您搜索了: herodes (南非荷兰语 - 斯瓦希里语)

计算机翻译

尝试学会如何从人工翻译例句找到译文。

Afrikaans

Swahili

信息

Afrikaans

herodes

Swahili

 

从: 机器翻译
建议更好的译文
质量:

人工翻译

来自专业的译者、企业、网页和免费的翻译库。

添加一条翻译

南非荷兰语

斯瓦希里语

信息

南非荷兰语

en in daardie tyd het herodes, die viervors, die gerug van jesus gehoor

斯瓦希里语

wakati huo, mtawala herode alisikia sifa za yesu.

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

南非荷兰语

en toe koning herodes dit hoor, was hy ontsteld en die hele jerusalem saam met hom;

斯瓦希里语

mfalme herode aliposikia hayo, alifadhaika, yeye pamoja na wakazi wote wa yerusalemu.

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

南非荷兰语

want johannes het aan herodes gesê: dit is u nie geoorloof om u broer se vrou te hê nie.

斯瓦希里语

yohane alikuwa amemwambia herode, "si halali kwako kumchukua mke wa ndugu yako."

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

警告:包含不可见的HTML格式

南非荷兰语

maar by die viering van die verjaarsdag van herodes het die dogter van heródias voor hulle gedans en herodes behaag.

斯瓦希里语

katika sherehe za sikukuu ya kuzaliwa kwake herode, binti ya herodia alicheza mbele ya wageni. herode alifurahiwa,

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

南非荷兰语

en omtrent daardie tyd het koning herodes sy hande geslaan aan sommige uit die gemeente om hulle kwaad aan te doen.

斯瓦希里语

karibu wakati huohuo, mfalme herode alianza kuwatesa baadhi ya wakristo.

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

南非荷兰语

en ná die dood van herodes het daar 'n engel van die here in 'n droom aan josef in egipte verskyn

斯瓦希里语

baada ya kifo cha herode, malaika wa bwana alimtokea yosefu katika ndoto kule misri,

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

南非荷兰语

en nadat hy verneem het dat hy uit die magsgebied van herodes was, stuur hy hom na herodes wat self ook in daardie dae in jerusalem was.

斯瓦希里语

alipojua kwamba yesu alikuwa chini ya utawala wa herode, akampeleka kwa herode, ambaye wakati huo alikuwa yerusalemu.

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

南非荷兰语

en hy het hulle beveel en gesê: pas op, wees op julle hoede vir die suurdeeg van die fariseërs en die suurdeeg van herodes.

斯瓦希里语

yesu akawaonya, "angalieni sana! jihadharini na chachu ya mafarisayo na chachu ya herode."

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

警告:包含不可见的HTML格式

南非荷兰语

sê hy: ek sal jou in verhoor neem wanneer jou beskuldigers ook aangekom het. toe gee hy bevel dat hy in die paleis van herodes bewaak moes word.

斯瓦希里语

akasema, "nitasikiliza kesi yako baada ya washtaki wako kufika." kisha akaamuru paulo awekwe chini ya ulinzi ndani ya ukumbi wa herode.

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

警告:包含不可见的HTML格式

南非荷兰语

en hy was daar tot die dood van herodes, sodat die woord vervul sou word wat die here gespreek het deur die profeet: uit egipte het ek my seun geroep.

斯瓦希里语

akakaa huko mpaka herode alipokufa. jambo hilo lilifanyika ili neno alilosema bwana kwa njia ya nabii litimie: "nilimwita mwanangu kutoka misri."

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

警告:包含不可见的HTML格式

南非荷兰语

daarop het herodes hom gesoek en nie gekry nie, en die wagte onder verhoor geneem en bevel gegee dat hulle tereggestel moes word. en hy het van judéa weggegaan na cesaréa en daar gebly.

斯瓦希里语

herode aliamuru ufanywe msako lakini hawakuweza kumpata. hivyo aliamuru wale askari wahojiwe, akatoa amri wauawe. halafu akatoka huko yudea akaenda kaisarea ambako alikaa.

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

南非荷兰语

en herodes het gesê: johannes het ek onthoof; maar wie is hierdie man van wie ek sulke dinge hoor? en hy het probeer om hom te sien.

斯瓦希里语

lakini herode akasema, "huyo yohane nilimkata kichwa; sasa ni nani huyu ninayesikia habari zake?" akawa na hamu ya kumwona.

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

警告:包含不可见的HTML格式

南非荷兰语

toe herodes sien dat hy deur die wyse manne mislei was, het hy baie woedend geword en gestuur en in betlehem en in al die omstreke daarvan al die seuntjies van twee jaar en daaronder laat ombring, ooreenkomstig die tyd wat hy van die wyse manne uitgevra het.

斯瓦希里语

herode alipogundua kwamba wale wataalamu wa nyota walikuwa wamemhadaa, alikasirika sana. akaamuru watoto wote wa kiume mjini bethlehemu na kandokando yake wenye umri wa miaka miwili na chini yake wauawe. alifanya hivyo kufuatana na muda aliopata kujua kutoka kwa wale wataalamu wa nyota.

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

南非荷兰语

en omdat hulle in 'n droom 'n goddelike waarskuwing ontvang het om nie na herodes terug te keer nie, het hulle met 'n ander pad na hul land teruggegaan.

斯瓦希里语

mungu aliwaonya katika ndoto wasimrudie herode; hivyo wakarudi makwao kwa njia nyingine.

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

南非荷兰语

en in die vyftiende jaar van die regering van keiser tibérius, toe pontius pilatus goewerneur was van judéa en herodes viervors van galiléa, en filippus, sy broer, viervors van ituréa en die land trachonítus, en lisánias viervors van abiléne,

斯瓦希里语

mwaka wa kumi na tano wa utawala wa kaisari tiberio, pontio pilato alikuwa anatawala mkoa wa yudea. herode alikuwa mkuu wa mkoa wa galilaya, na filipo, ndugu yake, alikuwa mkuu wa mikoa ya iturea na trakoniti. lusania alikuwa mkuu wa mkoa wa abilene,

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

南非荷兰语

daar was in die dae van herodes, koning van judéa, 'n sekere priester met die naam van sagaría, uit die afdeling van abía; en sy vrou was uit die dogters van aäron, en haar naam was elisabet.

斯瓦希里语

wakati herode alipokuwa mfalme wa yudea, kulikuwa na kuhani mmoja jina lake zakaria, wa kikundi cha abia. mke wake alikuwa anaitwa elisabeti, naye alikuwa wa ukoo wa kuhani aroni.

最后更新: 2012-05-05
使用频率: 1
质量:

获取更好的翻译,从
7,743,367,796 条人工翻译中汲取

用户现在正在寻求帮助:



Cookie 讓我們提供服務。利用此服務即表示你同意我們使用Cookie。 更多資訊。 確認