Da traduttori professionisti, imprese, pagine web e archivi di traduzione disponibili gratuitamente al pubblico.
vehementer enim iudaeos revincebat publice ostendens per scripturas esse christum iesu
want hy het die jode kragtig in die openbaar weerlê en deur die skrifte bewys dat jesus die christus is.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
respondens autem iesus ait illis erratis nescientes scripturas neque virtutem de
toe antwoord jesus en sê vir hulle: julle dwaal, omdat julle die skrifte nie ken nie en ook nie die krag van god nie.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
et respondens iesus ait illis non ideo erratis non scientes scripturas neque virtutem de
en jesus antwoord en sê vir hulle: is dit nie daarom dat julle dwaal dat julle die skrifte en ook die krag van god nie ken nie?
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
si tamen legem perficitis regalem secundum scripturas diliges proximum tuum sicut te ipsum bene faciti
as julle ewenwel die koninklike wet volbring volgens die skrif: jy moet jou naaste liefhê soos jouself--dan doen julle goed.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
quod nunc patefactum est per scripturas prophetarum secundum praeceptum aeterni dei ad oboeditionem fidei in cunctis gentibus cognit
maar nou geopenbaar is en deur die profetiese skrifte bekend gemaak is onder al die heidene, volgens die bevel van die ewige god, tot gehoorsaamheid van die geloof
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
hii autem erant nobiliores eorum qui sunt thessalonicae qui susceperunt verbum cum omni aviditate cotidie scrutantes scripturas si haec ita se haberen
en hierdie mense was edelmoediger as dié in thessaloníka; hulle het die woord met alle welwillendheid ontvang en elke dag die skrifte ondersoek of hierdie dinge so was.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità:
sicut et in omnibus epistulis loquens in eis de his in quibus sunt quaedam difficilia intellectu quae indocti et instabiles depravant sicut et ceteras scripturas ad suam ipsorum perditione
net soos in al die briewe. hy spreek daarin oor hierdie dinge, waarvan sommige swaar is om te verstaan, wat die ongeleerde en onvaste mense verdraai, net soos die ander skrifte, tot hul eie verderf.
Ultimo aggiornamento 2012-05-05
Frequenza di utilizzo: 1
Qualità: