Добавлены профессиональными переводчиками и компаниями и на основе веб-страниц и открытых баз переводов.
as ons sê dat ons met hom gemeenskap het en in die duisternis wandel, dan lieg ons en doen nie die waarheid nie.
tukisema kwamba tuna umoja naye, na papo hapo twaishi gizani, tutakuwa tumesema uongo kwa maneno na matendo.
hy moet die weerspanniges in sagmoedigheid teregwys, of god hulle nie miskien bekering sal gee tot die kennis van die waarheid nie,
ambaye ni mpole anapowaonya wapinzani wake, kwani huenda mungu akawajalia nafasi ya kutubu, wakapata kuujua ukweli.
daarom, lê die leuen af en spreek die waarheid, elkeen met sy naaste, want ons is mekaar se lede.
kwa hiyo, acheni uongo. kila mmoja anapaswa kumwambia mwenzake ukweli, maana kila mmoja wetu ni kiungo cha mwili wa kristo.
daarom sal ek nie nalaat om julle altyd hieraan te herinner nie, alhoewel julle dit weet en vasstaan in die waarheid wat by julle is.
kwa hiyo nitaendelea kuwakumbusheni daima mambo haya, ingawa mmekwisha yafahamu, na mko imara katika ukweli mlioupokea.
aan wie ons selfs nie 'n oomblik in onderworpenheid toegegee het nie, sodat die waarheid van die evangelie by julle bestendig sou bly.
hatukukubaliana nao hata kidogo ili ukweli wa habari njema ubaki nanyi daima.
en die skrifgeleerde sê vir hom: goed, meester, u het met waarheid gesê dat god een is en daar geen ander is as hy nie;
basi, yule mwalimu wa sheria akamwambia, "vyema mwalimu! umesema kweli kwamba mungu ni mmoja tu wala hakuna mwingine ila yeye.
ek sê vir julle met waarheid: daar is sommige van die wat hier staan, wat die dood sekerlik nie sal smaak voordat hulle die koninkryk van god gesien het nie.
nawaambieni kweli, kuna wengine papa hapa ambao hawatakufa kabla ya kuuona ufalme wa mungu."
as julle in gehoorsaamheid aan die waarheid julle siele deur die gees tot ongeveinsde broederliefde gereinig het, moet julle mekaar vurig liefhê uit 'n rein hart;
maadamu sasa, kwa kuutii ukweli, ninyi mmezitakasa roho zenu na kuwapenda wenzenu bila unafiki, basi, pendaneni kwa moyo wote.
die gees van die waarheid wat die wêreld nie kan ontvang nie, omdat dit hom nie sien en hom nie ken nie; maar julle ken hom, omdat hy by julle bly en in julle sal wees.
yeye ni roho wa kweli. ulimwengu hauwezi kumpokea kwa sababu hauwezi kumwona wala kumjua. lakini ninyi mnamjua kwa sababu anabaki nanyi na yu ndani yenu.