From professional translators, enterprises, web pages and freely available translation repositories.
en almal wat dit gehoor het, was verwonderd oor wat deur die herders aan hulle vertel is;
wote waliosikia hayo walishangaa juu ya habari walizoambiwa na wachungaji.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
en daar was herders in dieselfde landstreek, wat in die oop veld gebly en in die nag oor hulle skape wag gehou het.
katika sehemu hizo, walikuwako wachungaji wakikesha usiku mbugani kulinda mifugo yao.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
en die herders het teruggegaan en god verheerlik en geprys oor alles wat hulle gehoor en gesien het, net soos aan hulle gesê is.
wale wachungaji walirudi makwao huku wakimtukuza na kumsifu mungu kwa yote waliyokuwa wamesikia na kuona; yote yalikuwa kama walivyokuwa wameambiwa.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
gee dan ag op julleself en op die hele kudde waaroor die heilige gees julle as opsieners aangestel het om as herders die gemeente van god te versorg, wat hy deur sy eie bloed verkry het.
jihadharini wenyewe; lilindeni lile kundi ambalo roho mtakatifu amewaweka ninyi muwe walezi wake. lichungeni kanisa la mungu ambalo amejipatia kwa damu ya mwanae.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
hou as herders toesig oor die kudde van god wat onder julle is, nie uit dwang nie, maar gewilliglik; nie om vuil gewin nie, maar met bereidwilligheid;
mlichunge lile kundi la mungu mlilokabidhiwa, mlitunze si kwa kulazimika, bali kwa hiari kama atakavyo mungu. fanyeni kazi hiyo si kwa tamaa ya fedha, bali kwa moyo wenu wote.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
en toe die engele van hulle weggegaan het na die hemel, sê die herders vir mekaar: laat ons dan na betlehem gaan en hierdie ding sien wat gebeur het, wat die here aan ons bekend gemaak het.
baada ya hao malaika kuondoka na kurudi mbinguni, wachungaji wakaambiana: "twendeni moja kwa moja mpaka bethlehemu tukalione tukio hili bwana alilotujulisha."
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
Warning: Contains invisible HTML formatting