Je was op zoek naar: uitgaan (Afrikaans - Amharisch)

Computervertaling

Via de voorbeelden van menselijke vertaling trachten te leren vertalen.

Afrikaans

Amharic

Info

Afrikaans

uitgaan

Amharic

 

Van: Machinevertaling
Stel een betere vertaling voor
Kwaliteit:

Menselijke bijdragen

Van professionele vertalers, bedrijven, webpagina's en gratis beschikbare vertaalbronnen.

Voeg een vertaling toe

Afrikaans

Amharisch

Info

Afrikaans

en hy sê: wat uit die mens uitgaan, dit maak die mens onrein.

Amharisch

እርሱም አለ። ከሰው የሚወጣው ሰውን የሚያረክስ ያ ነው።

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

en toe hulle uit jérigo uitgaan, het 'n groot menigte hom gevolg.

Amharisch

ከኢያሪኮም ሲወጡ ብዙ ሕዝብ ተከተሉት።

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

en hy sê vir hulle: hierdie geslag kan deur niks anders uitgaan as deur gebed en vas nie.

Amharisch

ይህ ወገን በጸሎትና በጦም ካልሆነ በምንም ሊወጣ አይችልም አላቸው።

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

maar op die dag toe lot van sodom uitgaan, het vuur en swawel van die hemel af gereën en almal vernietig.

Amharisch

ሎጥ ከሰዶም በወጣበት ቀን ግን ከሰማይ እሳትና ዲን ዘነበ ሁሉንም አጠፋ።

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

so sal dit wees in die voleinding van die wêreld: die engele sal uitgaan en die slegte mense onder die regverdiges uit afskei

Amharisch

በዓለም መጨረሻ እንዲሁ ይሆናል፤ መላእክት መጥተው ኃጢአተኞችን ከጻድቃን መካከል ይለዩአቸዋል፥ ወደ እቶነ እሳትም ይጥሉአቸዋል፤

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

nie wat in die mond ingaan, maak die mens onrein nie; maar wat uit die mond uitgaan, dit maak die mens onrein.

Amharisch

ሰውን የሚያረክሰው ወደ አፍ የሚገባ አይደለም፥ ከአፍ የሚወጣው ግን ሰውን የሚያረክሰው ይህ ነው አላቸው።

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

ek is die deur; as iemand deur my ingaan, sal hy gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind.

Amharisch

በሩ እኔ ነኝ፤ በእኔ የሚገባ ቢኖር ይድናል፥ ይገባልም ይወጣልም መሰማሪያም ያገኛል።

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

en toe hy uit die tempel uitgaan, sê een van sy dissipels vir hom: meester, kyk watter klippe en watter geboue!

Amharisch

እርሱም ከመቅደስ ሲወጣ ከደቀ መዛሙርቱ አንዱ። መምህር ሆይ፥ እንዴት ያሉ ድንጋይዎችና እንዴት ያሉ ሕንጻዎች እንደ ሆኑ እይ አለው።

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

dit wil sê, nie die hoereerders van hierdie wêreld of die gierigaards of rowers of afgodedienaars in die algemeen nie, want dan sou julle uit die wêreld moet uitgaan--

Amharisch

በጠቅላላው የዚህን ዓለም ሴሰኞችን፥ ወይም ገንዘብን የሚመኙትን ነጣቂዎችንም፥ ወይም ጣዖትን የሚያመልኩትን አላልሁም፤ ይህስ ቢሆን ከዓለም ልትወጡ ይገባችሁ ነበር።

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

en toe hulle uitgaan, kry hulle 'n man van ciréne, met die naam van simon; hom het hulle gedwing om sy kruis te dra.

Amharisch

ሲወጡም ስምዖን የተባለው የቀሬናን ሰው አገኙ፤ እርሱንም መስቀሉን ይሸከም ዘንድ አስገደዱት።

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

en toe die jode wat by haar in die huis was en haar getroos het, sien dat maria vinnig opstaan en uitgaan, het hulle haar gevolg en gesê: sy gaan na die graf om daar te ween.

Amharisch

ሲያጽናኑአት ከእርስዋ ጋር በቤት የነበሩ አይሁድም ማርያም ፈጥና እንደ ተነሣችና እንደ ወጣች ባዩ ጊዜ፥ ወደ መቃብር ሄዳ በዚያ ልታለቅስ መስሎአቸው ተከተሉአት።

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

en hy sal uitgaan om die nasies te verlei wat in die vier hoeke van die aarde is, die gog en die magog, om hulle te versamel vir die oorlog; en hulle getal is soos die sand van die see.

Amharisch

በአራቱም በምድር ማዕዘን ያሉትን አሕዛብ፥ ጎግንና ማጎግን፥ እንዲያስታቸው ለሰልፍም እንዲያስከትታቸው ይወጣል፤ ቍጥራቸውም እንደ ባሕር አሸዋ የሚያህል ነው።

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

dan moet die wat in judéa is, na die berge vlug; en die wat in die stad is, moet uitgaan; en die wat in die buitewyke is, moet nie daar inkom nie.

Amharisch

የዚያን ጊዜ በይሁዳ ያሉ ወደ ተራራዎች ይሽሹ፥ በመካከልዋም ያሉ ከእርስዋ ፈቀቅ ይበሉ፥ በገጠር ያሉም ወደ እርስዋ አይግቡ፤

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

as hulle dan vir julle sê: kyk, hy is in die woestyn--moenie uitgaan nie; kyk, hy is in die binnekamer--moet dit nie glo nie.

Amharisch

እንግዲህ። እነሆ፥ በበረሀ ነው ቢሉአችሁ፥ አትውጡ፤ እነሆ፥ በእልፍኝ ነው ቢሉአችሁ፥ አትመኑ፤

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Afrikaans

en hulle het in jérigo gekom. en toe hy en sy dissipels en 'n aansienlike skare uit jérigo uitgaan, sit die blinde man, bartiméüs, die seun van timéüs, langs die pad en bedel.

Amharisch

ወደ ኢያሪኮም መጡ። ከደቀ መዛሙርቱና ከብዙ ሕዝብ ጋር ከኢያሪኮ ሲወጣ የጤሜዎስ ልጅ ዕውሩ በርጤሜዎስ እየለመነ በመንገድ ዳር ተቀምጦ ነበር።

Laatste Update: 2012-05-05
Gebruiksfrequentie: 1
Kwaliteit:

Krijg een betere vertaling met
7,792,675,272 menselijke bijdragen

Gebruikers vragen nu voor assistentie



Wij gebruiken cookies om u de best mogelijke ervaring op onze website te bieden. Door de website verder te gebruiken, geeft u toestemming voor het gebruik van cookies. Klik hier voor meer informatie. OK