전문 번역가, 번역 회사, 웹 페이지 및 자유롭게 사용할 수 있는 번역 저장소 등을 활용합니다.
watu wamchao mungu, walimzika stefano na kumfanyia maombolezo makubwa.
en godvresende manne het stéfanus begrawe en 'n groot rou oor hom bedrywe.
마지막 업데이트: 2012-05-05
사용 빈도: 1
품질:
wote waliokuwa katika kile kikao cha baraza walimkodolea macho stefano, wakauona uso wake umekuwa kama wa malaika.
en terwyl almal wat in die raad sit, hul oë stip op hom hou, sien hulle dat sy gesig soos die gesig van 'n engel was.
마지막 업데이트: 2012-05-05
사용 빈도: 1
품질:
mungu alimjalia stefano neema tele, akampa nguvu nyingi hata akawa anatenda miujiza na maajabu kati ya watu.
en stéfanus, vol van geloof en krag, het groot wonders en tekens onder die volk gedoen.
마지막 업데이트: 2012-05-05
사용 빈도: 1
품질:
waliendelea kumpiga mawe stefano, huku akiwa anasali: "bwana yesu, ipokee roho yangu!"
en hulle het stéfanus gestenig terwyl hy die here aanroep en sê: here jesus, ontvang my gees!
마지막 업데이트: 2012-05-05
사용 빈도: 1
품질:
경고: 보이지 않는 HTML 형식이 포함되어 있습니다
na kwamba wakati shahidi wako stefano alipouawa, mimi binafsi nilikuwako pale nikakubaliana na kitendo hicho na kuyalinda makoti ya wale waliokuwa wanamuua.
en toe die bloed van stéfanus, u getuie, vergiet is, het ek ook self daarby gestaan en sy vermoording goedgekeur en die klere opgepas van die wat hom doodgemaak het.
마지막 업데이트: 2012-05-05
사용 빈도: 1
품질:
lakini stefano akiwa amejawa na roho mtakatifu, akatazama juu mbinguni, akauona utukufu wa mungu na yesu amekaa upande wa kulia wa mungu.
maar hy was vol van die heilige gees en het die oë na die hemel gehou en die heerlikheid van god gesien en jesus wat staan aan die regterhand van god.
마지막 업데이트: 2012-05-05
사용 빈도: 1
품질:
kwa hiyo waliwahonga watu kadhaa waseme: "tumemsikia stefano akisema maneno ya kumkashifu mose na kumkashifu mungu."
toe het hulle manne opgestook om te sê: ons het hom lasterlike dinge hoor praat teen moses en god.
마지막 업데이트: 2012-05-05
사용 빈도: 1
품질:
경고: 보이지 않는 HTML 형식이 포함되어 있습니다
kutokana na mateso yaliyotokea wakati stefano alipouawa, waumini walitawanyika. wengine walikwenda mpaka foinike, kupro na antiokia wakihubiri ule ujumbe kwa wayahudi tu.
die wat dan verstrooi was deur die verdrukking wat oor stéfanus ontstaan het, het die land deurgegaan tot by fenícië en ciprus en antiochíë sonder om tot iemand die woord te spreek, behalwe tot die jode alleen.
마지막 업데이트: 2012-05-05
사용 빈도: 1
품질:
naye stefano akasema, "ndugu zangu na akina baba, nisikilizeni! mungu alimtokea baba yetu abrahamu alipokuwa kule mesopotamia kabla hajaenda kukaa kule harani.
en hy sê: broeders en vaders, luister! die god van die heerlikheid het verskyn aan ons vader abraham toe hy in mesopotámië was, voordat hy in haran gewoon het,
마지막 업데이트: 2012-05-05
사용 빈도: 1
품질:
경고: 보이지 않는 HTML 형식이 포함되어 있습니다
saulo naye alikiona kitendo hicho cha kumwua stefano kuwa sawa. siku hiyo kanisa la yerusalemu lilianza kuteswa vibaya. waumini wote, isipokuwa tu wale mitume, walilazimika kutawanyika katika sehemu za mashambani za yudea na samaria.
en saulus het ook sy vermoording goedgekeur. en daar het in dié tyd 'n groot vervolging teen die gemeente in jerusalem ontstaan, en almal is verstrooi oor die streke van judéa en samaría, behalwe die apostels.
마지막 업데이트: 2012-05-05
사용 빈도: 1
품질:
jambo hilo likaipendeza jumuiya yote ya waumini. wakawachagua stefano, mtu mwenye imani kubwa na mwenye kujawa na roho mtakatifu, filipo, prokoro, nikanora, timona, parmena na nikolao wa antiokia ambaye hapo awali alikuwa ameongokea dini ya kiyahudi.
en die woord het byval gevind by die hele menigte; en hulle het gekies: stéfanus, 'n man vol van geloof en van die heilige gees, en filippus en próchorus en nikánor en timon en pármenas en nikoláüs, 'n jodegenoot uit antiochíë,
마지막 업데이트: 2012-05-05
사용 빈도: 1
품질: