy dit sê.

Amharique

ደቀ መዛሙርቱ ስለ ማን እንደ ተናገረ አመንትተው እርስ በርሳቸው ተያዩ።

Dernière mise à jour : 2012-05-05
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :

Afrikaans

die bure dan en die wat hom vroeër gesien het dat hy blind was, sê toe: is hy nie die een wat gesit en bedel het nie?

Amharique

ጐረቤቶቹም ቀድሞም ሲለምን አይተውት የነበሩ። ይህ ተቀምጦ ይለምን የነበረ አይደለምን? አሉ።

Dernière mise à jour : 2012-05-05
Fréquence d'utilisation : 1
Qualité :

Obtenez une traduction de meilleure qualité grâce aux
7,787,710,390 contributions humaines

Les utilisateurs demandent maintenant de l'aide :



Nous utilisons des cookies pour améliorer votre expérience utilisateur sur notre site. En poursuivant votre navigation, vous déclarez accepter leur utilisation. En savoir plus. OK