検索ワード: terwyl (アフリカーンス語 - スワヒリ語)

コンピュータによる翻訳

人が翻訳した例文から、翻訳方法を学びます。

Afrikaans

Swahili

情報

Afrikaans

terwyl

Swahili

 

から: 機械翻訳
よりよい翻訳の提案
品質:

人による翻訳

プロの翻訳者、企業、ウェブページから自由に利用できる翻訳レポジトリまで。

翻訳の追加

アフリカーンス語

スワヒリ語

情報

アフリカーンス語

terwyl baie na die vlees roem, sal ek ook roem.

スワヒリ語

maadam wengi hujivuna kwa sababu za kidunia, nami pia nitajivuna.

最終更新: 2012-05-05
使用頻度: 1
品質:

アフリカーンス語

dit het ek tot julle gespreek terwyl ek by julle bly;

スワヒリ語

"nimewaambieni mambo haya nikiwa bado pamoja nanyi

最終更新: 2012-05-05
使用頻度: 1
品質:

警告:見えない HTML フォーマットが含まれています

アフリカーンス語

en terwyl hy voortgaan, gooi hulle hul klere oop op die pad.

スワヒリ語

yesu akaendelea na safari, na watu wakatandaza mavazi yao barabarani.

最終更新: 2012-05-05
使用頻度: 1
品質:

アフリカーンス語

en terwyl hulle daar was, is die dae vervul dat sy moes baar;

スワヒリ語

walipokuwa huko, siku yake ya kujifungua ikawadia,

最終更新: 2012-05-05
使用頻度: 1
品質:

アフリカーンス語

terwyl ek jou verlos uit die volk en die heidene na wie ek jou nou stuur,

スワヒリ語

nitakuokoa na watu wa israeli na watu wa mataifa mengine ambao mimi ninakutuma kwao.

最終更新: 2012-05-05
使用頻度: 1
品質:

アフリカーンス語

en terwyl hulle so skreeu en hulle klere afgooi en stof in die lug werp,

スワヒリ語

waliendelea kupayukapayuka huku wakitikisa makoti yao na kurusha vumbi angani.

最終更新: 2012-05-05
使用頻度: 1
品質:

アフリカーンス語

en terwyl hy deur die owerpriesters en die ouderlinge beskuldig word, het hy niks geantwoord nie.

スワヒリ語

lakini makuhani wakuu na wazee walipokuwa wanamshtaki, hakujibu neno.

最終更新: 2012-05-05
使用頻度: 1
品質:

アフリカーンス語

en terwyl hy besig was om die priesteramp voor god te bedien in die beurt van sy afdeling,

スワヒリ語

siku moja, ilipokuwa zamu yake ya kutoa huduma ya ukuhani mbele ya mungu,

最終更新: 2012-05-05
使用頻度: 1
品質:

アフリカーンス語

en terwyl die bruidegom talm om te kom, het hulle almal vaak geword en aan die slaap geraak.

スワヒリ語

kwa kuwa bwana arusi alikawia kuja, wale wanawali wote wote walisinzia, wakalala.

最終更新: 2012-05-05
使用頻度: 1
品質:

アフリカーンス語

en terwyl hy naby jérigo kom, sit daar 'n blinde man langs die pad en bedel;

スワヒリ語

wakati yesu alipokaribia yeriko, kulikuwa na mtu mmoja kipofu ameketi njiani akiomba.

最終更新: 2012-05-05
使用頻度: 1
品質:

アフリカーンス語

en sy oudste seun was in die veld, en terwyl hy al nader na die huis kom, hoor hy musiek en beurtsange.

スワヒリ語

"wakati huo kaka yake alikuwa bado shambani. alipokuwa akirudi na kukaribia nyumbani akasikia vifijo na ngoma.

最終更新: 2012-05-05
使用頻度: 1
品質:

警告:見えない HTML フォーマットが含まれています

アフリカーンス語

en die jode het hulle verwonder en gesê: hoe kom hy aan die geleerdheid terwyl hy geen onderwys ontvang het nie?

スワヒリ語

basi, wayahudi wakashangaa na kusema "mtu huyu amepataje elimu naye hakusoma shuleni?"

最終更新: 2012-05-05
使用頻度: 1
品質:

警告:見えない HTML フォーマットが含まれています

アフリカーンス語

addergeslag, hoe kan julle goeie dinge praat terwyl julle sleg is? want uit die oorvloed van die hart praat die mond.

スワヒリ語

enyi kizazi cha nyoka! mnawezaje kusema mambo mema hali ninyi ni waovu? maana mtu husema kutokana na yale yaliyojaa moyoni.

最終更新: 2012-05-05
使用頻度: 1
品質:

アフリカーンス語

deur die geloof het hulle die rooi see deurgegaan soos oor droë grond, terwyl die egiptenaars, toe hulle dit probeer, verdrink het.

スワヒリ語

kwa imani watu wa israeli walivuka bahari ya shamu, kana kwamba ilikuwa nchi kavu; lakini wamisri walipojaribu kufanya hivyo walikufa maji.

最終更新: 2012-05-05
使用頻度: 1
品質:

アフリカーンス語

daarom, geliefdes, terwyl julle hierdie dinge verwag, beywer julle dat julle vlekkeloos en onberispelik voor hom bevind mag word in vrede.

スワヒリ語

kwa hiyo wapenzi wangu, mkiwa mnangojea siku ile, fanyeni bidii kuwa safi kabisa bila hatia mbele ya mungu, na kuwa na amani naye.

最終更新: 2012-05-05
使用頻度: 1
品質:

アフリカーンス語

en terwyl hulle in galiléa rondgaan, het jesus vir hulle gesê: die seun van die mens sal oorgelewer word in die hande van die mense;

スワヒリ語

walipokuwa pamoja huko galilaya, yesu aliwaambia, "mwana wa mtu atakabidhiwa kwa watu.

最終更新: 2012-05-05
使用頻度: 1
品質:

警告:見えない HTML フォーマットが含まれています

アフリカーンス語

daarom spreek ek tot hulle deur gelykenisse, omdat hulle, terwyl hulle sien, nie sien nie, en terwyl hulle hoor, nie hoor of verstaan nie.

スワヒリ語

ndiyo maana ninasema nao kwa mifano, kwa sababu wanatazama lakini hawaoni, wanasikiliza lakini hawasikii, wala hawaelewi.

最終更新: 2012-05-05
使用頻度: 1
品質:

アフリカーンス語

en jesus sê vir hulle: kan die bruilofsgaste dan vas terwyl die bruidegom by hulle is? so lank as hulle die bruidegom by hulle het, kan hulle nie vas nie.

スワヒリ語

yesu akajibu, "walioalikwa harusini wanawezaje kufunga kama bwana harusi yupo pamoja nao? wakati wote wawapo pamoja na bwana harusi hawawezi kufunga.

最終更新: 2012-05-05
使用頻度: 1
品質:

警告:見えない HTML フォーマットが含まれています

アフリカーンス語

en terwyl hulle eet, neem jesus brood, en nadat hy gedank het, breek hy dit en gee dit aan hulle en sê: neem, eet, dit is my liggaam.

スワヒリ語

walipokuwa wanakula, yesu alitwaa mkate, akashukuru, akaumega na kuwapa wanafunzi wake akisema, "twaeni; huu ni mwili wangu."

最終更新: 2012-05-05
使用頻度: 1
品質:

警告:見えない HTML フォーマットが含まれています

人による翻訳を得て
7,761,487,678 より良い訳文を手にいれましょう

ユーザーが協力を求めています。



ユーザー体験を向上させるために Cookie を使用しています。弊社サイトを引き続きご利用いただくことで、Cookie の使用に同意していただくことになります。 詳細。 OK