Tentando aprender a traduzir a partir dos exemplos de tradução humana.
A partir de tradutores profissionais, empresas, páginas da web e repositórios de traduções disponíveis gratuitamente
እረኞችም እንደ ተባለላቸው ስለ ሰሙትና ስላዩት ሁሉ እግዚአብሔርን እያመሰገኑና እያከበሩ ተመለሱ።
en die herders het teruggegaan en god verheerlik en geprys oor alles wat hulle gehoor en gesien het, net soos aan hulle gesê is.
Última atualização: 2012-05-05
Frequência de uso: 1
Qualidade:
የእግዚአብሔርም ማኅተም በግምባራቸው ከሌለባቸው ሰዎች በቀር በምድር ያለውን ሣር ቢሆንም ወይም ማናቸውንም የለመለመ ነገር ወይም ማናቸውንም ዛፍ እንዳይጐዱ ተባለላቸው።
en aan hulle is gesê dat hulle nie die gras van die aarde of enige groenigheid of enige boom moet beskadig nie, maar net alleen die mense wat die seël van god nie op hulle voorhoofde het nie.
Última atualização: 2012-05-05
Frequência de uso: 1
Qualidade:
ለእያንዳንዳቸውም ነጭ ልብስ ተሰጣቸው፥ እንደ እነርሱም ደግሞ ይገደሉ ዘንድ ያላቸው የባሪያዎች ባልንጀራዎቻቸውና የወንድሞቻቸው ቍጥር እስኪፈጸም ድረስ፥ ገና ጥቂት ዘመን እንዲያርፉ ተባለላቸው።
en aan elkeen van hulle is wit klere gegee; en aan hulle is gesê dat hulle nog 'n klein tydjie moes rus totdat ook hulle medediensknegte en hulle broeders wat nog gedood sou word soos hulle, voltallig sou wees.
Última atualização: 2012-05-05
Frequência de uso: 1
Qualidade: