Via de voorbeelden van menselijke vertaling trachten te leren vertalen.
Van: Machinevertaling
Stel een betere vertaling voor
Kwaliteit:
Van professionele vertalers, bedrijven, webpagina's en gratis beschikbare vertaalbronnen.
basi, ndugu, kwa damu ya yesu tunapewa moyo thabiti wa kuingia mahali patakatifu.
terwyl ons dan, broeders, vrymoedigheid het om in die heiligdom in te gaan deur die bloed van jesus
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
habari njema ya yesu kristo, mwana wa mungu.
die begin van die evangelie van jesus christus, die seun van god.
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
maana damu ya fahali na mbuzi haiwezi kamwe kuondoa dhambi.
want die bloed van stiere en bokke kan onmoontlik die sonde wegneem.
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
akajitupa chini mbele ya miguu ya yesu huku akimshukuru. huyo alikuwa msamaria.
en hy het op sy aangesig neergeval by sy voete en hom gedank. en hy was 'n samaritaan.
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
watu wengi walitoa ushahidi wa uongo juu ya yesu, lakini ushahidi wao haukupatana.
want baie het vals teen hom getuig en die getuienisse was nie eenders nie.
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
kulipopambazuka, makuhani wakuu wote na wazee wa watu walifanya mashauri juu ya yesu wapate kumwua.
en toe dit dag geword het, het al die owerpriesters en die ouderlinge van die volk saam raad gehou teen jesus om hom dood te maak.
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
lakini kwa zawadi ya neema ya mungu, watu wote hukubaliwa kuwa waadilifu kwa njia ya yesu kristo anayewakomboa.
en hulle word deur sy genade sonder verdienste geregverdig deur die verlossing wat in christus jesus is.
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
mji huo uliadhibiwa kwani humo mlipatikana damu ya manabii, damu ya watu wa mungu na damu ya watu wote waliouawa duniani.
en die bloed van profete en heiliges is in haar gevind, en van almal wat op die aarde gedood is.
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
matokeo yake ni kwamba kizazi hiki kitaadhibiwa kwa sababu ya damu ya manabii wote iliyomwagika tangu mwanzo wa ulimwengu;
sodat van hierdie geslag afgeëis kan word die bloed van al die profete wat vergiet is van die grondlegging van die wêreld af,
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
watu waliokuwa najisi kidini waliweza kutakasika na kuwa safi waliponyunyiziwa damu ya mbuzi na ya ng'ombe pamoja na majivu ya ndama.
want as die bloed van stiere en bokke en die as van 'n vers wat die verontreinigdes besprinkel, heilig maak tot reiniging van die vlees,
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
kama vile dhambi ilivyotawala kwa kifo, kadhalika neema inatawala kwa njia ya uadilifu, na kuleta uzima wa milele kwa njia ya yesu kristo bwana wetu.
sodat, soos die sonde geheers het in die dood, so ook die genade kan heers deur die geregtigheid tot die ewige lewe deur jesus christus, onse here.
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
ndugu zetu wameshinda kwa damu ya mwanakondoo na kwa nguvu ya ukweli walioutangaza; maana hawakuyathamini maisha yao kuwa kitu sana, wakawa tayari kufa.
en hulle het hom oorwin deur die bloed van die lam en deur die woord van hulle getuienis, en hulle het tot die dood toe hulle lewe nie liefgehad nie.
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
jihadharini wenyewe; lilindeni lile kundi ambalo roho mtakatifu amewaweka ninyi muwe walezi wake. lichungeni kanisa la mungu ambalo amejipatia kwa damu ya mwanae.
gee dan ag op julleself en op die hele kudde waaroor die heilige gees julle as opsieners aangestel het om as herders die gemeente van god te versorg, wat hy deur sy eie bloed verkry het.
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
yule mwanamke alipoona kwamba hawezi kujificha, akajitokeza akitetemeka kwa hofu, akajitupa mbele ya yesu. hapo akaeleza mbele ya wote kisa cha kumgusa yesu na jinsi alivyoponyeshwa mara moja.
en toe die vrou sien dat sy nie verborge gebly het nie, kom sy bewende en val voor hom neer en vertel hom voor die hele volk om watter rede sy hom aangeraak het en hoe sy onmiddellik gesond geword het.
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
yesu kristo ndiye aliyekuja kwa maji ya ubatizo wake na kwa damu ya kifo chake. hakuja kwa maji tu, bali kwa maji na kwa damu. naye roho anashuhudia kwamba ni kweli, kwani roho ni ukweli.
dit is hy wat deur water en bloed gekom het, jesus die christus; nie deur die water alleen nie, maar deur die water en die bloed; en dit is die gees wat getuig, want die gees is die waarheid.
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
walipokuwa wakimpeleka, walikutana na mtu mmoja, aitwaye simoni wa kurene, aliyekuwa anatoka shambani. basi, walimkamata, wakamtwika ule msalaba auchukue nyuma ya yesu.
en toe hulle hom weglei, neem hulle 'n sekere simon van ciréne wat van die veld af gekom het, en sit die kruis op hom om dit agter jesus aan te dra.
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
baada ya yesu kuingia katika mashua moja, iliyokuwa ya simoni, alimtaka simoni aisogeze majini, mbali kidogo na ukingo wa ziwa. akaketi, akafundisha umati wa watu akiwa ndani ya mashua.
toe klim hy in een van die skuite wat aan simon behoort het, en vra hom om 'n entjie van die land af weg te vaar, en hy het gaan sit en die skare van die skuit uit geleer.
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
anayesema kitu, maneno yake na yawe kama maneno ya mungu; anayetumika anapaswa kutumikia kwa nguvu anayojaliwa na mungu, ili katika mambo yote, mungu atukuzwe kwa njia ya yesu kristo, ambaye utukufu na nguvu ni vyake milele na milele! amina.
as iemand spreek, laat dit wees soos woorde van god; as iemand dien, laat dit wees soos uit die krag wat god verleen, sodat god in alles verheerlik kan word deur jesus christus, aan wie die heerlikheid en krag toekom tot in alle ewigheid. amen.
Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:
Enkele menselijke vertalingen met lage relevantie werden verborgen.
Toon lage-relevantie resultaten.