You searched for: መጥተው (Amhariska - Afrikaans)

Datoröversättning

Att försöka lära sig översätta från mänskliga översättningsexempel.

Amharic

Afrikaans

Info

Amharic

መጥተው

Afrikaans

 

Från: Maskinöversättning
Föreslå en bättre översättning
Kvalitet:

Mänskliga bidrag

Från professionella översättare, företag, webbsidor och fritt tillgängliga översättningsdatabaser.

Lägg till en översättning

Amhariska

Afrikaans

Info

Amhariska

በአሥራ አንደኛው ሰዓትም የገቡ መጥተው እያንዳንዳቸው አንድ ዲናር ተቀበሉ።

Afrikaans

en die wat omtrent die elfde uur begin het, het gekom en elkeen 'n penning ontvang.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

እርሱም ሲዘራ አንዳንዱ በመንገድ ዳር ወደቀ፥ ወፎችም መጥተው በሉት።

Afrikaans

en terwyl hy saai, val 'n deel langs die pad, en die voëls het gekom en dit opgeëet.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

ትንሣኤ ሙታን የለም የሚሉ ሰዱቃውያን ወደ እርሱ መጥተው ጠየቁት እንዲህም አሉት።

Afrikaans

toe kom daar sadduseërs na hom, die wat sê dat daar geen opstanding is nie, en hulle vra hom en sê:

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

ጭፍሮችም መጥተው የፊተኛውን ጭን ከእርሱም ጋር የተሰቀለውን የሌላውን ጭን ሰበሩ፤

Afrikaans

die soldate het toe gekom en die bene van die eerste een gebreek en van die ander een wat saam met hom gekruisig was;

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

ፊልጶስም መጥቶ ለእንድርያስ ነገረው፤ እንድርያስና ፊልጶስ መጥተው ለኢየሱስ ነገሩት።

Afrikaans

filippus kom en sê dit vir andréas, en andréas en filippus vertel dit weer aan jesus.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

ሥጋውንም ባጡ ጊዜ። ሕያው ነው የሚሉ የመላእክትን ራእይ ደግሞ አየን ሲሉ መጥተው ነበር።

Afrikaans

en toe hulle sy liggaam nie kry nie, het hulle gekom en gesê dat hulle ook 'n gesig gesien het van engele wat sê dat hy lewe.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

እንዲሁ ብንተወው ሁሉ በእርሱ ያምናሉ፤ የሮሜም ሰዎች መጥተው አገራችንን ወገናችንንም ይወስዳሉ አሉ።

Afrikaans

as ons hom so laat begaan, sal almal in hom glo; en die romeine sal kom en ons land en ons nasie albei afneem.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

እነሆ፥ ዘሪ ሊዘራ ወጣ። ሲዘራም አንዳንዱ በመንገድ ዳር ወደቀና ወፎች መጥተው በሉት።

Afrikaans

luister! 'n saaier het uitgegaan om te saai.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

ከእነርሱ ግን የቆጵሮስና የቀሬና ሰዎች የነበሩት አንዳንዶቹ ወደ አንጾኪያ መጥተው የጌታን የኢየሱስን ወንጌል እየሰበኩ ለግሪክ ሰዎች ተናገሩ።

Afrikaans

en daar was sommige van hulle, cipriese en cirenése manne, wat in antiochíë gekom het en met die griekssprekende jode gepraat en die evangelie van die here jesus verkondig het.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

እነርሱም ወደ ካህናት አለቆችና ወደ ሽማግሌዎቹ መጥተው። ጳውሎስን እስክንገድል ድረስ ምንም እንዳንቀምስ ተረጋግመን ተማምለናል።

Afrikaans

hulle het na die owerpriesters en die ouderlinge gegaan en gesê: ons het ons met vervloeking verwens om niks te gebruik totdat ons paulus doodgemaak het nie.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

እነርሱም ከገሊላ ቤተ ሳይዳ ወደሚሆን ወደ ፊልጶስ መጥተው። ጌታ ሆይ፥ ኢየሱስን ልናይ እንወዳለን ብለው ለመኑት።

Afrikaans

hulle het na filippus gegaan wat van betsáida in galiléa was, en hom gevra en gesê: my heer, ons wil jesus graag sien.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

መጥታችሁ እዩ አላቸው። መጥተው የሚኖርበትን አዩ፥ በዚያም ቀን በእርሱ ዘንድ ዋሉ፤ አሥር ሰዓት ያህል ነበረ።

Afrikaans

andréas, die broer van simon petrus, was een van die twee wat dit van johannes gehoor en hom gevolg het.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

እንግዲህ እንደ በረከት ሆኖ ከስስት የማይሆን ይህ የተዘጋጀ ይሆን ዘንድ አስቀድመው ወደ እናንተ መጥተው፥ አስቀድማችሁ ተስፋ የሰጣችሁትን በረከት አስቀድመው እንዲፈጽሙ ወንድሞችን እለምን ዘንድ እንዲያስፈልገኝ አሰብሁ።

Afrikaans

ek het dit dus noodsaaklik geag om die broeders te versoek om vooruit te gaan na julle toe en julle vroeër aangekondigde dankoffer vooraf in orde te bring, sodat dit gereed kan wees as 'n dankoffer en nie as iets wat afgepers is nie.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

አንድ ቀንም ያስተምር ነበር፤ ከገሊላና ከይሁዳ መንደሮችም ሁሉ ከኢየሩሳሌምም መጥተው የነበሩ ፈሪሳውያንና የሕግ መምህራን ይቀመጡ ነበር፤ እርሱም እንዲፈውስ የጌታ ኃይል ሆነለት።

Afrikaans

en op een van dié dae was hy besig om te leer; en fariseërs en wetgeleerdes wat gekom het uit elke dorp van galiléa en judéa en uit jerusalem, het daar gesit, en daar was krag van die here om hulle te genees.

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Amhariska

ሎሌዎችም መጥተው በወኅኒው አላገኙአቸውም፤ ተመልሰውም። ወኅኒው በጣም በጥንቃቄ ተዘግቶ ጠባቂዎችም በደጁ ፊት ቆመው አገኘን፥ በከፈትን ጊዜ ግን በውስጡ አንድ ስንኳ አላገኘንም አሉአቸው።

Afrikaans

maar toe die dienaars daar kom, het hulle hul nie in die gevangenis gekry nie; en hulle het omgedraai en berig gebring en gesê:

Senast uppdaterad: 2012-05-05
Användningsfrekvens: 1
Kvalitet:

Få en bättre översättning med
7,775,709,694 mänskliga bidrag

Användare ber nu om hjälp:



Vi använder cookies för att förbättra din upplevelse. Genom att fortsätta besöka den här webbplatsen godkänner du vår användning av cookies. Läs mer. OK