Van professionele vertalers, bedrijven, webpagina's en gratis beschikbare vertaalbronnen.
if cain shall be avenged sevenfold, truly lamech seventy and sevenfold.
want kain sal sewe maal gewreek word, maar lameg sewe en sewentig maal.
Laatste Update: 2012-05-06
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
cain, gibeah, and timnah; ten cities with their villages:
kain, gíbea en timna: tien stede met hulle dorpe;
Laatste Update: 2012-05-06
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
but unto cain and to his offering he had not respect. and cain was very wroth, and his countenance fell.
maar kain en sy offer nie aangesien nie. toe word kain baie kwaad, en hy het sy hoof laat hang.
Laatste Update: 2012-05-06
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
and she again bare his brother abel. and abel was a keeper of sheep, but cain was a tiller of the ground.
daarna het sy ook sy broer abel gebaar. en abel het 'n skaapherder geword, en kain 'n landbouer.
Laatste Update: 2012-05-06
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
and adam knew eve his wife; and she conceived, and bare cain, and said, i have gotten a man from the lord.
en die mens het sy vrou eva beken, en sy het swanger geword en kain gebaar en gesê: ek het 'n man verkry met die hulp van die here.
Laatste Update: 2012-05-06
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
and the lord said unto cain, where is abel thy brother? and he said, i know not: am i my brother's keeper?
toe sê die here vir kain: waar is jou broer abel? en hy antwoord: ek weet nie. is ek my broer se wagter?
Laatste Update: 2012-05-06
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit: